Search:

Type: Posts; User: Tom

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Replies
    22
    Views
    16,646

    Sticky: Youtube downloader

    Youtube downloader is maklik om te gebruik en gee jou die voordeel dat jy net een keer data hoef te gebruik op n video, want jy kan dit dan oor en oor kyk vanaf jou hardeskyf. Jy kan dit ook oorlaai...
  2. Replies
    391
    Views
    192,681

    Poll: Stakings Suid Afrika Vandag se...

    Stakings Suid Afrika

    Vandag se lagslag:‪#‎Protesaksie‬
    Staan eendag en bekyk die polisie toe hulle 'n ‪#‎oproerige‬ skare moet hanteer.
    So 'n fris kaptein.....lyk soos n Kelvinator met 'n kop...
  3. Replies
    7
    Views
    2,756

    Die skakel is n html link en wil nie vir my...

    Die skakel is n html link en wil nie vir my oopmaak nie.

    Aan Nov16 se opmerking oor die sneller vinger ly ek af dit is n ou wat niks weet van skiet nie.
  4. Replies
    16
    Views
    5,475

    #11, die Illuminati dink dit is nou, die 23...

    #11, die Illuminati dink dit is nou, die 23 September begin die geboorte pyne, of die wegraping of die dag van die Here. Hulle dink hulle is slim en kan hierdie dinge uitwerk. Daniel het getalle...
  5. Replies
    10
    Views
    5,480

    Ek wil gou iets oor Siener se en kies maar...

    Ek wil gou iets oor Siener se en kies maar hierdie draad.

    Julle onthou Siener het gese daar is drie hooi miedens en die Turk steek een aan die brand? Dit is dan die formele begin van WWIII.
    ...
  6. Replies
    138
    Views
    58,163

    Baie nice!

    Baie nice!
  7. Gaan staan in die ry! ;-) Ek moet bysÍ, daar...

    Gaan staan in die ry! ;-)

    Ek moet bysÍ, daar is areas waar dit wil, wil werk. Dit is waarom die een grootkop van die polisie n gedeelte van die wet op GPF's verwerp het verlede week en prontuit...
  8. Interesant dat geen kommentaar toegelaat word nie.

    Interesant dat geen kommentaar toegelaat word nie.
  9. Replies
    8
    Views
    2,913

    Ek verstaan ons (SA) se skuld is 50% van n jaar...

    Ek verstaan ons (SA) se skuld is 50% van n jaar se bruto binnelandse produk. Griekeland is 200%. Is dit waar?
  10. Thread: Ai siestog

    by Tom
    Replies
    27
    Views
    10,239

    Wat gebruik hulle in Benoni? Ek praat van die CPF...

    Wat gebruik hulle in Benoni? Ek praat van die CPF ouens. Hulle opereer ook anders as die buurtwag en Concerned Citizens groepe.

    Ek sien mens noem dit FLIR. Dankie Lukas. Forward Looking Infrared...
  11. Thread: Ai siestog

    by Tom
    Replies
    27
    Views
    10,239

    524, is dit net nag kyk toerusting, of kan dit...

    524, is dit net nag kyk toerusting, of kan dit die hitte beeld ook sien in stik donker? Ek sien dit het n infrared illuminator, maar gee dit n hitte beeld of is dit net infra rooi verligting? Sal...
  12. Thread: Ai siestog

    by Tom
    Replies
    27
    Views
    10,239

    524, is dit net nag kyk toerusting, of kan dit...

    524, is dit net nag kyk toerusting, of kan dit die hitte beeld ook sien in stik donker?
  13. Thread: Ai siestog

    by Tom
    Replies
    27
    Views
    10,239

    Ek verstaan Benoni se jong manne sit en kuier in...

    Ek verstaan Benoni se jong manne sit en kuier in die nag by petrol stasies terwyl hulle die nood kanale monitor vir misdaad. Wanneer hulle iets hoor, is daar dan n reaksie mag wat opruk daarheen en...
  14. Thread: Ai siestog

    by Tom
    Replies
    27
    Views
    10,239

    Jy kry n heat shield blanket waaronder jy baie...

    Jy kry n heat shield blanket waaronder jy baie baie stil gaan lÍ...
  15. Replies
    10
    Views
    5,724

    Chris, dit is vir my vreeslik moeilik om verder...

    Chris, dit is vir my vreeslik moeilik om verder uit te brei, maar ek voel ook gedwing. Jou vriend se uitleg maak baie sin en ek verstaan dit dan ook, op n ander vlak. Ek voel egter genoodsaak om weer...
  16. Replies
    10
    Views
    5,724

    Dankie Chris. Dit sluit dan ook aan by my pos #4.

    Dankie Chris. Dit sluit dan ook aan by my pos #4.
  17. Replies
    0
    Views
    1,742

    Prys die Heer (Official Music Video)

    https://www.youtube.com/watch?v=8fT8TmX98uU
  18. Replies
    10
    Views
    5,724

    Die bottom line van my droom: Ons het niks om...

    Die bottom line van my droom:

    Ons het niks om te vrees nie. God is ons 'muur' en ons kan agter Hom skuil.
  19. Replies
    10
    Views
    5,724

    https://www.youtube.com/watch?v=A4c0NS4jLNA

    https://www.youtube.com/watch?v=A4c0NS4jLNA
  20. Replies
    10
    Views
    5,724

    Gaan eers deur hierdie skakel vir agtergrond en...

    Gaan eers deur hierdie skakel vir agtergrond en kyk die videos.
    http://beforeitsnews.com/paranormal/2015/06/confirmed-2-5-mile-wide-comet-expected-september-15-28-2015-2491612.html

    Die datums...
  21. Replies
    10
    Views
    5,724

    Ontploffing, hoog in die lug.

    Nege jaar gelede, September of Oktober in 2006, het ek ín droom gehad wat steeds by my spook en ek wag nou al nege jaar daarvoor om uit te kom. Of dit in my lewe sal gebeur, weet ek nie, ek weet net...
  22. Thread: Winter

    by Tom
    Replies
    11
    Views
    6,778

    Nee Lukas, gelukkig sien ek nie n aanval nie. Jy...

    Nee Lukas, gelukkig sien ek nie n aanval nie. Jy weet mos hoe sensitief ek is. hehe

    Hierdie is maar elkeen se eie gewaarwordinge en hoe hy dit ervaar. Ek onthou ook my koudste winter op sivie...
  23. Thread: Winter

    by Tom
    Replies
    11
    Views
    6,778

    Winter

    Die natuur is hierdie jaar ekstra deurmekaar. In die W Tvl is ons gewoond dit word al skerpend koud vroeg Mei. Hierdie jaar trek nou al by 3 Junie en ek dra steeds kortbroek en kortmou hemp. Dit raak...
  24. Replies
    58
    Views
    22,571

    Poll: Chris Yelland (https://twitter.com/chrisyelland)...

    Chris Yelland retweeted


    https://pbs.twimg.com/profile_images/603547350792036352/VUhB1f5B_bigger.jpgKhulu Phasiwe ‏@KhuluPhasiwe <small class="time" style="font-size: 13px; color: rgb(136, 153,...
  25. Thread: Doop

    by Tom
    Replies
    14
    Views
    7,430

    Ek sal graag meer hieroor wil lees. Ek vind dat...

    Ek sal graag meer hieroor wil lees. Ek vind dat kalenders verander is, deur dae by te tel ensovoorts, maar nooit dat die weeklikse siklus verander is nie. Die weeklikse siklus word ook nerens wat ek...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4