Goeienaand Anina. Ek het ook dieselfde versoek. Wil ook foto post oor teken
Goeienaand. Ek soek raad asb. My pa het n klip met n teken op voor hulle hek gevind. Waar kan ek die foto post dat iemand dalk kan sê wat dit beteken? Is bekommerd, hulle is 2 ou mensies alleen in die huis