Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    0
    Views
    75

    Waarom ons kursusse aanbied

    Waarom moet julle die kursusse doen?

    1. Elke mens wat die kursus doen, doen dit om sy eie huis en mense te beveilig
    2. Elke AKSKA bestuurder wat n kursus aanbied, is n mens wat sy eie werk het,...
  2. Replies
    0
    Views
    283

    Whose land is it anyway?

    Hierdie draad is na die Geregistreerde gebruikers forum verskuif
  3. Thread: Gesindheid

    by Lukas
    Replies
    6
    Views
    835

    Greengroen. Dit is tyd dat julle vir die mense...

    Greengroen. Dit is tyd dat julle vir die mense begin wys dat hulle die verkeerde besluite gemaak het. Ons gaan niemand kan help solank as wat hulle aanhou om goed te doen, wat in die verlede bewys...
  4. Thread: Gesindheid

    by Lukas
    Replies
    6
    Views
    835

    n Paar jaar gelede het Gerrit Henning die boere...

    n Paar jaar gelede het Gerrit Henning die boere oortuig om Swartberg in julle gebied betrokke te kry om veediefstal tee te werk.

    Swartberg ISS het derduisende rande begin spandeer om die...
  5. Bees. Dit is baie sensitiewe inligting wat...

    Bees. Dit is baie sensitiewe inligting wat beskerm moet bly en lede wat vyf tot agt jaar aktief by AKSKA betrokke is, begin dit dan eers leer.

    Wit mense is ook by die bendes betrokke en dit neem...
  6. Roof bly nog al die jare die hoof motief en dit...

    Roof bly nog al die jare die hoof motief en dit is waarom dit so moeilik is om hierdie aanvallers volgens die ou definisies as terroriste te klassifiseer. Die probleem is dat die meeste aanvallers...
  7. Replies
    2
    Views
    608

    Dit lyk of daar tog onluste aan die gang is. Die...

    Dit lyk of daar tog onluste aan die gang is. Die rede is glo oor dienslewering maar waarom die besighede geteiken word, moet ek nog verstaan?
    ...
  8. Replies
    2
    Views
    608

    EK sien hierdie boodskappe maar kan nog nie...

    EK sien hierdie boodskappe maar kan nog nie bevestig dat dit wel so is nie.
  9. Replies
    7
    Views
    1,335

    Greengroen. Die mense met die antwoorde op jou...

    Greengroen. Die mense met die antwoorde op jou vrae is baie nader aan jou as wat jy dink. Bloed naby, en die ander is teen die pad, wanneer jy teen die berg op ry. Kry maar eers antwoorde voor jy te...
  10. Replies
    102
    Views
    53,059

    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een...

    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een van Adriaan se boeke lees om te sien waar die probleem is. Ek dink ek het die probleem raaksgesien wat soveel hartseer veroorsaak het en ek sal graag...
  11. Replies
    102
    Views
    53,059

    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom...

    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom praat. Miskien moet ek meer verduidelik wat my motief is.

    Adriaan doen goeie werk om mense bewus te maak van wat in die wreld besig is om te gebeur en...
  12. Thread: Wba?????

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    616

    Die WBA lyk vir my maar nete na nog n politieke...

    Die WBA lyk vir my maar nete na nog n politieke set, om jou by politiek in te sleep wat uiteindelik vir jou niks sal beteken nie
  13. Replies
    7
    Views
    1,335

    Dit is n Albino en daar is ook witmense wat die...

    Dit is n Albino en daar is ook witmense wat die EFF ondersteun. Van hulle is Suid Afrikaners en van hulle uitlanders. Van hulle praat Afrikaans en ander praat nie Afrikaans nie. Wat maak dit saak?...
  14. Sticky: Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as...

    Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as een verkoop word.

    DIe boek Oorwin Plaasaanvalle is n ander boek en kan apart gekoop word
  15. Thread: Is dit waar?

    by Lukas
    Replies
    3
    Views
    809

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou...

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou aftree en n nuwe ou gaan sy plek inneem
  16. Replies
    102
    Views
    53,059

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.
  17. Die een geldeenheid gedagte verduidelik ons al...

    Die een geldeenheid gedagte verduidelik ons al reeds vanaf 1983 en dit is iets wat sal gebeur. Die wegval van grense wat Suider Afrika n ekonomiese blok moet maak, het ons reeds in 2005 mooi op die...
  18. Replies
    3
    Views
    1,017

    Die plaas van foto's van kriminele

    [08:33, 2/5/2018] +27 72 249 5196: Dit klink of ons spiteful is wanneer ons vra dat fotos van kriminele nie geplaas moet word voor hulle in die hof verskyn het nie.

    Ons het net een probleem met...
  19. Thread: So maak hulle

    by Lukas
    Replies
    5
    Views
    1,524

    Hy lyk soos n Pedi of n Zeerust tswana

    Hy lyk soos n Pedi of n Zeerust tswana
  20. Thread: So maak hulle

    by Lukas
    Replies
    5
    Views
    1,524

    EK het die ou verlede week op die voet gesien by...

    EK het die ou verlede week op die voet gesien by Kameeldrif Oos. Hy werk wyd.
  21. Hy praat darem net soos n dominee

    Hy praat darem net soos n dominee
  22. Voor ek my opinie lig, wil ek net s dat ek nie...

    Voor ek my opinie lig, wil ek net s dat ek nie n politieke ontleder is nie. My maatskappy en organisasie is n inligting gedrewe besigheid, en ek baseer my opinie, op die inligting wat ek in die...
  23. Thread: Tereur

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    749

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die...

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die regering doen op die oomblik nie te sleg nie. Plaasaanvalle is n prioriteitsmisdaad en meer as dit kan die regering nie op die oomblik doen nie.
    ...
  24. Thread: Kursus datums

    by Lukas
    Replies
    0
    Views
    689

    Kursus datums

    Hier is die datums vir kursusse toe Februarie 2018

    3604
  25. Replies
    5
    Views
    1,411

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif...

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif nou ook na Amerika toe.

    Anoniem kan dalk vir my vertel by watter soewereine lande Amerika ingegryp het. Ek hoop nie jy noem lande soos Irak en...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4