Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Conversation Between 524 and Jean 21

2 Visitor Messages

  1. Baie dankie vir die inligting. waardeer dit baie. ek kan hulle sommer mos van die webblad af email?
  2. Jean - Op die hoof blad - http://www.akskagroep.com is daar 'n instruksie in geel. Anders kan jy [email protected] e-pos stuur. Daar is twee vlakke - een is 100.00 per maand en die ander is 200.00 per maand - daar is verskillende voodele daarin - hang af hoe diep jy in die ding betrokke wil raak. As jy die 200.00 kan bekostig is dit die moeite werd. jy kan die e-pas sommer CC na [email protected] ook.
    Welkom!
    Groete
    524
Showing Visitor Messages 1 to 2 of 2