Reply to Thread

Post a reply to the thread: Gaan ons n Chinese regering he?

Your Message

Click here to log in

tik in die woord akska met die nomer twee agteraan ( nie die woord nie)

 

You may choose an icon for your message from this list

Additional Options

  • Will turn www.example.com into [URL]http://www.example.com[/URL].

HTML
Rate Thread

You may rate this thread from 1-star (Terrible) to 5-stars (Excellent) if you wish to do so.

Topic Review (Newest First)

  • 04-03-2019, 12:34 PM
    Lukas
    Elke volk word maar deur ontberinge gevorm en ons is nog 地 jong volkie. Miskien is dit reg dat die dinge maar hulle gang gaan sodat die koring van die kaf geskei kan word.

    Dit is wanneer 地 geslag nie 地 oorlog het nie wat die nasie agteruitgaan. En dit geld nie net vir ons nie. Wanneer daar voorspoed en materile welvaart is, isoleer mense hulle op hulle eie eilande. Die mans word vet en uitgevreet en die vroue begin die broek in die huis dra.

    Terwille van ons eie oorlewing moet ons maar van tyd tot tyd deur die smeltkroes gaan. Dit is maar net my persoonlike opinie
  • 03-16-2019, 11:31 PM
    davmar88
    Ek tel deesdae verskriklike haat en verwyte op onder ons eie nasie. Dis niemand ANDERS wat ons gaan opeet nie, Maar ons eie. Kyk bietjie na die hanskakies in die Anglo boere oorlog. Rugstekers. En ons is nie ver van hulle af nie.
  • 03-16-2019, 11:28 PM
    davmar88
    Ek stem, ons sit met n helse wit probleem. Gaan kyk bietjie op hierdie openbare WhatsApp groepe. Jy praat net bietjie oor die probleme in die land, Dan verskree hulle jou, HOU OP POLITIEK PRAAT!!! en o aarde, moet ook tog nie dat hul uitvind waar jy werk nie, Dan maak jou MEDE BLANKE JOU JOU WERK VERLOOR??!! Hoe laag en gemeen Kan ons eie nasie nie raak nie????
  • 03-04-2019, 10:57 AM
    greengroen
    Ons sit nie met n swart probleem nie ons sit met n WIT probleem
    Blankes se koppe is so opgefoeter dat net die liewe Vader ons kan en gaan red
  • 03-03-2019, 05:31 PM
    Lukas
    Wanneer ek so na mense luister wat die Geo politiek beter verstaan kry ek die volgende antwoorde.

    Teen 2045 sal daar soveel Sjinese in Afrika wees wat burgerskap het, dat dit teen daardie tyd glad nie snaaks sal wees om dan wettige Sjinese ministers of selfs 地 president te kry nie.

    Die Sjinese het vandag omtrent regte op die hele Afrika se skaars metale, maar die Russe en die Amerikaners word nou ook in Afrika betrokke omdat hulle nie die Sjinese, die totale beheer oor Afrika se skaars metale kan gee nie.

    Met die olie wat nou in Mosambiek en ook in Zimbabwe ontdek is, gaan die Amerikaners en die Russe net so hard baklei vir 地 aandeel in die olie, dat die begeertes om beheer oor die olie te kry, die wrywing tussen die drie groot moondhede gaan vergroot.

    Iets om oor te dink.

    Die Sjinese geo politieke beplannings word op 150 jaar skale gebou.
    Die Amerikaners werk op 100 jaar beplannings en die ANC-regering werk op 50 jaar beplannings.
    Die ANC beplannings is nie om Suid-Afrika te bevoordeel nie, maar eerder om Suid-Afrika se posisie binne die internasionale gemeenskap te definieer.

    Ons wit Suid-Afrikaners dink nie drie jaar vooruit nie en organisasies soos die Boere legioen, Suidlanders, Dexter en ander, dink nie v靡der as vyf jaar vooruit nie, en probeer 地 stukkie land vir ons iewers in die Noord of Suid-Kaap beding.

    OPMERKING

    Wanneer 地 mens die groot moondhede se geo beplannings vir die volgende 150 jaar lees, is dit wat Dexter en die ander organisasies, van ons verlang, is die logiese gevolgtrekking vir dit wat in die toekoms op ons wag, vir ons baie duister.

    Ek het twee lede met wie ek oor die geopolitieke omgewing gesels. Ek weet nie of die twee mekaar ken nie, maar ek gaan dit ook nie probeer uitvind nie.

    Wat ek weet is dat hulle nie huisvriende is nie. Hulle werk ook nie saam nie en woon in verskillende provinsies en tog is hulle waardering van die geo politieke beplanning teenoor ons eie voortbestaan en waar ons in die volgende 50 jaar sal staan, presies dieselfde.

    Volgens hulle sal ons wit bevolking oor 50 jaar, 0.02% van die bevolking wees. Hierdie syfer word bereken teenoor ons bevolkingsgroei en ook teen die tempo wat ons met die res van Afrika verbaster.

    Vyftig jaar van nou af, sal die blankes binne Suid-Afrika soos Egipte lyk. Daar sal 地 baie klein elite groep wees, en die res sal soos Kaapse kleurlinge of donkerder wees.

    HIER IS MY VRAAG

    Ons mense wil nou 地 volksraad h wat oor ons toekoms wil besluit.
    1. Hoe v靡 dink daardie volksraad vooruit?
    2. Hoe v靡 beplan daardie volksraad vooruit?
    3. Wat sal ons Afrikaners of wit Suid-Afrikaners se invloed in Suider-Afrika oor 50, 100 en 150 jaar wees?
    4. Wat sal die w靡eld siening oor 50, 100 en 150 jaar ten opsigte van nasies, stamme en etniese groeperings wees?
    5. Hoe kan ons as 地 Nasie onsself laat oorleef?

    OPMERKING

    Ons Afrikaners is sekerlik van die swakste nasies in die hele w靡eld wanneer dit by nasieskap en voortbestaan kom.
    150 jaar gelede het die Duitsers hier opgedaag en daardie Duitsers is vandag nog Duitsers.
    Die Engelse het 1795, die eerste keer hulle voete aan wal gesit en na 220 jaar is hulle nog altyd Engelse met Engelse gewoontes en maniere.
    1902 het 地 klomp Boere Argentini toe getrek. Na drie geslagte is hulle weg. Vandag is hulle Argentyne.
    Maar dit word nie beter nie. Na 1994 het daar weer 地 klomp na Australi, Amerika, Swede, Rusland, Duitsland, die Nederlande en Brittanje verhuis om daar te woon. Die gevolge van die nuwe trekkers is dat hulle eerste geslag al hulle herkoms verloor het en nou volwaardige burgers of nasie lede van hulle nuwe bestemming is.

    Kyk nou na die prentjie en vergelyk dit met die Jode? Die Jode was vir meer as 地 1000 jaar in ballingskap, regoor die hele w靡eld, en hulle het Jode gebly!?

    Hoe sal ons oor 50 jaar lyk en wat gaan van ons word? Hoe gaan ons lyk en watter invloed sal ons in Afrika h?

    My Opinie.

    Die hele Kaukasiese ras is besig om uit te sterf. Die bevolkingsgroei in Europa en Suid van Europa is besig om tot stilstand te kom en ons eie ligte vel Suid-Afrikaanse bevolking, is as gevolg van vrese en wanpersepsies, self op 地 punt van geen omkeer bereik. Ons is besig om uit te sterf en nie een van die sogenaamde leiers sien dit as 地 faktor raak nie.

    Ons onvermo om v靡der as drie jaar vooruit te dink, veroorsaak dat ons 地 wanpersepsie oor die toekoms ontwikkel, waar ons kinders glo dat hulle in Australi 地 beter toekoms het.

    Is dit ons gebrek aan nasietrots wat veroorsaak dat die wat na ander lande trek, geen vermo het om weer as Suid-Afrikaners terug te keer nie. Of is dit ons gebrek aan visie wat veroorsaak dat ons kinders eerder na nasies opsien wat wel 地 visie het?

    WAT MIS ONS?

    Ons mis die feit dat daar vir ons 地 geweldige toekoms in Afrika is
    Ons mis die feit dat ons die juweel van Afrika is en dat ons vermo om welvaart te skep, ons in Afrika uiters gesog maak
    Ons mis die feit dat ons gebrek aan toekoms visie in Afrika veroorsaak dat ons as 地 nasie of 地 groep totaal sal uitsterf.
    So lank as wat ons teen die huidige politiek gaan vaskyk, sal ons nie kan groei nie en sal ons van die aardkors verdwyn.

    Die Realiteit is dat Afrika baie ryk aan skaars metale is. Sjina het geen minerale van sy eie nie en om die balans onder die moondhede te bewerkstellig was Afrika baie jare gelede deur die Britte vir Sjina gegee om te ontgin.
    Vandag het Sjina die alleenreg op alle skaars minerale in Afrika en omdat dit die balans versteur begin die Amerikaners en die Russe ook nou wakker skrik en wil hulle ook 地 deel van Afrika se rykdomme geniet.

    Dit veroorsaak dat daar 地 wrywing tussen hierdie moondhede gaan ontwikkel en die Sjinese se plan, om hulle regte te verseker, is om Afrika met mense te vul wat oor 20 jaar genoeg sal wees met Afrika burgerskap, om die regerings in Afrika oor te neem.

    Ons kan so vroeg as 2045 verwag dat die Sjinese reeds in die regerings ingestem sal word.

    Ons uitkoms wat aan ons die deurslag kan gee is juis plaasaanvalle en huisrowe. Die feit dat ons as 地 wit groep so verdruk word, is eerder iets wat ons oorlewing sal verseker as wat dit ons sal vernietig.

    地 Volk groei en ontwikkel wanneer hy gelouter en gesuiwer word en daar is die Grieke vir ons 地 voorbeeld. Die Grieke was vir 600 jaar deur die Turke onderdruk voor hulle die juk van hulle kon afgooi en as 地 nasie op hulle eie voete kon staan.

    Materialistiese groei is vir ons nie so goed nie en dit kan ons doodmaak, omdat dit mense op eilande laat leef. 地 Land wat nie 地 oorlog het nie, se mans gaan tot niet. Hierdie lae vlak oorlog waarin ons is, veroorsaak dat mense in buurtwagte en plaaswagte verenig en dit gaan vandag nog met ons te goed.

    Ons moet net besef dat wanneer ons kan aanhou om te groei, ons groep metodes sal ontwikkel om te oorleef en dit sal ons sterk maak. Ons moet ons kinders aanmoedig om nie minder as drie kinders in die lewe te bring nie.

    Ons dogters moet grootgemaak word om die mans te ondersteun en om dit wat hulle aanpak sterk te maak.

    Ons seuns moet geleer word om entrepreneurs te word en wanneer sy vrou die sterker een is, moet hy haar kan ondersteun sodat hulle as 地 eenheid kan ontwikkel.

    Die tyd het aangebreek dat ons 地 toekoms visie vir 300 jaar van nou af ontwikkel, wat ons vir onsself as doelwit stel. En daardie doelwit moet wees om Suider-Afrika tot by Kenia te domineer. Niks minder nie.

    Afrika se onvermo om op die w靡eld paviljoen te oorleef, is ons geleentheid om 地 verskil te maak. Maar ons vermo om 地 verskil te maak kan net verbeter wanneer ons eie getalle verbeter. Ons eie getalle kan net verbeter wanneer ons kinders hoop het en ons kinders kan net hoop kry wanneer ons 地 toekoms visie het.

    Vergeet van 地 stukkie soewereine grond, want dit gaan nie gebeur nie.

    Die groot moondhede sal een of ander tyd mekaar gryp. Amerika, Rusland en Sjina saam het genoeg ammunisie om vir drie dae te veg. Maar na daardie drie dae sal groot gebiede en baie mense moer toe wees.

    Ons is te v靡 uit die pad uit om te seer te kry en Sjina wat nou al begin om swart mense op te eet, sal nie verewig in Afrika kan bly nie. Iewers in die toekoms sal hulle getalle en die getalle van Afrika verander en ons getalle sal dan so moet wees dat ons 地 verskil kan maak.

    Ons moet v靡der as 地 100 jaar dink en ons kinders moet geloof h dat ons 地 toekoms het. 地 Volk moet onderdruk word om te groei en daar is die Indir riet kappers vir ons 地 voorbeeld. Hulle was gedoem. In hulle eie land was hulle niks. As riet kappers het hulle geen toekoms gehad om bo hulle omstandighede uit te styg nie. Maar hulle het saamgestaan. Hulle het in die vreemde as 地 eenheid begin saamwerk en vandag sien ons hulle reg deur Afrika en daar is nie een land in Afrika wie se regerings nie deur hulle benvloed word nie.

    Die mense wat hulleself so graag as die Afrikaner se leier wil bekendstel en hulleself so graag 地 rang wil gee waarmee hulle aangespreek kan word, moet begin wakker word. Julle kortsigtige ideale en julle gebrek aan w靡eld politieke kennis, trek julle volgelinge in tronke in waaruit hulle nooit weer sal kom nie.

    Begin dink en begin beplan. Skep hoop en visualiseer die visie.

    Lukas Swart.
  • 01-20-2019, 07:22 PM
    SA419

    Gaan ons 'n Chinese regering h

    Dept Justisie & Polisie sukkel baie met Chinese, Pakistanie, Nigeriese klaers.
    Die ouens maak sake by die polisie van roof / aanranding en as die saak in die hof kom is daar nie 'n tolk nie.
    Polisie lede word opgelei as tolke en Mandarin is 'n algemene Chinese dialek.
    In die Kaap is daar ook baie meer toeriste en die olie projek dus het die staat daar met die projek begin.
  • 11-13-2018, 01:59 PM
    Lukas
    Dit lyk vir my of ek toe verkeerd was. Die Sjinese gaan die geld vir die ontginning van die olie voorsien.
  • 11-04-2018, 12:35 AM
    Lukas
    Ons is te ver uit die pad. Die regering sal nie neutraal wees nie, maar hulle sal ook nie veel kan doen nie.

    3# Die olie wat in Mosambiek ontdek sal word sal nie deur Sjinese ontgin word nie. Hou die nuus maar dop.
  • 11-03-2018, 08:57 AM
    davmar88
    Okay so as almal regmaak vir oorlog, Dan beteken dit seker die 3e wereld oorlog, maar gaan SA dan neutraal wees of gaan ons mooi in die middel vd ding wees?
  • 11-03-2018, 08:11 AM
    Unregistered
    China kry sy voet orals in Afrika in die deur. Met Mosambiek en Angola se gas en olie reserves, sal hul baie "TRANSAKSIES" daar doen.

    China is ook besig om sy weermag op te ramp, hy maak gereed vir oorlog. So ook Rusland en Amerika.

    China het nou 750 Miljoen soldate wat hy kan ontplooi...

    Ek glo dat as enige land behalwe Amerika en Rusland, vir China wil teestaan, sal daar glad nie weerstand gebied kan word nie,
    Kyk link hieronder van hul wermag:
    https://www.globalfirepower.com/coun...untry_id=china
This thread has more than 10 replies. Click here to review the whole thread.

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •