Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • GEMEENSKAP AKTIWITEITE:

    Gemeenskappe kan hull self op twee maniere beveilig. 1. Die AKSKA se self-help plan, of 2. Om van Swartberg ISS pty ltd se dienste gebruik te maak.

    DIE AKSKA OPSIE:

    AKSKA se besigheid konsultasies beloop R12000 per dag. Ons weet dat boerderye besighede is, maar omdat ek dom is, sal ek aan boerderygemeenskappe 地 spesiale aanbod maak.

    Plase;

    Die modelle kan in die toekoms nog verander omdat ek nog na 地 manier soek om mense op plase te bereik. Na 23 jaar kom ek dit self, nog nie regkry nie. Die feit dat ek self geboer het en dit weer gaan doen, het niks aan die saak verander nie.

    AKSKA Pakket 1:

    地 Volledige besigheidskonsultasie waar ons nie net misdaad bedreigings identifiseer nie, maar ook misdaadkartering doen waardeur ons die werkers wat in misdaad betrokke is, identifiseer en die boer adviseur om die bedreigings te elimineer.

    地 Volledige skriftelike verslag word dan gegee, wat die boer presies verduidelik wat sy probleem is, en ons gee voorstelle om die probleme op te los.


    AKSKA Pakket 2:

    Die boere koop die kursus materiaal aan en bemagtig hulleself in die kennis. Die vrouens kan dit lees en vir hulle vertel en daar is baie prentjies wat jou kan help om die goed op die grond te herken.

    Wanneer die boer se gesin dan by AKSKA teen R200 per maand aansluit, kan ons vir hom n eerste volledige konsultasie doen, wat hom vir die eerste konsultasie op sy totale besigheid slegs R2500.00 + brandstof gaan kos.

    地 Eerste konsultasie wat net op sy huislike omstandighede gemik is, is gratis en hy sal net my brandstof koste van R2.50 per km betaal.

    AKSKA Pakket 3
    Nie Lede:

    Nie lede is mense wat soos in pakket 2, hulleself bemagtig het, maar besluit het om nie by AKSKA in te skakel nie.
    Wanneer so 地 lid dan n probleem op sy plaas identifiseer, doen ons die eerste volledige konsultasie op sy plaas teen R8500.00 brandstofkoste uitgesluit.

    Opvolg konsultasies daarna, wat op bedreigings teen sy huis en huisgesin gemik is, sal dan teen R2500.00 per plaas geskied. Brandstofkoste uitgesluit.

    AKSKA Pakket 4

    Of die boere kan self hulle eie risiko monitor waarop hulle net 地 konsultasie fooi sal betaal wanneer dit eendag nodig word. Met ander woorde, hulle bemagtig hulleself om hulle eie omstandighede te bestuur maar wanneer hulle hulp nodig het, kan ons help.

    __________________________________________________ __________________________________

    SWARTBERG ISS Pty Ltd Oplossing :

    Pakket 1.

    Swartberg Intelligence Support Services Pty. Ltd is AKSKA se kommersile been wat tans vir groot projekte elders in Afrika beskikbaar is. Swartberg ISS Pty ltd is by alle instansies geaffilieer wat ons meer as net n suksesvolle sekuriteitsmaatskappy maak.

    Anders as ander sekuriteitsmaatskappye het ons nie misdaad nodig om te bestaan nie. Met ander woorde ons hoef nie misdaad te stimuleer om ons kontrakte te vergroot nie. Ons is trots daarop om te s dat ons, onsself eerder uit kontrakte uitwerk, omdat ons misdaad met meer as 90% kan verminder.

    Swartberg ISS pty ltd, kan 地 permanente span van twee lede vir 20 plase ontplooi. Vir n boerevereniging van 40 lede, sal ek dus twee spanne ontplooi. Dit sal elke boer ongeveer R3500 per maand kos.

    Vir die geld ..
    1. Besoek ons die plase.

    2. Karteer die misdadigers,

    3. Identifiseer die misdaadrisiko op die gesin

    4. Identifiseer die misdaadrisiko by die werkplek.

    5. Skakel met die polisie en plaaswagte om misdade te voorkom.

    6. Doen ons eie misdaadvoorkoming,

    7. Skep 地 inligting insamelings netwerk

    8. Doen self die analise van inligting,

    9. Identifiseer misdaad sindikate

    10. Stel die polisie in staat om die sindikate aan te keer.

    Ons waarborg 創 afname in misdaad binne die volgende ses maande en wanneer die afname bewys is, skryf ons n 2 twee jaar kontrak met die boerevereniging sodat ons kan aanhou om die misdaad sindikate lam te l.

    Opmerking:

    Ons het dit in die verlede baie keer gesien, dat die klint wanneer misdaad wegraak, aanneem dat misdaad verdwyn het. Dit was in al die jare wat ons, ons tegnieke bewys het, nog nooit die geval nie. Die misdadigers verdamp nie of kom ook nie tot ander insigte nie. Dit is eerder 地 geval dat ons hulle geleenthede van hulle ontneem om te steel nie en wanneer ons onttrek, neem dit hulle gewoonlik nie baie lank om weer aktief te raak nie.

    Die tendens is nie omdat ons onsuksesvol is om misdaad te laat verdwyn nie. Dit is eerder 創 geval dat misdaad in Suid-Afrika so groot is, dat die verdwyning van misdaad 創 geweldige arbeidstekort in die land kan veroorsaak. Die misdadigers raak dus nie weg nie, ons l hulle net lam.

    VRAAG ?

    Is R3500 nie te veel geld nie ?

    ANTWOORD:

    Dit is gelyk aan twee ekstra werkers per maand, wat jou misdaadprobleem van jou wegneem. Die verskil is dat ons vir die geld van twee ekstra werkers, n diens lewer wat die polisie, plaaswag en die weermag saam, nie kan bied nie.

    Swartberg ISS se sisteem is nie goedkoop nie. Ons werkers is die enigste in die w靡eld wat gespesialiseerd is op die gebied. Ons suksesse vertel ons geskiedenis en ons was nog nooit onsuksesvol teen misdaad nie.

    Swartberg ISS vir dorpe en Stede;

    Ek kan n permanente span vir elke 80 huise ontplooi, mits die huise in een of twee aangrensende blokke is. Dit beteken dat die huise ongeveer R875 per huis per maand gaan betaal.

    Vir die geld bied ons dieselfde dienste aan die stedeling as wat ons aan die boere bied.


    Naskrif.

    Afhangend van hoe die modelle ontwikkel, kan dit moontlik in die toekoms nog aangepas word. Tog het Swartberg ISS genoeg tyd in Suid-Afrika spandeer en het dit nou vir die land se mense tyd geword om te besluit wat vir hulle belangrik is. AKSKA se kennis en die bewyse van sy suksesse in Swartberg ISS, het vir ons deure na die res van Afrika oopgemaak.

    Vanuit n besigheids oogpunt moet Swartberg ISS 創 besluit neem en as ons eie gemeenskappe nie die potensiaal kan raaksien nie, sal ons hoofkantoor waarskynlik in die toekoms ietwat noord skuif waar die mense ons waarde raakgesien en erken.

    Stuur die navrae na [email protected]

    Dankie,
    Lukas Swart

    http://youtu.be/bO-gBzTzha0
  • Recent Forum Posts

    Plaas aanvalle end Pers

    ...ek het maar my bedenkinge oor RSG nuus... Almal moet doen soos hul goed dink maar ek dink die draadsittery maak menigte se agterente tog seer want

    1616 Today, 04:50 PM Go to last post

    Plaas aanvalle end Pers

    Die volgende nuusberig was op die 1 uur nuus vanmiddag. Dit lyk darem of sommige mense se oe begin oopgaan.

    Die vakbond Saptu het 'n beroep

    456 Today, 01:27 PM Go to last post

    Ominous endtimes signs

    Nov16

    AMEN op jou gebed!

    Ek weet nie wat was die persoon wat die video geplaas het se doel nie. Wat ek wel weet is dat die

    454 Today, 09:04 AM Go to last post

    Dood op ons paaie

    1615 Het die draad begin met 'n vraag of halloween iets te doen kan he met die getal padongelukke rondom daardie tyd. Ek het die raakgelees en gedink

    454 Today, 08:42 AM Go to last post

    in gebed

    wil net graag ook die deel.. ek het n eenvoudige gebed wat begin en eindig elke dag

    dankie Vader dat ons nog U woord kan ondersoek...

    Nov16 Yesterday, 10:03 PM Go to last post
  • Recent Articles