Search:

Type: Posts; User: 472

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    11
    Views
    451

    Ek het nou die kar voor die perde gespan en eers...

    Ek het nou die kar voor die perde gespan en eers die teen argumente gewys, waarom, weet ek nie. Hier is die 'vir' argumente wat eerste hoort.


    Waarom getuig ek, dat Jesus God is.

    Ek word...
  2. Replies
    11
    Views
    451

    Chris, ek is verheug om jou antwoord te sien. Glo...

    Chris, ek is verheug om jou antwoord te sien. Glo my, duisende ander wat ook glo, sien dit nie so nie. Ek gaan nou vir jou die 'ander redenasie' wys, dalk verstaan jy dan, waarom ek dit so belangrik...
  3. Replies
    11
    Views
    451

    Chris, die punt wat ek wil oorbring het eintlik...

    Chris, die punt wat ek wil oorbring het eintlik niks met die naam Jesus te doen nie. Die punt wat ek wil oorbring, is dat Jesus, God die Vader is, wat in die vlees aarde toe gekom het. Baie stry en...
  4. Replies
    11
    Views
    451

    Ons kan dan ook beter verstaan, wat gebeur in die...

    Ons kan dan ook beter verstaan, wat gebeur in die volgende vers. Die Jode daar het 100% verstaan wat Yahusha vir hulle sÍ, dat Hy sÍ Hy is God die Vader, wat in die vlees aarde toe gekom het, en wou...
  5. Replies
    11
    Views
    451

    Ehayah asher ehayah

    Mense vra waarom gebruik ek die heilige name en nie die name waarmee ek grootgeword het in die Afrikaanse Bybel wat ons almal verstaan nie. Ek gebruik dit nie omdat ek daardeur wil belangrik lyk nie,...
  6. Onwillekeurig dink ek aan Botswana. Hoe werk dit...

    Onwillekeurig dink ek aan Botswana. Hoe werk dit vir hom uit? Is daar n verskil?
  7. Replies
    10
    Views
    9,975

    Sticky: Lizzy, jy sal hom nie kry as jy nie n lid is nie....

    Lizzy, jy sal hom nie kry as jy nie n lid is nie. Dit is n geheime groep. "Secret Group" en nie lede kan dit nie sien nie.

    Iemand wat reeds n lid is en jou vriend op FB is, moet jou by die groep...
  8. Replies
    135
    Views
    6,163

    As ek ook my vrae kan vra. Chris, wanneer jy...

    As ek ook my vrae kan vra.

    Chris, wanneer jy hierdie aanhaal en verduidelik, is ek met jou.

    "Voorwaar Ek sÍ vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge...
  9. Replies
    20
    Views
    1,786

    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met...

    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met die vraag stukke. Ek het al n mening hieroor, maar het nog nie die vrymoedigheid om dit te noem nie, want ek kan die bal myle vÍr mis slaan. Daarom...
  10. Replies
    20
    Views
    1,786

    Hein, ek is nie Chris nie. Ek sÍ maar net. ...

    Hein, ek is nie Chris nie. Ek sÍ maar net.



    Dit is waarmee ek sukkel. Ek glo God sal op die regte tyd, die regte een op my pad bring.

    Ek gaan dit in Engels verduidelik.

    First is Faith....
  11. Replies
    20
    Views
    1,786

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan...

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan weer afskiet. Maar teen die einde, stem ons saam. Ons is in n oorlog, ons veg n oorlog in Sy 'weermag'. Om net die wapenrusting aan te trek, doen dit...
  12. Replies
    20
    Views
    1,786

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se...

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se video. Nou ook al die eerste 3 in Laying the Foundation se 10. Baie dankie weereens....
  13. Replies
    20
    Views
    1,786

    Net so. Alles wat in die fisieke realm gebeur,...

    Net so. Alles wat in die fisieke realm gebeur, het sy ontstaan in die geestelikke.

    Die grootste les wat ek uit hierdie 4 uur lange video geleer het, is die wat oor Vas gaan. Ek het nooit in my...
  14. Replies
    20
    Views
    1,786

    Baie dankie vir die.

    Baie dankie vir die.
  15. Replies
    22
    Views
    11,075

    Sticky: Gaan lees hier....

    Gaan lees hier.
    http://www.akskagroep.com/showthread.php?737-Hoe-om-as-gebruiker-te-registreer
  16. Replies
    23
    Views
    3,173

    Al die praat van CB radios maak my deurmekaar....

    Al die praat van CB radios maak my deurmekaar. Dit het mos niks met Burg B te doen nie, is ek reg?
  17. Replies
    2
    Views
    639

    Vir iemand wat in Tenesee, Texas woon, niks met...

    Vir iemand wat in Tenesee, Texas woon, niks met Afrika te doen het nie en nooit hierheen kom nie, is hy baie kundig oor die onderwerp... Duidelik gee ook hy net om oor die geld wat hy af en toe hier...
  18. Thread: Vergelykings

    by 472
    Replies
    8
    Views
    1,142

    Die media beskryf dit as n 'oorlog zone'. Weet...

    Die media beskryf dit as n 'oorlog zone'. Weet hulle wat is n oorlog zone?
  19. Replies
    23
    Views
    3,173

    Hoe werk die Burg B lisensie ding? Hoef jy nie n...

    Hoe werk die Burg B lisensie ding? Hoef jy nie n radio amateur te wees nie? Bepaal jou lisensie op watter kanaal jy kan praat en luister? Die plaaswag gebruik dit. Wat en wie se toestemming het jy...
  20. Replies
    23
    Views
    3,173

    Dankie, maar nie nodig nie, ek ken van die ouens.

    Dankie, maar nie nodig nie, ek ken van die ouens.
  21. Replies
    23
    Views
    3,173

    Dit nie geweet nie. Ek sal maar, as daar weer n...

    Dit nie geweet nie. Ek sal maar, as daar weer n stil tyd in my lewe kom, weer daarna kyk.

    Klerksdorp.
  22. Replies
    23
    Views
    3,173

    Jaaa Swaar! Ek verstaan, skop maar teen die...

    Jaaa Swaar! Ek verstaan, skop maar teen die prikkels. Ek kan darem daai eenvoudige goed doen en die teorie verstaan ek soos ek deur dit werk, maar die retensie is maar moeilik. En dit is my punt. 90%...
  23. Replies
    23
    Views
    3,173

    Ek het al so baie oorweeg om n radio amateur te...

    Ek het al so baie oorweeg om n radio amateur te word, want dit klink vir my baie lekker en interessant. Dan gryp ek die leer goed om vir die eksamen te swot en kom net tot die eerste hoofstuk of so....
  24. Replies
    4
    Views
    1,399

    Ons moet net ingedagte hou hierdie is die forum...

    Ons moet net ingedagte hou hierdie is die forum vir anonieme besoekers.
  25. Replies
    4
    Views
    1,399

    Boer gesels oor wapenvoorval

    http://reviewonline.co.za/201806/boer-gesels-oor-wapenvoorval/#.WOC5rMCVGhJ.facebook

    Hierdie is baie kommerwekkend.
Results 1 to 25 of 481
Page 1 of 20 1 2 3 4