Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.06 seconds.

  1. EN nog n swartman se siening en navorsing oor grond eise

    Black Africans never owned any land. Any form of formal ownership is a Western concept. You cannot take something from somebody WHO NEVER HAD IT. In fact, what is it that white people, specifically...
  2. Soms gaan iets eerder oor n saak as oor eie eer....

    Soms gaan iets eerder oor n saak as oor eie eer. Dit is goed dat Sunette dit geskryf het en dit is eintlik beter wanneer die knaap dit steel. Nou kom dit uit die mond van n swart man en dra dit in...
  3. Replies
    2
    Views
    470

    Johann van Rensburg, en Gerda en Tienie van der...

    Johann van Rensburg, en Gerda en Tienie van der Merwe sal daar wees. Ek is op daardie stadium in Paul Pietersburg met n kursus
  4. Replies
    4
    Views
    592

    Chaos word geskep om nuwe wette te regverdig en...

    Chaos word geskep om nuwe wette te regverdig en wanneer die tweede deel van die rewolusie afgehandel is, sal daardie wette staan en afgedwing word. Die vraag is dan hoeveel vryheid jy uiteindelik...
  5. Replies
    4
    Views
    592

    You could face 3 years in jail

    if you send these types of messages over Facebook or WhatsApp even if theyre private
    By Staff WriterJanuary 20, 2017127 Comments



    The South African government recently criminalised...
  6. Kom ek help jou gou reg. EK gaan jou plasing weer...

    Kom ek help jou gou reg. EK gaan jou plasing weer uitvee want dit pas my nie. EN as jy iets wil plaas wat die moeite werd is omdat jy nie lafhartig is nie, kan jy jou naam daarby plaas.

    Ek het...
  7. Replies
    18
    Views
    2,501

    EK sien die Israel visie wil hierdie draad al...

    EK sien die Israel visie wil hierdie draad al weer as n advertensie platform gebruik. EK ek moet ook s dat dit nie die Israel visie is nie, maar lede van die geloofseenheid van die polisie.
    ...
  8. Replies
    18
    Views
    2,501

    Anoniem. Die gees waarmee jy teen hierdie dinge...

    Anoniem. Die gees waarmee jy teen hierdie dinge uitvaar, is vir my vreemd. Dit is nie vir my oortuigende woorde wat ek met Galasirs 22 kan vergelyk of assosieer nie. Ek s maar net.

    EK moet s...
  9. Replies
    3
    Views
    298

    Bid ons altyd reg ?

    Angus is nou besig om n miljoen mense vir Bloemfontein te organiseer sodat hulle teen die mense kan bid wat reg in eie hande neem. EK is nie presies wat hulel wil bereik nie maar hier is my verstaan...
  10. Replies
    144
    Views
    6,755

    EK ry te veel rond en daar is heeltemal te veel...

    EK ry te veel rond en daar is heeltemal te veel kanale waardeur mense my bedags kan bereik. My tyd loop uit. My dag is te kort en dinge gebeur eenvoudig vir my net te vinnig want ek kom nie orals uit...
  11. Replies
    18
    Views
    2,501

    Ek dink nie ons moet oordeel nie. EK het dit ook...

    Ek dink nie ons moet oordeel nie. EK het dit ook gehoor. Daar is tog iets goeds aan hierdie beweging. Mense is nie meer skaam om te praat nie. EK is seker dat iemand hom sel reghelp dat hy nie teen...
  12. Replies
    8
    Views
    877

    547. Jy doen goeie werk en dit is bae belangrik...

    547. Jy doen goeie werk en dit is bae belangrik dat ons die kennis veral oor die sein blokkeerders wat al die ho band radios insluit, bekend maak. Die mid-band radios soos die Burg-B radios...
  13. Baie dankie. EK kan nou lees

    Baie dankie. EK kan nou lees
  14. 524. Ek wou nou verder lees, maar die skakel wil...

    524. Ek wou nou verder lees, maar die skakel wil nie oopmaak nie ?
  15. Replies
    144
    Views
    6,755

    DEEL 1 Ek sien dat julle iets wat...

    DEEL 1

    Ek sien dat julle iets wat multidimensioneel is, vanuit een verwysings raampie wil verduidelik. Ek wens ek kon op hierdie blad ’n prentjie teken om dit beter te verduidelik.

    Walter...
  16. Replies
    144
    Views
    6,755

    Hein en Chris

    Ek het vir julle net een vraag. Het julle Walter Veith se video end uit gekyk ?
  17. Replies
    144
    Views
    6,755

    Wel Hein. EK dink dat Walter Veith seker die...

    Wel Hein. EK dink dat Walter Veith seker die meeste van julle vrae met bewyse beantwoord het ? Daardie ou se navorsing is van die beste wat ek nog gehoor het en dit maak alles vir my baie mooi sin
  18. Thread: World War 3 - ?

    by Lukas
    Replies
    12
    Views
    966

    My mening Daar iets omtrent die profete wat my...

    My mening

    Daar iets omtrent die profete wat my pla. Ons het almal die gawe van profesie. Sommige se deel is groter as ander en dit pla my nie. Wat my pla is wanneer n profeet vertel dat hy 99%...
  19. Replies
    144
    Views
    6,755

    Hein daar is n paar versies in die Bybel wat my...

    Hein daar is n paar versies in die Bybel wat my nogal aan die dink het. Die ware aanbidders Joh 4:23 Maar daar kom n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en...
  20. Replies
    144
    Views
    6,755

    Daar is een ou wie se verstaan van openbaring vir...

    Daar is een ou wie se verstaan van openbaring vir my die meeste sin maak en voor ek my deel tot hierdie onderwerp bring, gaan ek julle eers een of twee goed gee om oor te dink. Haal maar die optel...
  21. Replies
    2
    Views
    457

    Ek het die gesprek met groot moeite deur...

    Ek het die gesprek met groot moeite deur geluister. Dit was waarskynlik een van die beter advertensies vir Solidariteit omdat die liberale denke so verkramp is. Die hele gesprek wys jou net weer dat...
  22. Om renoster horings wettig te maak kan n goeie...

    Om renoster horings wettig te maak kan n goeie ding wees. Die feit dat beesvleis wettig is, het veroorsaak dat beeste wreldwyd kommersieel so geboer word dat dit die hele tyd aan die behoeftes kan...
  23. As julle persoonlik in enige argument of debat...

    As julle persoonlik in enige argument of debat word, vee ek die draad uit. Ons kan ons punt in enige debat ernstig en aggressief verdedig, sonder om persoonlik te word.

    Julle spring so oor die...
  24. WAAROM DIT NIE MAKLIK IS OM n AKSKA LID TE WORD NIE

    Dit is omdat ek vir my eie mense omgee, wat ek in die eerste plek met hierdie navorsing begin het. Dit het my baie duur gekos om te kom waar ek vandag is. Dit het my, my huis, my gesin my spaargeld,...
  25. 547. Dit is vir my die goeie nuus as daar nie n...

    547. Dit is vir my die goeie nuus as daar nie n agenda by is nie. Ek is regtig bly daaroor.

    Daar is nou twee goed wat hier baie mooi hand aan hand loop en dit die die staat se begeerte om...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4