Search:

Type: Posts; User: 547

Page 1 of 9 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    0
    Views
    137

    Wapenbesit, kommunisme en die die aanslag

    South Africa’s Road to Communism – Gun Owners on the Front Line

    July 5, 2019 Be first to comment
    South Africa’s Road to Communism – Gun Owners on the Front Line

    South Africa is on the road to...
  2. Dit is die hele media vol. Die TLU het vanoggend...

    Dit is die hele media vol. Die TLU het vanoggend bg persverklaring daaroor uitgereik.
  3. Thread: Gesindheid

    by 547
    Replies
    6
    Views
    1,955

    Bothaville se boere het nou groot geld uitgehaal...

    Bothaville se boere het nou groot geld uitgehaal om orals in die distrik op strategiese punte kameras te installeer. Hulle is glo wat tegnologie betref die voorste boerevereniging in die land. My...
  4. Uitstekende skrywe oor die oorsprong van plaasmoorde

    http://www.politicsweb.co.za/opinion/the-origins-of-south-africas-farm-murder-epidemic

    The origins of South Africa's farm murder epidemic
    James Myburgh |
    20 June 2018
    James Myburgh writes on...
  5. Redes vir plaasmoorde, wat gaan aan met transitorooftogte?

    Alet van der Walt
    “Niemand kan ontken dat wit boere meestal die slagoffers van plaasmoorde is nie, die vraag is waarom dit so is.” sê dr. Piet Croukamp van die Noordwes Universiteit.
    Croukamp sê...
  6. Thread: Plaasaanvalsyfers

    by 547
    Replies
    0
    Views
    588

    Plaasaanvalsyfers

    ‘Plaasmoorde daal g’n, dit styg’
    Alet van der Walt
    Die getal plaasmoorde het nie gedaal soos AgriSA en die polisie sê nie. Die syfers wat hulle gebruik, is nie betroubaar nie, sê TLU SA en die...
  7. Replies
    3
    Views
    1,771

    Ons mag nie iemand se naam bekend maak of n foto...

    Ons mag nie iemand se naam bekend maak of n foto van hom publiseer voordat hy in die hof verskyn het en formeel aangekla is nie. Jy kan sê iemand sal die polisie kan help met n ondersoek of iemand is...
  8. Thread: So maak hulle

    by 547
    Replies
    5
    Views
    2,425

    Wat kan die polisie doen? Net mooi niks nie want...

    Wat kan die polisie doen? Net mooi niks nie want nêrens in die wetboek staan dit dat n mens nie mag tekens uitsit nie. Dit sal baie moeilik wees om die man te vervolg.
  9. Replies
    7
    Views
    2,765

    Wat het melk met die saak te doen?

    Wat het melk met die saak te doen?
  10. Grondonteiening en dr Pieter Groenewald se toespraak in die parlement

    http://www.netwerk24.com/Nuus/Politiek/onteiening-sonder-vergoeding-kan-tot-burgeroorlog-lei-20170613


    Dié onteiening ‘kan tot burgeroorlog lei’
    Deur Philda Essop 13 Junie 2017 20:45


    ’n...
  11. Replies
    13
    Views
    4,120

    ek glo dit kan waar wees maar ek sien ook n...

    ek glo dit kan waar wees maar ek sien ook n aanmoediging tot xenofobie en hy praat ook n klomp twak. Waar het jy gehoor iemand kan nie uit die weermag bedank in Zim nie?
  12. Replies
    4
    Views
    2,852

    Staat se magte

    Lukas miskien het ek myself verkeerd uitgedruk, ek bedoel glad nie die staat se magte moet nou hier in SA weggeneem word nie. Ek bedoel n gesonde regeringstelsel in die algemeen moet een wees waar...
  13. Replies
    4
    Views
    2,852

    Geld

    Baie insiggewende artikel wat weer net bewys waarom die staat se magte weggevat moet word sodat die soort van goed nie kan gebeur nie. Die mag is te gesentraliseerd met te veel wette en voorskrifte...
  14. Replies
    4
    Views
    2,296

    Limpopo

    Die gesindheid van die polisie in Limpopo is al lankal so. Ek het dit eerstehandse ervaar. Dis ook hoekom ek glo dit sal die eerste provinsie wees waar daar probeer gaan word om wittes aan te val....
  15. Dis n template van Youtube wanneer jy nie beeld...

    Dis n template van Youtube wanneer jy nie beeld gebruik nie. Dit klink nou soos die ou mense wat n AK, n haas en die vet weet wat nog alles in FNB se boompie gesien het
  16. Replies
    18
    Views
    8,550

    Angus

    Ek dink die term reg in eie hande neem word deesdae taalkundig verkeerd gebruik. Reg in eie hande beteken om self geregtigheid toe te pas. Dit klink vir my eerder of hy bedoel wetteloosheid. Ek meens...
  17. Replies
    18
    Views
    8,550

    454 gee mos die oplossing. Dis oorlog op meer as...

    454 gee mos die oplossing. Dis oorlog op meer as een vlak. Ek staan skepties teenoor massaprediking, die emosie wat daarmee saam gaan en dan gaan ons huis toe en maak weer soos gister.
    Ek staan...
  18. Replies
    18
    Views
    8,550

    Want Angus breinspoel naïewe mense om te glo dit...

    Want Angus breinspoel naïewe mense om te glo dit is die enigste oplossing.
  19. Replies
    18
    Views
    8,550

    Presies my punt

    Presies my punt
  20. Replies
    18
    Views
    8,550

    Gebed sonder dade is niks werd nie. Die...

    Gebed sonder dade is niks werd nie. Die Voortrekkers het nie net gesit en bid by Bloedrivier nie, nee hulle was gereed. Hierdie naïewe soort preke is deel van die probleem en nie die oplossing nie.
  21. Replies
    1
    Views
    1,322

    Plaasaanvalle: Berig op Netwerk24/ Volksblad

    SA steier vanjaar onder plaasmoorde
    Deur Alet van der Walt 23 Februarie 2017 19:54

    [Die Witkruismonument in Polokwane wat plaasmoorde herdenk. Foto ter illustrasie: Brendan Croft]


    Die land...
  22. Replies
    8
    Views
    2,936

    Die mense

    Ek dink balans en gesonde verstand is die wagwoord. Mens kan nie geheel en al berigte ignoreer nie. Bv as mens niks weet wat aangaan nie, hoe gaan jy weet as misdadigers met nuwe metodes begin? Soos...
  23. Replies
    8
    Views
    2,936

    plaasaanvalle

    Die polisiewoordvoerder van daardie streek gee die inligting aan die pers. Die polisie is lief om buitelanders die skuld te gee so dit sal sin maak. Die polisiewoordvoerders is ook soms bloot net te...
  24. Replies
    0
    Views
    945

    Vyfde Gesprek oor Vryheid

    https://www.youtube.com/watch?v=I-wRZbnyOEc&feature=youtu.be


    Gaan luister waarheen hierdie ding gaan.

    Ns die sogenaamde Vrymesselaarstekens van die mannetjies op die videoblad is n template...
  25. verkramptheid

    ja die verkramptheid kom van die Britte af. Die Europieërs is baie meer oopkop. Gaan kyk hoe oopkop is die Hollandeers en Duitsers om probleme op te los
Results 1 to 25 of 210
Page 1 of 9 1 2 3 4