Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • Recent Forum Posts

    Die Soewereiniteit van God

    Ek het nog nooit enige vrees vir God gehad soos in bang wees nie. Ek het Sy liefde nog altyd verstaan en nog nooit gedink dat Hy met vrees regeer nie.

    S415 Today, 05:58 AM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Hein

    Elke liewe draad eindig so. Jy wens my sterkte toe met my soeke. Dankie, dit is 'n onbeskryflike ervaring! Ek kan net weer se, Dankie

    454 Today, 12:31 AM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Chris, ek het telkemale aan jou verduidelikings gegee, oor en oor. Jy kan dit maar net gaan opsoek en lees. Dis al vir jare en jare aan jou gegee.

    Hein Yesterday, 11:09 PM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Dankie Hein, maar jy het nie nou met 'n bobbejaan te doen nie. Ek is 'n heilige, 'n kind van God. Is jy?

    454 Yesterday, 11:01 PM Go to last post

    Die Soewereiniteit van God

    Ek wou weereens slegs aan jou toon hoe belaglik dwaas jou redenasie is dat die verdrukking slegs op die Jode van toepassing is, en reeds gebeur het in

    Hein Yesterday, 10:49 PM Go to last post
  • Recent Articles