Search:

Type: Posts; User: 472

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Dankie vir die bevestiging Bees, dat hy self en...

    Dankie vir die bevestiging Bees, dat hy self en op die radio ingeroep het. Daar is so baie stories wat rondloop.
  2. Replies
    19
    Views
    3,669

    Arno, ja, om na Hom te luister vir n antwoord, is...

    Arno, ja, om na Hom te luister vir n antwoord, is die enigste manier. Ons gesels maar met mekaar en vra hoe die ander dit sien. Maar op die einde luister ek net na Hom. Ek glo jy sal jou antwoord...
  3. Replies
    19
    Views
    3,669

    Alhoewel ek sukkel met die konsep, stem ek saam...

    Alhoewel ek sukkel met die konsep, stem ek saam met Chris. Ons sien baie voorbeelde hiervan in die ou testament, waar Dawid ook moes lieg en bedrieg. Dit was vir my opvallend, dat dit tog God se...
  4. Replies
    9
    Views
    2,476

    Dankie, sal dit baie waardeer.

    Dankie, sal dit baie waardeer.
  5. Replies
    9
    Views
    2,476

    Dit is wat ek ook wil weet.

    Dit is wat ek ook wil weet.
  6. Replies
    9
    Views
    2,476

    Kan jy vir ons n naam van die produk en prentjie...

    Kan jy vir ons n naam van die produk en prentjie gee. Ek het navraag by die apteek gedoen en hulle se daar is n duisternis verskillendes.
  7. Thread: Is dit waar?

    by 472
    Replies
    3
    Views
    1,398

    How to steal a country nogal!

    How to steal a country nogal!
  8. Replies
    1
    Views
    1,418

    Baie dankie vir die deel. Ek het maar baie...

    Baie dankie vir die deel. Ek het maar baie teesinnig begin kyk. Ek weet eintlik nie waarom ek begin het nie, maar die hoofsaak is, ek het. Dankie.
  9. Replies
    3
    Views
    1,754

    Moet ook asb. nie van 'verdagte' praat nie....

    Moet ook asb. nie van 'verdagte' praat nie. Gebruik eerder 'persoon van belang'. (person of interest) Ek daaroor ook al oor die kole gehaal.

    En die gebruik van Bravo man is ook taboe. Ons praat...
  10. Replies
    13
    Views
    5,206

    Ek het nou die kar voor die perde gespan en eers...

    Ek het nou die kar voor die perde gespan en eers die teen argumente gewys, waarom, weet ek nie. Hier is die 'vir' argumente wat eerste hoort.


    Waarom getuig ek, dat Jesus God is.

    Ek word...
  11. Replies
    13
    Views
    5,206

    Chris, ek is verheug om jou antwoord te sien. Glo...

    Chris, ek is verheug om jou antwoord te sien. Glo my, duisende ander wat ook glo, sien dit nie so nie. Ek gaan nou vir jou die 'ander redenasie' wys, dalk verstaan jy dan, waarom ek dit so belangrik...
  12. Replies
    13
    Views
    5,206

    Chris, die punt wat ek wil oorbring het eintlik...

    Chris, die punt wat ek wil oorbring het eintlik niks met die naam Jesus te doen nie. Die punt wat ek wil oorbring, is dat Jesus, God die Vader is, wat in die vlees aarde toe gekom het. Baie stry en...
  13. Replies
    13
    Views
    5,206

    Ons kan dan ook beter verstaan, wat gebeur in die...

    Ons kan dan ook beter verstaan, wat gebeur in die volgende vers. Die Jode daar het 100% verstaan wat Yahusha vir hulle sÍ, dat Hy sÍ Hy is God die Vader, wat in die vlees aarde toe gekom het, en wou...
  14. Replies
    13
    Views
    5,206

    Ehayah asher ehayah

    Mense vra waarom gebruik ek die heilige name en nie die name waarmee ek grootgeword het in die Afrikaanse Bybel wat ons almal verstaan nie. Ek gebruik dit nie omdat ek daardeur wil belangrik lyk nie,...
  15. Onwillekeurig dink ek aan Botswana. Hoe werk dit...

    Onwillekeurig dink ek aan Botswana. Hoe werk dit vir hom uit? Is daar n verskil?
  16. Replies
    13
    Views
    16,421

    Sticky: Lizzy, jy sal hom nie kry as jy nie n lid is nie....

    Lizzy, jy sal hom nie kry as jy nie n lid is nie. Dit is n geheime groep. "Secret Group" en nie lede kan dit nie sien nie.

    Iemand wat reeds n lid is en jou vriend op FB is, moet jou by die groep...
  17. Replies
    135
    Views
    17,390

    As ek ook my vrae kan vra. Chris, wanneer jy...

    As ek ook my vrae kan vra.

    Chris, wanneer jy hierdie aanhaal en verduidelik, is ek met jou.

    "Voorwaar Ek sÍ vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge...
  18. Replies
    20
    Views
    5,162

    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met...

    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met die vraag stukke. Ek het al n mening hieroor, maar het nog nie die vrymoedigheid om dit te noem nie, want ek kan die bal myle vÍr mis slaan. Daarom...
  19. Replies
    20
    Views
    5,162

    Hein, ek is nie Chris nie. Ek sÍ maar net. ...

    Hein, ek is nie Chris nie. Ek sÍ maar net.



    Dit is waarmee ek sukkel. Ek glo God sal op die regte tyd, die regte een op my pad bring.

    Ek gaan dit in Engels verduidelik.

    First is Faith....
  20. Replies
    20
    Views
    5,162

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan...

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan weer afskiet. Maar teen die einde, stem ons saam. Ons is in n oorlog, ons veg n oorlog in Sy 'weermag'. Om net die wapenrusting aan te trek, doen dit...
  21. Replies
    20
    Views
    5,162

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se...

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se video. Nou ook al die eerste 3 in Laying the Foundation se 10. Baie dankie weereens....
  22. Replies
    20
    Views
    5,162

    Net so. Alles wat in die fisieke realm gebeur,...

    Net so. Alles wat in die fisieke realm gebeur, het sy ontstaan in die geestelikke.

    Die grootste les wat ek uit hierdie 4 uur lange video geleer het, is die wat oor Vas gaan. Ek het nooit in my...
  23. Replies
    20
    Views
    5,162

    Baie dankie vir die.

    Baie dankie vir die.
  24. Replies
    22
    Views
    16,518

    Sticky: Gaan lees hier....

    Gaan lees hier.
    http://www.akskagroep.com/showthread.php?737-Hoe-om-as-gebruiker-te-registreer
  25. Replies
    2
    Views
    1,346

    Vir iemand wat in Tenesee, Texas woon, niks met...

    Vir iemand wat in Tenesee, Texas woon, niks met Afrika te doen het nie en nooit hierheen kom nie, is hy baie kundig oor die onderwerp... Duidelik gee ook hy net om oor die geld wat hy af en toe hier...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4