Goeienaand Lukas. Ek sukkel maar nog bietjie op die blad. Het gister geregistreer, probeer nog alles leer. My pa het n klip voor hulle hek gekry met b teken op. Hoe gaan ek te werk om dit op te laai sodat iemand my asb kan sê wat dit beteken? Ek is bekommerd, hulle is 2 ouerige mensies alleen in die huis.
Jy kan die teken of op ons Fb akskagroepgroup oplaai sodat een van ons dit na vlak 2 skuif of jy kan dit self by vlak2 oplaai en jou vraag vra. Onthou net altyd wanneer jy iets hier oplaai, om die word akska2 ook bo by die sekuriteits blokkie in te skryf
Goeiemore, ek het geregistreer op die akska web blad, hoe moet ek te werke gaan as ek meer wil uitvind oor 'n sekere teken ens?
Administrator
Junior Member