Goeienaand Lukas. Ek sukkel maar nog bietjie op die blad. Het gister geregistreer, probeer nog alles leer. My pa het n klip voor hulle hek gekry met b teken op. Hoe gaan ek te werk om dit op te laai sodat iemand my asb kan sê wat dit beteken? Ek is bekommerd, hulle is 2 ouerige mensies alleen in die huis.