Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    14
    Views
    478

    My opinie. Die bobbejaan is nie 'n goeie plan...

    My opinie.

    Die bobbejaan is nie 'n goeie plan nie en swak voorbeeld vir ander kinders van God, sowel as heidene. Dit lyk asof mens desperaat sonder 'n godgegewe plan is.

    Wanneer God ons seen...
  2. Replies
    14
    Views
    478

    Amen. Dankie Lukas. Ons Vader is liefde, Hy is...

    Amen.
    Dankie Lukas. Ons Vader is liefde, Hy is altyd goed.
  3. Replies
    9
    Views
    1,155

    BID DIE BELOFTES VAN DIE WOORD 2 Kor 1:20 Want...

    BID DIE BELOFTES VAN DIE WOORD
    2 Kor 1:20 Want hoeveel beloftes daar ook mag wees, in Hom (Jesus is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. Die beloftes van
    God is gekoppel aan...
  4. Replies
    12
    Views
    1,082

    #8 Verduidelik asb vir ons wat is 'n visioen,...

    #8
    Verduidelik asb vir ons wat is 'n visioen, hoe herken ons een.
  5. Replies
    9
    Views
    1,155

    Hein. Voorvader aanbidding is afgodery en lei...

    Hein.

    Voorvader aanbidding is afgodery en lei na aardse ellende en die dood.

    Ek stem saam met jou S415. Ons leef uit die geloof en is vir baie lank geleer om te glo dat geld die wortel van alle...
  6. Thread: Addersnes

    by 454
    Replies
    0
    Views
    440

    Addersnes

    Ek glo dat dieselfde mense wat die agendas dryf ook in SA bedrywig is. Nou wonder ek, wat verwag die mense van ons? Wat verwag God van ons?


    https://www.youtube.com/watch?v=XHbrOg092GA
  7. Thread: Slawementaliteit.

    by 454
    Replies
    0
    Views
    311

    Slawementaliteit.

    https://www.youtube.com/watch?v=IIk9dKkSNUE
  8. Replies
    0
    Views
    341

    God seŽn die wat hulself seŽn.

    https://www.youtube.com/watch?v=-OsrBGknXJM&feature=youtu.be
  9. Replies
    75
    Views
    5,400

    https://www.youtube.com/watch?v=7BFlnZkdHQY

    https://www.youtube.com/watch?v=7BFlnZkdHQY
  10. Replies
    75
    Views
    5,400

    https://www.youtube.com/watch?v=4T1dawjOsKg&t=4015...

    https://www.youtube.com/watch?v=4T1dawjOsKg&t=4015s
  11. Replies
    75
    Views
    5,400

    https://www.youtube.com/watch?v=Dcn3M7EMKZ4

    https://www.youtube.com/watch?v=Dcn3M7EMKZ4
  12. Replies
    75
    Views
    5,400

    https://www.youtube.com/watch?v=7b9b6FRH8Uk

    https://www.youtube.com/watch?v=7b9b6FRH8Uk
  13. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein As jou laster nie so walglik was nie sou...

    Hein

    As jou laster nie so walglik was nie sou ek seker maar gedink het jy is snaaks. Jy weet in jou hart jou redenasies maak glad nie sin nie. Die "almal" waarna jy verwys sluit die "ons" in....
  14. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Vir wie is die geskryf? Dit is mos in die...

    Hein

    Vir wie is die geskryf? Dit is mos in die Bybel.

    Deu 22:22 As Ďn man betrap word terwyl hy met Ďn getroude vrou gemeenskap het, moet hulle altwee sterwe: die man wat met die vrou...
  15. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Volgens jou redenasie het Paulus dan vir...

    Hein

    Volgens jou redenasie het Paulus dan vir die Korinthe gelieg. Daar is nie een van hulle nog lewend nie en hulle het ook nie verheerlikte liggame gekry nie. Ek lees dit presies soos dit daar...
  16. Replies
    75
    Views
    5,400

    Nee Hein, ek wys vir jou dat Paulus se brief aan...

    Nee Hein, ek wys vir jou dat Paulus se brief aan die gemeente in Korinthe geskryf was, nie aan jou nie. Dit wat Paulus dus se moet op hulle van toepassing wees, van dit kan ook met ons gebeur, maar...
  17. Replies
    75
    Views
    5,400

    Dis wat jy wil glo Hein maar lees aan wie rig...

    Dis wat jy wil glo Hein maar lees aan wie rig Paulus die skrywe.

    1Co 1:1 Paulus, Ďn geroepe apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Sůsthenes,
    1Co 1:2 aan die gemeente...
  18. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Wat sal Paulus bedoel met die gedeelte? ...

    Hein

    Wat sal Paulus bedoel met die gedeelte?

    "Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word"

    Chris
  19. Replies
    75
    Views
    5,400

    Nee Hein ek stry nie met die Bybel nie, ek stry...

    Nee Hein ek stry nie met die Bybel nie, ek stry met jou verkragte weergawe.
  20. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Wie is die "ons" waarvan die skrywer 'n...

    Hein

    Wie is die "ons" waarvan die skrywer 'n deel is? Met wie praat hy? Aan wie is die brief gerig?
    1Co 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons...
  21. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Die geskiedenis bewys jou verkeerd, jy...

    Hein

    Die geskiedenis bewys jou verkeerd, jy kies om dit te verwerp en te maak asof dit nie gebeur het nie. Daardie deel van die geskiedenis is baie mooi gekamoefleer met die doel dat ons dit moet...
  22. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Presies Hein, jy se dit het nie gebeur...

    Hein

    Presies Hein, jy se dit het nie gebeur nie. Met ander woorde jy se Jesus het vir Sy dissipels gelieg toe Hy se:

    Mat_23:36 Voorwaar Ek sÍ vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie...
  23. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Die feit dat jy iets nie sien of beleef...

    Hein

    Die feit dat jy iets nie sien of beleef nie maak nie van Jesus 'n vals profeet of God 'n verraaier, soos jy beweer nie.

    Ons bely almal ons is dood, Christus leef in ons. In hoeveel...
  24. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein As jy die moeite doen om te lees wat ek...

    Hein

    As jy die moeite doen om te lees wat ek jou antwoord sou jy lankal die ding verstaan het en opgehou het om God as 'n moordlustige verraaier uit te beeld.

    Lees vir wie word gese wat gaan...
  25. Replies
    75
    Views
    5,400

    Hein Sorry, ek het bietjie besig geraak. Jou...

    Hein

    Sorry, ek het bietjie besig geraak. Jou vrae in 43 het ek geantwoord so goed ek kan. Ek is oortuig dat dit reeds plaasgevind het.
    44 Het al telkemale vir jou geantwoord. Ja ek glo Jesus het,...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4