Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
  • 10-11-2017, 09:46 AM
    Unregistered replied to a thread Waarvan word Christene siek? in Forum vir Anonieme Besoekers
    Uit al die Skriftuurlike aanhalings tot so ver, is slegs Joh. 9 relevant tot die vraag. Die res is buite skriftuurlike konteks aangehaal en laat die...
    7 replies | 305 view(s)
  • 10-05-2017, 11:00 PM
    Unregistered replied to a thread Waarvan word Christene siek? in Forum vir Anonieme Besoekers
    Joh 9:1 En toe Hy verbygaan, sien Hy ‘n man wat blind was van sy geboorte af. Joh 9:2 En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig,...
    7 replies | 305 view(s)
  • 10-03-2017, 11:22 AM
    Waarom word Christene vandag siek? Daar is 'n teologie wat in lug hang dat Christene siek word omdat (1) Hulle iets verkeerd gedoen het (2) Dit...
    7 replies | 305 view(s)
  • 09-28-2017, 02:45 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Jammer.............maar ek het maar 'n "twisted" sin van humor :-) "Oor en uit" - Dus is dit my beurt om te praat, maar jy sny af? Vlgs radio...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-28-2017, 02:40 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Jy sien dis nou waar die verskil is. 1) Die aanname word gemaak dat ek lid is vd AB, verder van waar kan dit nie wees nie 2) Die aanname word...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-28-2017, 02:32 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Die Feeste Lev. 23: 1) Pasga (Maart/April) Dood van Christus (1Co 5:7) 2) Unleavened Bread (Maart / April) ...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-26-2017, 11:16 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Hmmmmm.... Eers verklaar “B” dat ‘n ‘behoorlike standvastige predikant’ wél profeteer ; en net daarna dan beweer “B” weer eweskielik die...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-26-2017, 06:52 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Jammer as die waarheid sny. 'n Mooi uiteensetting van die feeste volg. Indien wat ek skrywe irrelevant is, is ek jammer, want so ver my kennis strek...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-26-2017, 03:26 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Afrikanerbonder "B" hou aan om die draad met sy irrelevante snert te ontspoor.
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-26-2017, 12:43 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    1. BABILONIESE (LIBERALE, GELYKHEID, NIE-RASSIGE EN MULTI-KULTI) BESOEDELDE TEOLOGIE IS IDEOLOGIESE TEOLOGIE ; DIT IS DIE IDEOLOGIE VAN BABILON. BAIE...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-26-2017, 12:07 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Is die nagmaal soortgelyk aan son aanbiddery? Wie het dit ingestel: Matt 26:26-29 Mark 14:22-25 Luke 22:17-20 1 Cor 11:24-25 Volgens Lukas was...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-26-2017, 09:21 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek het by die draad gebly. Die conspiracy theories by #8 het dinge ontspoor. Gaan kyk maar. Onbewysbare feite is verhale. Wie beweer moet bewys....
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-25-2017, 07:53 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Stem saam. "B" ontspoor die draad deur mense verder uit te lok om op sy irrelevante snert te reageer.
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-25-2017, 07:32 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Kan ons asseblief by die onderwerp bly en nie afdwaal nie. Die vorige plasing het absoluut niks met Bybelse Feeste te doen nie. Maak n ander draad...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-25-2017, 03:27 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    1. Babiloniese (liberale, gelykheid, nie-rassige en multi-kulti) besoedelde teologie is Ideologiese Teologie ; dit is die ideologie van Babilon. Baie...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-25-2017, 02:14 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek dink tog ek moet maar antwoord. Bietjie omvattend, maar nou ja. Daar is ‘n “draad” op die spel hier……. 1) Ideologiese Teologie is iets wat deur...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-24-2017, 10:57 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Aanhaling: "Net so terloops. Die Bybel boeke was nooit in hoofstukke opgedeel of verse nie." Die feit dat die Bybel se boeke in hoofstukke en...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-24-2017, 10:18 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek dink met sy volgende skrywe kan B sommer ook vir ons sê hoeveel jare hy al 'n lid is van die Afrikanerbond.
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-24-2017, 10:06 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Om eerwaarde "B" se lang irrelevante kerklike tirades te lees is amper soos om in 'n kerk ingedwing te word en geforseer te word om na die...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-24-2017, 08:02 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Sjoe. Interressante antwoord. Bietjie stomgeslaan met die aannames. Net so terloops. Die Bybel boeke was nooit in hoofstukke opgedeel of verse nie....
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-24-2017, 07:02 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Met die Verlosser se eerste koms het Jeshua met ‘n houding van liefde en genade gekom om sy Bruid los te koop van hulle adamiese erfsondes. Met die...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-24-2017, 12:50 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek vind dit soms baie interressant om te kyk na die "eindtye profesie". Openbaring en baie ander skrifgedeeltes bevat egter baie keer meer as net...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-23-2017, 01:58 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Hier onder volg nog 'n baie insiggewende YouTube video wat by pos #8 aan sluit, waar God se tydlyn behandel word, en waaraan God se sewe feeste ook...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-22-2017, 03:56 PM
    Unregistered replied to a thread Natuur Rampe in Forum vir Anonieme Besoekers
    'n Ere Veldwagter is nie dieselfde as 'n Groen Skerpioen nie. Die "Green Scorpions" is (of was, as hulle nog bestaan) die arm wat omgewingsondersoeke...
    5 replies | 678 view(s)
  • 09-21-2017, 07:40 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    APPS BLOG DEVOTIONALS SERMONS DONATE SEARCH Grace to You Resources Which Bible translation is best? Questions Selected Scriptures QA167 ...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-21-2017, 07:03 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Ek dink skrywer #8 hierbo verwys na sogenaamde "vertalings" van die Bybel - wat veral deur sekere hoofstroom kerke gebruik word - wat nie werklike...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-21-2017, 11:17 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Graag lewer ek net my opinie op die vlge: "en so verdraai, verkrag en ‘hervertaal’ hulle ook die Bybel om by hulle sataniese Babiloniese beginsels...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-21-2017, 08:01 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Hier is kort weg ‘n antwoord Lukas: 1) “Ons vier geloftefees oor iets wat gebeur het.” – Ek hou glad nie die geloftefeeste nie, en het verskeie...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-21-2017, 01:59 AM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Genoeg mense weet vandag dat die (hoofstroom) kerke lankal deur (sataniese) geheime organisasies soos die Vrymesselary en die Afrikanerbond...
    31 replies | 1009 view(s)
  • 09-20-2017, 07:47 PM
    Unregistered replied to a thread Die Bybel se feeste in Forum vir Anonieme Besoekers
    Lukas Ek sal later jou posting in detail beantwoord. Ek dink egter dat twee verskillende vertrek punte hier raak gesien moet word. 1) TEMA PREEK:...
    31 replies | 1009 view(s)
More Activity
About [email protected]

Basic Information

Statistics


Total Posts
Total Posts
0
Posts Per Day
0
General Information
Last Activity
10-16-2017 09:30 AM
Join Date
07-06-2016
Referrals
0