Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Reply to Thread

Post a reply to the thread: Amerikaanse Verkiesing

Your Message

Click here to log in

tik in die woord akska met die nomer twee agteraan ( nie die woord nie)

 

You may choose an icon for your message from this list

Additional Options

  • Will turn www.example.com into [URL]http://www.example.com[/URL].

HTML
Rate Thread

You may rate this thread from 1-star (Terrible) to 5-stars (Excellent) if you wish to do so.

Topic Review (Newest First)

  • 01-18-2017, 02:06 PM
    Unregistered

    FEMA kampe

    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    Ja, die FEMA kampe is n vreemde konsep en n mens verstaan nie waarom daardie kampe bestaan nie. Maar met die grondwet van Nood en Ramp en die vooruitskouing van politieke stabiliteit, kan hierdie kampe juis daarop gerig wees om mense eerder te beskerm as om hulle te vermoor.
    Die FEMA kampe se siening as 'n sameswerings teorie word as volg in Wikimedia se inleidende paragraaf aangedui:

    The FEMA camps theory refers to the theory that the U.S Federal Emergency Management Agency (FEMA) is planning to imprison US citizens in concentration camps.[1][2][3] This is typically described as following the imposition of martial law in the United States after a major disaster or crisis. In some versions of the theory, only suspected dissidents will be imprisoned. In more extreme versions, large numbers of US citizens will be imprisoned for the purposes of extermination as a New World Order is established. The FEMA camps conspiracy theory has existed since the 1980s but it has picked up greatly in popularity since the late 1990s.[4]

    Lees gerus meer deur die skakel hieronder te raadpleeg.

    https://commons.wikimedia.org/wiki/C...Participate/en

    Met dit ges dui die skakel hieronder aan dat daardie kampe baie verdag is.

    http://www.infowars.com/bombshell-fema-camps-confirmed/

    Indien n mens glo dat n privaat swembad gebou word met staatsgeld met die uitsluitlike doel om privaat eiendom teen brand te beskerm, moet dan nie na die volgende videos kyk wat tydens n ondersoek geloots is na die kampe en hul bestaansreg nie. Die plastiek doodskiste wat elk 4 mense kan huisves word ook bevraagteken. Is die dubbeldekker treine met voetboeie aan die vloere ook dan net daar aangebring vir versiering doeleindes? Die word nie in die videos aangespreek nie. Daar is baie baie meer - soek maar op Google!

    Deel Een 1

    https://youtu.be/h6vsKMaSG1s

    Deel 2:

    https://www.youtube.com/watch?v=y1bftc4gHQY

    Deel 3:

    https://www.youtube.com/watch?v=z_WO6UMFYsQ
  • 01-18-2017, 01:07 PM
    greengroen
    Die Amerikaaners gaan eerder op Amerikaanse sake fokus hulle gaan uit die midde ooste ontrek as ook hulpbronne wat wereld wyd vermors word op projekte wat op niks uitloop nie Die vacuum wat dit gaan veroorsaak sal die Russe instaat stel om self die moslem lande uitesort sonder enige inmenging van die Amerikaanse regering so word die probleem vir hul deur iemand anders gedoen die gemeenskaplike vyand is islam
  • 01-18-2017, 09:48 AM
    Lukas
    FEMA is die nasionale liggaam vir Nood en Ramp. Ek weet nie hoe nood en ramp wat uit gemeenskap lede, brandweer en Ambulanse bestaan, n bevolking kan bedreig nie. Op grondvlak is almal wat deelneem, mense soos jy en jy kan ook by nood en ramp aansluit. Sal jy jou bure vermoor? En as jou buurman begin om jou bure te vermoor, sal jy hom toelaat? Ek glo nie.

    Ja, die FEMA kampe is n vreemde konsep en n mens verstaan nie waarom daardie kampe bestaan nie. Maar met die grondwet van Nood en Ramp en die vooruitskouing van politieke stabiliteit, kan hierdie kampe juis daarop gerig wees om mense eerder te beskerm as om hulle te vermoor.

    Ja, die Russe het al vier jaar gelede n hoofpad deur hulle woude gebou waarmee hulle Pole kan inval. Toe dit gebeur het Brittanje skielik groot maneuvers in Pole gaan doen om die inval te voorkom. Die verenigde nasies het uiteindelik n waardering gemaak en bevind dat Rusland die hele Europa binne 36 uur kan platloop as hulle sou wou.

    Die nuwe verhouding tussen Amerika en Rusland sal hierdie bedreiging verminder en dit hang uiteindelik van die Europers af of hulle n aanslag kan kry of nie. Hulle verhouding met die Moslems sal uiteindelik die verhouding met Rusland bepaal.
  • 01-18-2017, 04:48 AM
    Unregistered

    Baie sterk moontlikheid van moeilikheid

    Quote Originally Posted by 472 View Post
    Nou raak ek bekommerd! Hier kom groot moeilikheid.
    Daar is heelwat oorsese bronne wat berig van Amerikaanse soldate en wapentuig wat op die Russiese grens by Pole saamgetrek is.

    In Noorwee het by die 1000 troepe geland vir sogenaamde "winteroefeninge".

    Berigte dui daarop dat Putin sy troepe op gevegsgereedheid geplaas het.

    Die "Globiste" is in 'n hoek gekeer en hul tyd loop uit - wreldwyd. Hulle vrees verdere Brixit gevalle soos Le Pen in Frankryk wat ook wil "wegbreek" uit die Europese Unie.

    Wat bly vir die Wreld Orde oor? Begin 'n wreld oorlog - alles is in plek. Amerika was nog nooit so verdeeld nie en die beplande proteste teen Trump (ingeoefen en deur Soros befonds) skep die geleentheid vir moord op Trump. Dit gee aanleiding tot onrus en opstande sodat siviele ongehoorsaamheid die geleentheid bied vir die toepassing van krygswet. Die FEMA kampe is onlangs geopen en beman. Die "soldate" is klaar ingeofen - baie berigte daaroor - en gereed vir aksie.

    Die dollar sal neertuimel en die gevolge daarvan gaan wreldwyd uitkring.

    Hoe Trump se inswering as president gaan verloop en watter veiligheidsvoorbereidings getref is, gaan die gang van sake bepaal. Trump is uiteraard bewus van wat aangaan.

    Om te kalm of te bekommerd te wees gaan niks verander nie. Wat wel dinge gaan verander is die mate waarvolgens elkeen alhier voorbereid is op dit wat die ergste cenario mag verteenwoordig.
  • 01-17-2017, 06:26 AM
    Unregistered
    Die hoofstroom media was 'n paar maande laat met Mandela se dood.
  • 01-16-2017, 07:52 PM
    Unregistered
    Quote Originally Posted by 472 View Post
    Ja, Obama het toe nie die ou gefire nie. Hy het self bedank en besluit om met die oorname van die nuwe President, uit te stap. Trump het blykbaar ges hy kan aangaan tot na die verigtinge, maar die Generaal het geweier. Toe hardloop hy koerante toe. So, klink vir my maar net na suur druiwe en Alex wat vrees aanjaag.
    Ek het na die video gaan kyk, en "commin sense" moet ook darem hier gebruik word. Gaan ons vir enige moontlike disinformasie val wat aan ons opgedis word?
    Indien daar n groot magsopbou van enige aard is, sal dit hoofstroom nuus haal regoor die wereld. En dit doen nie. So dan ignoreeer mens sulke "nuus"... Dis maar hoe ek redeneer. Weet nie of ek te kalm is nie?
  • 01-15-2017, 03:49 PM
    472
    Ja, Obama het toe nie die ou gefire nie. Hy het self bedank en besluit om met die oorname van die nuwe President, uit te stap. Trump het blykbaar ges hy kan aangaan tot na die verigtinge, maar die Generaal het geweier. Toe hardloop hy koerante toe. So, klink vir my maar net na suur druiwe en Alex wat vrees aanjaag.
  • 01-14-2017, 01:02 PM
    524
    https://www.washingtonpost.com/local/public-safety/commanding-general-of-dc-national-guard-to-be-removed-from-post/2017/01/13/725a0438-d99e-11e6-b8b2-cb5164beba6b_story.html?utm_term=.09712d785c90


    The Army general who heads the D.C. National Guard and has an integral part in overseeing the inauguration said Friday that he will be removed from command effective at 12:01 p.m. Jan. 20, just as Donald Trump is sworn in as president.
    Maj. Gen. Errol R. Schwartzs departure will come in the middle of the presidential ceremony classified as a national special security event and while thousands of his troops are deployed to help protect the nations capital during an inauguration he has spent months helping to plan.
    The timing is extremely unusual, Schwartz said in an interview Friday morning, confirming a memo announcing his ouster that was obtained by The Washington Post. During the inauguration, Schwartz will command not only members of the D.C. Guard but also 5,000 unarmed troops dispatched from across the country to help. He also will oversee military air support protecting Washington during the inauguration.
    My troops will be on the street, said Schwartz, who turned 65 in October. Ill see them off, but I wont be able to welcome them back to the armory. He said he would never plan to leave a mission in the middle of a battle.
    Unlike in the states, where the governor appoints the National Guard commander, in the District that duty falls to the president.
  • 01-14-2017, 10:15 AM
    472
    Hierdie help ook nie om my senuwees te laat bedaar nie? Hier is inligting oor die naweek se gebeure by die UN en dan oor die opbou van militere mag na wat lyk na n onafwendbare oorlog wat op die punt is om uit te breek. Mag ek verkeerd wees.

  • 01-14-2017, 09:47 AM
    472
    Nou raak ek bekommerd! Hier kom groot moeilikheid. Aan die eenkant wonder ek of dit nie alles net n 'show' is om Trump 'sterk' te maak en die mense agter hom te verenig nie. Laat hulle 'dink' hulle het Trump ingekry en hom te ondersteun later, 'no matter what'. Ek meen, al die pogings tot dusver om hom uit te skop, misluk die een na die ander, sonder groot opslae. Hierdie kan maklik net n finale opsweeping en storm in n tee koppie wees en niks van kom nie. Maar aan die anderkant, het dit massiewe potensiaal vir baaaie groot moeilikheid. Gaan kyk bietjie na die komentaar.

    Obama gaan ook net aan om die een Presidential wet na die ander, in te bring, hy het hierdie week weer 4 geteken. So asof hy weet hy gaan nerens heen nie. Anders, waarom doen hy dit? Hy weet Trump kan met een vee, alles wat Obama die laaste 60 dae gedoen het, van die tafel af vee. Net die ding met die UN kan Trump niks aan doen nie. Of is Obama se doen en late die laaste maand maar net ook deel van die o verblindery? Een ding is seker, ons gaan nie lank wag om die rigting te sien wat dinge neem nie. More (Sondag 15/1/17) is die UN vergadering en oorlog kan baie maklik na dit uitbreek. Alles is gereed daarvoor...

    Ek sit en eet popcorn assof ek nooit weer popcorn gaan sien nie...

This thread has more than 10 replies. Click here to review the whole thread.

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •