Search:

Type: Posts; User: Hein

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Hallo Lukas, het jy die boek klaar gelees. Al...

    Hallo Lukas, het jy die boek klaar gelees.

    Al wat ek sien is dat satan SOOS 'n brullende leeu rondloop, en SOEK wie hy kan verslind.(devour). Hoe doen satan dit? Hy kan dit slegs regkry as jy dit...
  2. 1616, wat wil jy byvoeg oor die konsep Ubunthu....

    1616, wat wil jy byvoeg oor die konsep Ubunthu. Misakien kan ek iets by jou leer wat ek nog nie weet nie, en ek sal graag wil hoor.
  3. Stem saam hieroor. Maar wat ek van swartes gesien...

    Stem saam hieroor. Maar wat ek van swartes gesien het, is dat hul baie meer na hul eie mense kyk en uitreik as ons blankes. Hul noem dit ubunthu dink ek???
    Ons blankes het nogal die geneigdheid om...
  4. Hoekom is daar soveel armoede in Suid Afrika?

    Hier is een van die groot redes hoekom die land SA, en veral swartes swaarkry.

    Isa 8:19 En as hulle vir julle sÍ: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsÍ, wat piep en...
  5. Replies
    75
    Views
    4,360

    Chris, ek dink dis nou genoeg van jou dwase...

    Chris, ek dink dis nou genoeg van jou dwase redenasies, en dis duidelik dat jy die Woord interpreteer volgens jou eie persoonlike bygeloof.
    Jou interpretasie van die Woord spruit uit dat jy die...
  6. Replies
    75
    Views
    4,360

    Chris, ek sien jy sukkel weer so bietjie om mooi...

    Chris, ek sien jy sukkel weer so bietjie om mooi deeglik te lees:

    1Co 1:1 Paulus, ‘n geroepe apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Sůsthenes,
    1Co 1:2 aan die gemeente...
  7. Replies
    75
    Views
    4,360

    Passop wat jy se Chris. Die HELE Woord is ingegee...

    Passop wat jy se Chris. Die HELE Woord is ingegee deur God, en nie Paulus nie Chris.

    2Ti 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot...
  8. Replies
    75
    Views
    4,360

    Jy moet die Bybel mooi lees Chris. En nie jou eie...

    Jy moet die Bybel mooi lees Chris. En nie jou eie idees vorentoe gooi nie. Moenie die Bybel lees uit jou eie perspektief en geloof nie. Lees dit soos dit daar staan.

    Lees jy nie raak: by die...
  9. Replies
    75
    Views
    4,360

    So wat impliseer jy Chris? Dat net Korintiers...

    So wat impliseer jy Chris? Dat net Korintiers verheerlikte liggame gaan kry? Verduidelik bietjie meer wat jy bedoel met jou denke oor verheerlikte liggame asb.
  10. Replies
    75
    Views
    4,360

    Die "ons" waarna verwys word, is SLEGS weergebore...

    Die "ons" waarna verwys word, is SLEGS weergebore Geesvervulde kinders van God. Dis hulle wat nog nog lewe wanneer Jesus terugkom aarde toe, met Sy wederkoms, soos opgeskryf in Opb 19.
  11. Replies
    75
    Views
    4,360

    1Co 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid...

    1Co 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word,
    1Co 15:52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die...
  12. Replies
    75
    Views
    4,360

    En daar wil Chris nie die vraag antwoord, of dit...

    En daar wil Chris nie die vraag antwoord, of dit wat ek vra om te bewys nie. Dis maar gewoonlik jou taktiek Chris, om die vraag te ontwyk. Ek is nou al gewoond daaraan.

    Nee Chris, ek verkondig...
  13. Replies
    75
    Views
    4,360

    En daar beskuldig Chris my al weer oor goed wat...

    En daar beskuldig Chris my al weer oor goed wat ek nooit gese het nie. Soos gewoonlik. Soos gewoonlik, as Chris nie kan antwoord wat gevra word nie, dan verander hy die onderwerp.

    Ek het nie gese...
  14. Replies
    75
    Views
    4,360

    Ek bly hier in Pretoria Chris. Kom wys asb vir my...

    Ek bly hier in Pretoria Chris. Kom wys asb vir my jou verheerlikte ligaam wat jy dus 1948 jaar terug gekry het. Daardie onsterwende engel ligaam.
  15. Replies
    8
    Views
    668

    Stem saam met plasing 4. Ek dink nie jy verstaan...

    Stem saam met plasing 4. Ek dink nie jy verstaan mooi nie. Die volkie wat alles wil he, sonder om 'n sent uit te haal, sal geen sent huur betaal nie. Hul sal dit wil he soos in die dae toe hier geen...
  16. Replies
    75
    Views
    4,360

    So Chris, Jy het toe uiteindelik erken dat jy...

    So Chris, Jy het toe uiteindelik erken dat jy oortuig is dat alles in Openbaring reeds plaasgevind het.

    Ek dink jy moet regtig so bietjie gaan stilsit, en dan moet jy gaan dink oor wat jy nou...
  17. Replies
    75
    Views
    4,360

    Ek is reg om jou te antwoord, maar eers as jy my...

    Ek is reg om jou te antwoord, maar eers as jy my logies terug antwoord op die plasings 43 en 44.
  18. Replies
    75
    Views
    4,360

    Soos gewoonlik, verander jy weer die onderwerp....

    Soos gewoonlik, verander jy weer die onderwerp. In plasing 43 en 44, vra ek jou vrae om te probeer antwoord, en jy doen dit nie? Ek wonder hoekom?

    So wag ek dan dat jy my asb direk sal antwoord....
  19. Replies
    75
    Views
    4,360

    Jy praat so baie van beeldspraak Chris, Sou jy...

    Jy praat so baie van beeldspraak Chris,

    Sou jy ook aantoon dat Jesus Christus nie in die vlees gekom het nie? Of sal jy saamstem daarmee, of is dit ook beeldspraak?
  20. Replies
    75
    Views
    4,360

    Net so terloops, ek het so bietjie vergeet om...

    Net so terloops, ek het so bietjie vergeet om Openbaring 21 en 22 verder op te som. En ek wil graag.
    Jy toon aan dat alles in Openbaring, reeds in Israel gebeur het, tydens 70 AD.

    Jy weet ons is...
  21. Replies
    75
    Views
    4,360

    Chris, ek sien jy probeer hard om getuienis en...

    Chris, ek sien jy probeer hard om getuienis en bewys te soek, en ek kan dit seker verstaan. Want jy moet darem jou bygeloof probeer verdedig. Maar ongelukkig vir jou, kyk jy nie in detail wat die...
  22. Replies
    75
    Views
    4,360

    Openbaring 15 en 16: Die 7 laaste plae op die...

    Openbaring 15 en 16:
    Die 7 laaste plae op die koninkryk van duisternis, en sy volgelinge.
    Hier sien ons dat sterre uit die hemel val, en AL die seediere en lewe in die see vrek maak. Ja ALLES, en...
  23. Replies
    75
    Views
    4,360

    Jy kon glad nie aan my verduidelik het, dat Opb...

    Jy kon glad nie aan my verduidelik het, dat Opb 19 en 20 reeds plaasgevind het nie, en ek glo nie EINGE iemand wat hier lees, sal die twak wat jy kwytraak glo nie.

    So ek gaan dus maar aan in...
  24. Replies
    75
    Views
    4,360

    Ou Chris, klink vir my of jy wil aantoon dat die...

    Ou Chris, klink vir my of jy wil aantoon dat die hele Openbaring beeldspraak is. Sjoe Chris, nou klink dit eers erg vir my.
    Alles wat nou nie verduidelik kan word nie is sommer nou beeld-spraak....
  25. Replies
    75
    Views
    4,360

    Chris, toe ek op n tyd in die Moslem midde Ooste,...

    Chris, toe ek op n tyd in die Moslem midde Ooste, vir ‘n paar manne daar vrae gevra het oor hul afgodsdien, toe kon hul my nie antwoord nie, want hul ken nie hul knorrige haan nie. Hul het toe aan my...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4