Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Hy praat darem net soos n dominee

    Hy praat darem net soos n dominee
  2. Replies
    4
    Views
    569

    Met die Stellenbosch kursus het daar net 16 van...

    Met die Stellenbosch kursus het daar net 16 van die 30 mense wat belowe het, wat uiteindelik opgedaag het en weer was dit nie vir my winsgewend nie. Tog is ek baie dankbaar vir elkeen wat gekom het...
  3. Voor ek my opinie lig, wil ek net sę dat ek nie...

    Voor ek my opinie lig, wil ek net sę dat ek nie ’n politieke ontleder is nie. My maatskappy en organisasie is ’n inligting gedrewe besigheid, en ek baseer my opinie, op die inligting wat ek in die...
  4. Thread: Tereur

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    256

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die...

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die regering doen op die oomblik nie te sleg nie. Plaasaanvalle is ’n prioriteitsmisdaad en meer as dit kan die regering nie op die oomblik doen nie.
    ...
  5. Thread: Kursus datums

    by Lukas
    Replies
    0
    Views
    171

    Kursus datums

    Hier is die datums vir kursusse toe Februarie 2018

    3604
  6. Replies
    4
    Views
    569

    Hier is die daums vir kursusse tot in Februarie...

    Hier is die daums vir kursusse tot in Februarie 2018

    3603
  7. Replies
    5
    Views
    650

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif...

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif nou ook na Amerika toe.

    Anoniem kan dalk vir my vertel by watter soewereine lande Amerika ingegryp het. Ek hoop nie jy noem lande soos Irak en...
  8. Replies
    5
    Views
    650

    Hoera!!!! Amerika gaan ons kom help!!!!!

    As julle die goeie nuus wil lees, sal julle die PDF dokument moet oopmaak.

    3599
  9. Replies
    0
    Views
    270

    Farm attacks – an evil within

    Claims of kingpins in charge of well-planned crime operations with connections in government, highly trained hit squads using children to secure intelligence in farm attacks, occasional acts of...
  10. Wat nou gebeur is maar net wat ek die afgelope 11...

    Wat nou gebeur is maar net wat ek die afgelope 11 jaar vir julle probeer verduidelik. Nou dat dit begin gebeur, help dit nie om emosioneel te word nie. Dit word nou tyd om juis nie emosioneel te wees...
  11. Replies
    23
    Views
    2,263

    Elke gelowige wat Jesus as sy God en Saligmaker...

    Elke gelowige wat Jesus as sy God en Saligmaker aanvaar en dien, ongeag sy velkeur is n kind van God en kinders van God is ook deel van Sy volk.

    Die wat dit anders vertolk, gebruik die Bybel vir...
  12. Replies
    23
    Views
    2,263

    Daar is net een ding wat jy moet besef, en dit is...

    Daar is net een ding wat jy moet besef, en dit is dat hierdie geveg nie tussen wit en swart gaan nie. God praat van die mense met die blink velle wat iewers in die toekoms n groot rol in die węreld...
  13. Replies
    23
    Views
    2,263

    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die...

    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die plek bly waarvan Sef. 3:10-13. praat en ek kan dit bewys, probeer ek om die mense nie hier weg te laat gaan nie. Maar jy het n taak en jy moet doen wat...
  14. Replies
    23
    Views
    2,263

    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die...

    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die laaste een wat oor die Hongaarse lid van parlement rapporteer sit in Duitsland en ek gaan jou sommer Frank noem, omdat jy skynbaar naby Frankfurt sit. ...
  15. Replies
    23
    Views
    2,263

    Baie dankie

    Baie dankie
  16. Replies
    23
    Views
    2,263

    Die prentjie is nooit so wit en swart soos wat...

    Die prentjie is nooit so wit en swart soos wat dit vir ons geskep word om te sien nie. Putin jaag die Rothschild’s en “vlug” vir langer as ses maande vir sy lewe, terwyl sy Spetsnaz, close combat...
  17. Replies
    23
    Views
    2,263

    Dan glo ek ons verstaan mekaar amper reg. Dit is...

    Dan glo ek ons verstaan mekaar amper reg. Dit is goed dat jy my inligting gebruik, maar jy moet mooi dink hoe jy dit gebruik, want daar is twee “foutjies” in die verduideliking wat jy nie uitwys nie....
  18. Replies
    391
    Views
    149,749

    Poll: Hierdie een steel ek by Hannes

    R50 is R50

    3588

    Piet and Anna went to the Garies Landbou Skou every year.
    Every year, Piet would ask:
    "Anna, ek wil bietjie in daai helikopter vlieg."
    And every year, Anna would answer:...
  19. Replies
    23
    Views
    2,263

    Anoniem. Dit is nogal lekker om weer van jou daar...

    Anoniem. Dit is nogal lekker om weer van jou daar uit die buiteland te hoor en dit is ook lekker om te hoor dat dit met jou goed gaan waar jy nou is.

    Wat nog lekkerder is, is om so nou en dan ook...
  20. Replies
    23
    Views
    2,263

    Anoniem. Europe werk op presies dieselfde...

    Anoniem. Europe werk op presies dieselfde beginsel en die onwettiges word daar net so beskerm. Die hele Weste lyk soos Suid Afrika en dit lyk of Frankryk, Brittanje, België, Swede, Denemarke en...
  21. Replies
    23
    Views
    2,263

    Gaan ons trek of gaan ons hier bly?

    Hierdie draad het eintlik ontstaan toe ons oor politiek en misdaad gepraat het en die draad toe ontspoor is. Maar omdat dit suke slim mense is wat die draad ontspoor het, het ek besluit om daardie...
  22. Net wanneer jy dink dat jy nou alles gehoor het

    Nie dat dit slegte nuus is nie maar of dit die waarheid is, sal ons seker later hoor

    Fracking flop – Karoo gas estimates ‘overcooked’ in more ways than one

    Unfortunately for shale gas...
  23. Replies
    31
    Views
    2,512

    Anoniem. Jy sę ek is goed met tekens ? EN jy vra...

    Anoniem. Jy sę ek is goed met tekens ? EN jy vra “ Gaan kry 'n plek waar jy onder die Woord kan sit en leer soos die res van die Christene oor die węreld heen”. Wel hoe dink jy het ek so goed geword...
  24. Replies
    31
    Views
    2,512

    Hein. Ek het die hele stuk nou gelees oor die...

    Hein. Ek het die hele stuk nou gelees oor die debat wat oor die besnydenis en die wet gegaan het en ook Petrus wat verduidelik het dat ons nou onder die bloed staan. Dit is goed maar die feit bly...
  25. Replies
    31
    Views
    2,512

    Die Bybel se feeste

    Navorsers wat die feeste van die Bybel navors is redelik oortuig dat baie węreldgebeure juis aan hierdie feeste verbind kan word. Dit is glo ook so dat die volgende fees georiënteerde gebeure in die...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4