Reply to Thread

Post a reply to the thread: Wat het Siener van Rensburg nie gesien nie?

Your Message

Click here to log in

tik in die woord akska met die nomer twee agteraan ( nie die woord nie)

 

You may choose an icon for your message from this list

Additional Options

  • Will turn www.example.com into [URL]http://www.example.com[/URL].

HTML

Topic Review (Newest First)

  • 08-17-2018, 09:26 AM
    Unregistered
    Quote Originally Posted by Oom Jannie View Post
    Kyk, ek is geen fan van die stories van Oom Niclaas nie, maar die een pas darem mooi in die hudige klimaat.

    Die ANC regering doen niks om die anargie hok te slaan nie, enigste logika is dat hulle die eintlike argitekte daarvan is.

    https://pbs.twimg.com/media/DgM1F22X4AEWL0v.jpg
    OOM JANNIE,

    Om goed vooraf te sien, is nie ongewoond nie. Dis visioene van God, en baie mense het daardie gawe BY God gekry. God gee dit as 'n gawe, en God het in die Bybel belowe dat hy dit aan mense sal gee.
    Jy hoef nie 'n fan van Niklaas van Rensburg te wees nie, maar net gaan kyk wat hy gesien het. En baie van sy goed het reeds waar geword...
    Dit gaan oor interpretasie, en dis waar die probleem kom - wanneer mense hul EIE MENSLIKE interpretasie gebruik, sonder dat hul weergebore is.
    En dis waar ek sien die probleem kom, oor Niklaas se visioene - mense met hul EIE OU MENSLIKE interpretasie....

    Ek glo God sal die vyand teen homself laat baklei, en hul sal hulself uitwis. Lees Ps 91 en paas jou naam daarin.
  • 06-21-2018, 11:13 AM
    Oom Jannie
    Kyk, ek is geen fan van die stories van Oom Niclaas nie, maar die een pas darem mooi in die hudige klimaat.

    Die ANC regering doen niks om die anargie hok te slaan nie, enigste logika is dat hulle die eintlike argitekte daarvan is.

    https://pbs.twimg.com/media/DgM1F22X4AEWL0v.jpg
  • 05-23-2018, 12:33 PM
    Lukas
    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een van Adriaan se boeke lees om te sien waar die probleem is. Ek dink ek het die probleem raaksgesien wat soveel hartseer veroorsaak het en ek sal graag met Adriaan oor die onderwerp wil gesels en dit is waarom ek hom uitgenooi het om by geregistreerde gebruikers oor die onderwerp te gesels, sonder dat ons nodig het om persoonlik te raak en mekaar met klippe te gooi.

    Ek hoop hy aanvaar ons uitnodiging
  • 05-23-2018, 07:19 AM
    Hein
    Hallo Lukas,

    Frik se briewe op sy web bladsy toon aan dat Adriaan se boeke baie mense in die afgrond laat gaan het, en dit sluit sekere boeremag lede ook in, wat tans in die tronk sit, huwelike in die afgrond in, en families wil niks van hul weet nie, hul lewens heeltemal opgemors....
    As mens na Adriaan se boeke kyk, en dit wat sou gebeur het, NOOIT gebeur het nie..., dan moet mens sekere vrae vra.... 'n Halwe waarheid is mos niks anders as 'n volle leuen nie? Baie mense toon aan dat Adriaan miskien 'n agent van die staat is, en ek dink dat Frik ook daardie standpunt het... Gustav van Suidlanders is getroud met Adriaan se dogter..., maar dit kan ook seker toevallig wees....
    Ek en jy weet dat Adriaan baie boeke verkoop het en lekker geld gemaak het.... nou hoe dan nou?

    Daar is Adriaan Snyman Frik Pretorius, daai prof Raath..., en nog iemand wat ek ken..., wat die Niklaas van Rensburg se visioene uitgele het.
    En dan ken ek nog iemand... Al wat ek kan se is dat hierdie iemand se uitlegging daarvan eendag sal uitkom as die tydstip reg is, en dan hopelik sal die waarheid uitkom. Hoekom vertrou ek die iemand? Want sover ek met hom gedeel het, het al sy visioene wat hy aangetoon en met my gedeel het, het waar geword, al was sy voorspellings jare vooruit gedoen oor 'n spesifieke gebeurtenis. Ek kan ongelukkig nie sy naam hier se nie.

    So ek weet nie wat gaan dit jou baat om met iemand soos Adriaan te gesels, wie se vrugte glad nie reg lyk nie...
  • 05-21-2018, 09:48 AM
    Lukas
    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom praat. Miskien moet ek meer verduidelik wat my motief is.

    Adriaan doen goeie werk om mense bewus te maak van wat in die wÍreld besig is om te gebeur en daarmee het ek geen probleem nie. Hy het goeie werk gedoen om siener van Rensburg se geskrifte op te soek en bymekaar te sit en dit was ook ’n uitstekende poging waaraan niemand ooit gedink het nie, en was dit nie vir hom nie, sou die mense vandag nie eers geweet het wie siener van Rensburg was nie.

    Ek dink dat ons, ons hoed vir hom moet afhaal want hy verdien dit.

    Hy borrel oor van inligting, want hy het soveel om te deel, maar wanneer hy die visioene van Siener sien, pas derduisende brokkies vir hom bymekaar en hy kan nie help om die goed saam te skryf nie. Hy sien dit dan vir wat dit is en hy herken dit soos wat dit gebeur. Daarmee het ek ook nie ’n probleem nie en ek dink dat ek en hy baie lang ure sal sit en gesels wanneer ons eers bymekaarkom.

    Ek het net een probleem. Omdat hy dit wat hy herken, so met die prentjies van die visioene bymekaarsit, word hy so opgewonde dat ’n mens later nie meer seker is, wie praat nie. Is dit nou Siener of is dit Adriaan? En dit is net hier waar die probleem inkom.

    Al sy lesers het nie die onderskeiding om daardie onderskeid te maak nie en dit veroorsaak dat hulle Adriaan en Siener se werk as ’n nuwe visioen beleef, wat nie altyd die waarheid is nie.

    Ek verstaan sy stryd om altyd teen die stroom te wees, beter as wat enige ander mens dit sal verstaan, en een ding wat ek nie wil hÍ nie, is om hom te verneder.

    Hy sal my moet help dat ons die paniek in die land wat as gevolg van mense se eie persepsies, wat ontwikkel het rondom die gesamentlike beeld wat uit die boeke gebore is, te besweer.

    Ons moet ’n skeiding maak en as ons dit kan regkry om die profesieŽ onafhanklik in een boek te kry en dan die vertolking van die politiek in ’n afsonderlike boek, dink ek sal ons ’n groot deurbraak maak.

    Ek voel net dat ons ’n heksejag teen Adriaan moet stop en dat hy die eer moet kry wat hom toekom, maar hy sal ook moet help.
  • 04-19-2018, 10:43 PM
    OVS
    Terwyl almal nou so aangaan oor die kryger wat in die newels verdwyn vir interesantheid hier is MK se embleem.Attachment 3702
  • 04-18-2018, 09:30 AM
    Lukas
    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.
  • 04-15-2018, 12:47 PM
    OVS
    Die klem van die swart kryger wat in die newels verdwyn is die feit dat hy verdwyn. En nee hy laat val nie ‘n spies nie. Dis ook insiggewend dat hy verdwyn op die oomblik wat hy die mees drygendste is.
  • 04-14-2018, 01:24 PM
    Unregistered

    Wat het Siener nie gesien nie

    Dit was nooit n verwysing na Nelson Mandela nie, dit handel oor die dood van Winnie Mandela want nou tans n staat begrafnis kry, sy is nie n staats hoof nie, maar die 3de belangrikste persoon in SA, sy is die 'Mother of the Nation' soos Julius vandag gese het, Julius het ook vandag verwys dat hy die spies sal optel, dit wys direk na die visioen waar sieners n kaffer krygertjie sien wat n spies optel, Siener praat ook van n groot vuur wat vooruit kom, 5 keer vandag gedurende die begrafnis is daar verwys na haar as n 'huge flame' Ek kan verkeerd wees, maar dit was nie n black king wat begrawe is nie, dis n black queen. Dit is wat ek dink Siener nie gesien het nie.
  • 12-03-2015, 08:10 PM
    1616
    Kom ek se vir julle wat Siener beslis nie gesien het nie - dis dat AKSKA hier is om te bly!
This thread has more than 10 replies. Click here to review the whole thread.

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •