Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.32 seconds.

  1. Replies
    16
    Views
    16,904

    Sticky: OM as gebruiker te registrees kos jou niks geld...

    OM as gebruiker te registrees kos jou niks geld nie. Dit is gratis. Besoekers hoef nie te registreer nie en kom net tot by die eerste forum waar ons taans die probleem met al die vreemde plasings het
  2. Replies
    0
    Views
    37

    Die bot's het ons gekry.

    Die robotte gaan nou baie porn blaaie laai tot Baardman die probleem gestop gekry het. Die outjie wat hiermee werk is in intensief na n motorongeluk en dit sal seker nog vir n rukkie wild wees.
    ...
  3. Thread: BOT's

    by Lukas
    Replies
    0
    Views
    73

    BOT's

    Ons is besig om die webblad op n nuwe platform oor te bou en die sekuriteit is nog nie op standaard nie. Ons moet nog die bot's uitkry.

    n Bot is n robot program wat webblaaie aanval en dan...
  4. Replies
    2
    Views
    1,020

    Ons webblad is gaan vir n week af wees. EK sal...

    Ons webblad is gaan vir n week af wees. EK sal die debat later plaas wanneer alles weer reg is
  5. Replies
    0
    Views
    295

    AKSKA webblad is ge hack

    Die webblad sal vir n week af wees. Dit hardloop vir te lank op n baie ou platform en die ge hackery van die buiteland op die ou platform het nou sy tol geeis en ons sal die hele ding eers op n nuwe...
  6. Replies
    2
    Views
    1,020

    Wat kan ons aan Plaasaanvalle doen?

    Ek is op baie nasionale WhatsApp groepe. Nie dat ek vra om daar te wees nie, maar dit gebeur net.

    Ons werk al 30 jaar teen plaasaanvalle en ons het baie suksesse. Om die waarheid te s het ons...
  7. Replies
    1
    Views
    1,506

    Dit kan so wees en ons weet dat enige ism (...

    Dit kan so wees en ons weet dat enige ism ( Engels ) of in Afrikaans -isme soos kommunisme, kapitalisme, sosialisme ensovoorts mens ge manipuleerder sisteme is wat uiteindelik almal n finansile...
  8. Ek wonder of dit nie dalk n kombinasie van...

    Ek wonder of dit nie dalk n kombinasie van omgewings faktore en genetika is nie.

    n Paar jaar gelede sit ek langs n ou Jood op n vliegtuig en ons begin toe gesels oor die ooreenkomste tussen die...
  9. Replies
    10
    Views
    2,788

    Lees weer wat ek geskryf het. Hierdie keer het en...

    Lees weer wat ek geskryf het. Hierdie keer het en n gedeelte vir jou laat uitstaan.

    Daar is bewyse dat demone vandag nog met mense meng. Dit gebeur.
  10. Replies
    8
    Views
    4,935

    1074. Adam en Eva het nie net twee kinders gehad...

    1074. Adam en Eva het nie net twee kinders gehad nie en die verskil tussen Abel en die volgende broer wat genoem was, was het iets soos 130 jaar verloop. Eva en al haar dogters en seuns was besig...
  11. Replies
    2
    Views
    792

    Hierdie oes sal nie opkom nie.

    Hierdie oes sal nie opkom nie.
  12. Replies
    10
    Views
    2,788

    Greengroen. Wil jy vir ons vertel dat Nicolai...

    Greengroen. Wil jy vir ons vertel dat Nicolai Tesla (Wisselstroom) , Newton ( swaartekrag) , Thomas Edison,( Gelykstroom) Albert Einstein,( Atoom split) Alexander Fleming, ( Penicillin) Thomas...
  13. Replies
    11
    Views
    4,374

    Elke volk word maar deur ontberinge gevorm en ons...

    Elke volk word maar deur ontberinge gevorm en ons is nog n jong volkie. Miskien is dit reg dat die dinge maar hulle gang gaan sodat die koring van die kaf geskei kan word.

    Dit is wanneer n...
  14. Replies
    0
    Views
    806

    ESKOM en RED ALERT boodskappe

    Suid-Afrika het n probleem. Volgens Ted Blom het Suid-Afrika ongeveer 30 giga watts nodig om te werk en oor naweke gebruik ons glo 22 Giga watts. Eskom kan uit sy vloot van 46 Giga watts, slegs 18...
  15. Thread: Visie 2050

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    592

    Ek sal daardie jaar 91 jaar oud wees en beplan om...

    Ek sal daardie jaar 91 jaar oud wees en beplan om dan al n jaar afgetree te wees. EK glo ek sal dan in Kenia en die res van Suider Afrika gaan toer.
    Hier in Suid Afrika sal nie meer n kerk staan...
  16. Replies
    11
    Views
    4,374

    Wanneer ek so na mense luister wat die Geo...

    Wanneer ek so na mense luister wat die Geo politiek beter verstaan kry ek die volgende antwoorde.

    Teen 2045 sal daar soveel Sjinese in Afrika wees wat burgerskap het, dat dit teen daardie tyd...
  17. Replies
    5
    Views
    2,457

    https://www.youtube.com/watch?v=mtHreJbr2WM

    https://www.youtube.com/watch?v=mtHreJbr2WM
  18. Replies
    5
    Views
    2,457

    https://www.youtube.com/watch?v=SXxHfb66ZgM

    https://www.youtube.com/watch?v=SXxHfb66ZgM
  19. Replies
    5
    Views
    2,457

    Nov16. Die Kasteel in die Kaap het op die strand...

    Nov16. Die Kasteel in die Kaap het op die strand gestaan. Die Kaap was nie droog gele nie, die water het teruggetrek. Dit moet seker weer een of ander tyd terugkom ook?
  20. Wanneer julle met julle wagwoorde inteken sal...

    Wanneer julle met julle wagwoorde inteken sal julle die draad waar alles bespreek word, by die gebruikers forum sien
  21. Replies
    8
    Views
    2,433

    Ons moeti was self ontwerpte, onsigbare...

    Ons moeti was self ontwerpte, onsigbare elektroniese snellers, wat ons gebel het wanneer daar iets by die ding gekom het wat geteiken was. Hulle kon dit nie sien nie. Hulle het geweet dat die wagte...
  22. Replies
    15
    Views
    4,231

    Elke gelowige word gelouter en gesuiwer en dit...

    Elke gelowige word gelouter en gesuiwer en dit maak nie saak wie jy is nie. Jy verloor baie in die proses maar dit is alles terwille van n upgrade wat beter is. Lees die laaste deel van Job en jy sal...
  23. Replies
    15
    Views
    4,231

    Dankie S415. Arno. Uiteindelik gaan alles oor...

    Dankie S415.

    Arno. Uiteindelik gaan alles oor jou motief wat jy in jou hart dra. Mense is baie geneig om met God deals te maak sodat dit met hulle beter kan gaan. Finansieel beter.

    Wanneer jy...
  24. Replies
    15
    Views
    4,231

    Georganiseerde Godsdiens s jy?...

    Georganiseerde Godsdiens s jy? http://www.sherv.net/cm/emoticons/yes/yes-sir-bow-down-smiley-emoticon.gif

    EK sien al hierdie hedendaagse TV geloofshelde is besig om die knie voor die Pous te...
  25. Replies
    15
    Views
    4,231

    NOV16. Baie daie vir jou getuienis. Gedurende...

    NOV16. Baie daie vir jou getuienis.

    Gedurende 1978 het ek deur n doods-akker beweeg waar meer as 90 mense, op ’n afstand van 20 tot 25 meter op my teiken geskiet het. Ek kan nie vir jou beskryf...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4