Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • Recent Forum Posts

    The Enemies we face

    Hierdie is seker tans een van my grootste worstelvraagstukke ... waarom kan ek (ons?) dit nie doen nie.

    Ek sien Maandag 'n vriend van my

    S415 Today, 05:20 PM Go to last post

    The Enemies we face

    Chris, bly ons stem saam.

    Jou woorde:
    Ek wag nou al etlike jare om gedoop te word. Jesus moet self vir my die geleentheid skep. Of

    Hein Today, 12:14 PM Go to last post

    The Enemies we face

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan weer afskiet. Maar teen die einde, stem ons saam. Ons is in n oorlog, ons veg n oorlog in Sy 'weermag'.

    472 Today, 11:57 AM Go to last post

    The Enemies we face

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se video. Nou ook al die eerste 3 in Laying the Foundation se 10. Baie dankie weereens.
    https://www.youtube.com/watch?v=ZMJ2...AX2Kk2YePSzQJv

    472 Today, 11:53 AM Go to last post

    The Enemies we face

    Daar gaan baie mense wees wat vir jou gaan sė - " Moenie vir satan gaan soek agter elke bos nie" . Ek kŠn verstaan dat ons sekere mense

    Hein Today, 08:43 AM Go to last post
  • Recent Articles