Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Tab Content
472's Activity
About Me
Tab Content
  • 472's Avatar
    02-18-2017, 07:25 PM
    Hier is al 6 dele se skakels. Deel 1 https://www.youtube.com/watch?v=J5xDdkzlmWc&t=4s Deel 2 https://www.youtube.com/watch?v=5dEAbYqoANk&t=1s...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-18-2017, 07:16 PM
    Chris, ek dink Hein verwys na deel ses wat ek die tye van geplaas het. Deel VI https://www.youtube.com/watch?v=slmOxYGHCFI&t=13s Harold...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-18-2017, 12:08 AM
    Die res van deel VI gaan oor: The Rapture - 20:15 to 27:00 The last days: 27:16 to 36:00 Last thoughts tot 40:58 El lys dit net vir as iemand...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-17-2017, 11:25 PM
    Harold verduidelik oor die Antichris. Hy s dat daar net 4 keer in die Bybel van die Antichris gepraat word. Die res is afleidings wat gemaak word...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-17-2017, 09:42 PM
    Chris, hier is ook een wat ek nie verstaan nie. Julle het dit nou die dag bespreek, maar ek het steeds nie verstaan nie. Miskien nie opgelet nie?
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-16-2017, 12:42 PM
    Chris, ek begin agterkom waarvan jy praat. Ek raak opgewonde as ek die negatiewe kan begin afgooi. Ek dink my lewe gaan verander wanneer ek dit...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-15-2017, 10:35 PM
    Soos gevra, het ek die 10 gebooie hier geplaas.
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-15-2017, 10:31 PM
    Wow, wat n kragtige einde van deel een. Wel, ek sal moet die res kyk en bestudeer... Soos met alle verandering is daar fases waardeur mens gaan. Ek...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-15-2017, 09:48 PM
    Dit begin vir my voel of Jesus met elke sin, van tyd area verander. Ek verstaan vers 28 ook nou en ek kon nog nooit dit verstaan nie. Die...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-15-2017, 09:30 PM
    Maar onthou, ek dink dat Jesus in en uit beweeg uit die 70AD gebeure en die vr toekoms. Vers 35, net die volgende vers, sien ek weer as toekoms.
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-15-2017, 09:19 PM
    Chris, ek aanvaar dat Hy van die verwoesting van Jerusalem hier praat. Die ander verse wat jy aanhaal weet ek nie, want ek het nie hulle konteks...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-15-2017, 05:35 PM
    Dankie S415, wonderlike getuienis.
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 11:29 PM
    Terug na die video. Die spreker s dat die koningkryk reeds teen 70AD aan die hele wreld verkondig was en staaf dit met 5 verse elders in die...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 11:18 PM
    Ek kan nie anders as om saam te stem, dat Jesus na die verwoesting van Jerusalem kan verwys nie. Maar dan in vers 21 verander alles weer en...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 10:50 PM
    Nov16, dankie vir die teregwysing. Ek voel ook so en ons moet mekaar met respek behandel. Maar dit beteken nie ons moet nie die dinge bestudeer en...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 10:45 PM
    Observasie. In die video praat die spreker oor 'persecution'. Persecution The act of persecuting. A program or campaign to subjugate or...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 09:09 PM
    Hein, ek kan verkeerd wees, maar ek dink nie mens vra vir hulp, en gaan beswadder dan n ander as jy nie eers seker is wat jy s nie. Ek haal aan en...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 08:59 PM
    Nee, kyk http://www.akskagroep.com/showthread.php?2488-Ominous-endtimes-signs&p=20648&viewfull=1#post20648
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 10:19 AM
    Hein, ek wil jou net gou reghelp met iets. Ek voel baie keer skuldig dat ek nie almal se lang relaas oor iets lees nie. Ek sien ek is in goeie...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-14-2017, 12:47 AM
    Ek het die eerste 30 min gekyk en ek moet gaan slaap. Maar eers wil ek gou my gevoel waarde sover gee. Ek stem saam met die verskillende vrae/dinge...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-13-2017, 11:37 PM
    Nou weer terug.
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-13-2017, 11:13 PM
    Die videos is weg? Beide die van Walter Veith en die een van Chris. Het iemand dit verwyder? Ek weet nie wat die naam was nie en kan nie self op...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-13-2017, 11:06 PM
    Nee, ek verstaan nog nie wat jy se nie Chris, maar ek gaan nou die video kyk. Maar voor ek dit doen, wil ek getuig my gees skreeu saam met Hein....
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-13-2017, 02:28 PM
    Chris, ek dink ons het n nuwe opsomming nodig van wat reeds vervul is en wat nog nie. Ek hou nie by nie en is deurmekaar met wat jy s en wat jy nie...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-12-2017, 11:42 PM
    Ja. Ek het nog ander nota's ook gemaak wat vir my uitstaan. Hier is een. 538AD - Little horn begin - Papacy get it's power. + 1260 = 1798...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-12-2017, 10:34 PM
    Walter noem iets in die vid wat my tref. Hy praat van 2 Deceptions wat deur die Jesuite uitgedink en versprei word om die mensdom te verlei. Dit is...
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-12-2017, 03:18 PM
    Lukas, Walter is ook my 'first goto'. Dankie, jy spaar my die tyd om te gaan soek.
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-12-2017, 03:16 PM
    Nee Hein Ek vra jy moet beleefd praat. Go out, all guns balzing! Dit is al hoe ons die ding gaan deurtrap, as ons geduld het en alles ondersoek....
    127 replies | 2061 view(s)
  • 472's Avatar
    02-11-2017, 10:54 PM
    Wel, ek is nou erg deurmekaar. Twee goed het my oog gevang vandat ek laas hier geskryf het. 1. Die bruid is gereed, nie in vodde vervolg...
    127 replies | 2061 view(s)
More Activity
About 472

Basic Information

Statistics


Total Posts
Total Posts
379
Posts Per Day
0.70
General Information
Last Activity
Today 02:39 PM
Join Date
08-28-2015
Referrals
0