Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Elke liewe draad eindig so. Jy wens my...

    Hein

    Elke liewe draad eindig so. Jy wens my sterkte toe met my soeke. Dankie, dit is 'n onbeskryflike ervaring! Ek kan net weer se, Dankie Here, dankie Jesus.

    Voor ek enige boodskap van jou...
  2. Replies
    77
    Views
    1,150

    Dankie Hein, maar jy het nie nou met 'n bobbejaan...

    Dankie Hein, maar jy het nie nou met 'n bobbejaan te doen nie. Ek is 'n heilige, 'n kind van God. Is jy?
  3. Replies
    1
    Views
    910

    Na die onlangse terreur aanval in Las Vegas vra...

    Na die onlangse terreur aanval in Las Vegas vra baie kinders van God, hoekom tree God nie bonatuurlik op en beskerm Sy kinders nie. Ons kan dieselfde vra oor plaasaanvalle. Die ou het 'n goeie...
  4. Replies
    77
    Views
    1,150

    S415 Ek self het ook eers onlangs hierdie...

    S415

    Ek self het ook eers onlangs hierdie waarhede ontdek. Selfs nadat ek tot bekering gekom het en 'n pad met God begin stap het, het ek altyd gewonder of ek God regtig kon vertrou. Hoe vertrou...
  5. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein jou stelling is reg maar Openb 19:20 is nie...

    Hein jou stelling is reg maar Openb 19:20 is nie van toepassing daarop nie.
  6. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Rerig?? Jy kan beter as dit doen, probeer...

    Hein

    Rerig?? Jy kan beter as dit doen, probeer weer.

    Ek het jou bo gevra om 'n paar goed te verduidelik. Ek vra jou weer asb. Dink mooi want die vrae gaan moeiliker word.

    Hierdie is jou...
  7. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Ek sou graag vir jou al die kennis op een...

    Hein

    Ek sou graag vir jou al die kennis op een slag op 'n skinkbord wou gee, maar ek kan nie. My tyd is beperk, ek tik stadig en jy weier om die videos te kyk, so dan moet jy maar geduldig wees...
  8. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Jy het 'n uitdaging omdat jy weier om te...

    Hein

    Jy het 'n uitdaging omdat jy weier om te aanvaar dat Jesus se offer voldoende was vir jou sonde. Jy bly glo dit is Jesus en jou eie oulikgeid/selfpoging wat jou redding is. Solank jy dit glo...
  9. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Hierdie is jou woorde. "Gaan kyk hoe...

    Hein

    Hierdie is jou woorde.

    "Gaan kyk hoe hul verduidelik die verskil oor verdrukking en God se wraak, en hoe dit ons gaan raak. "


    Verduidelik asseblief nou eenkeer reguit vir ons. Hoekom...
  10. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Jy het nou al drie gebeurtenisse...

    Hein

    Jy het nou al drie gebeurtenisse deurmekaar. Onderskei asb, ek het nerens gese dit verwys na Jesus se hemelvaart nie. Die gedeelte wat jy aanhaal verwys nie na Jesus se hemelvaart of Jesus se...
  11. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Hierdie is jou woorde. "Gaan kyk hoe...

    Hein

    Hierdie is jou woorde.

    "Gaan kyk hoe hul verduidelik die verskil oor verdrukking en God se wraak, en hoe dit ons gaan raak. "


    Verduidelik asseblief nou eenkeer reguit vir ons. Hoekom...
  12. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Nee Hein, ek het die video deurgeworstel...

    Hein

    Nee Hein, ek het die video deurgeworstel met die hoop dat ek iets sou leer. 'n Mors van tyd, tog is ek dit aan myself verskuldig om seker te maak van my feite. Ek is seker jy het nie die...
  13. Replies
    77
    Views
    1,150

    Sorry S415, ons leer nog almal elke dag.

    Sorry S415, ons leer nog almal elke dag.
  14. Replies
    77
    Views
    1,150

    S514 Ek is bly om te sien dat iemand anders...

    S514

    Ek is bly om te sien dat iemand anders hier lees. Jy is reg ons lees die Bybel en verklaar dit vanuit ons eie perspektief. Dit is 'n fout, ons moet probeer verstaan wat die skrywer vir die...
  15. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Lees gou wat het die eerste kommentaar...

    Hein

    Lees gou wat het die eerste kommentaar oor die video te se.

    ENDTIME DREAM & VISION
    2 years ago
    THESE MEN ARE WRONG WRONG WRONG!!!!!!!! This is a perfect example of western thinking when...
  16. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Jy sal moeg wees. Jy sal gatvol wees, dit...

    Hein

    Jy sal moeg wees. Jy sal gatvol wees, dit gaan erger word tot jy bekeer. Jy sal nie vrede in jou hart kry nie Hein. Ek weet want, ek was in dieselfde posisie, die gelofies en tradisies wat ek...
  17. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Jy kan die gou maar verdraai soos jy wil,...

    Hein

    Jy kan die gou maar verdraai soos jy wil, die feit bly Jesus het gese al die dinge sal gebeur in die geslag en daar sal van die wat by Hom was sien hoe Hy in Sy koninkryk kom. Dit is wat...
  18. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Ek verstaan nie wat jy vir my probeer se...

    Hein

    Ek verstaan nie wat jy vir my probeer se nie. Waar kom jy aan die 90 AD?

    Chris
  19. Replies
    77
    Views
    1,150

    Naand S415 Die eindtyd waarna in Matteus en...

    Naand S415

    Die eindtyd waarna in Matteus en Openbaring verwys word is nie die einde van die wereld nie. Dit is die einde van 'n era. Die einde van die Jode se verbond met God. Die ou verbond is...
  20. Replies
    77
    Views
    1,150

    Middag 510 Openbaring is 'n profesie deur...

    Middag 510

    Openbaring is 'n profesie deur Jesus, wat aan Johannes openbaar is om aan die nuwe testament gelowiges, dit wat binnekort moes gebeur bekend te maak.

    Heiliges is, wedergebore, Gees...
  21. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Ek het hierdie al vir jou verduidelik. Ek...

    Hein

    Ek het hierdie al vir jou verduidelik. Ek probeer weer.

    Die skrywe word gerig aan spesifieke, genoemde gemeentes, ons weet die gemeentes het in die tyd bestaan. Daar is dus geen verwarring...
  22. Replies
    77
    Views
    1,150

    https://www.youtube.com/watch?v=A5VJ8UhP_lg

    https://www.youtube.com/watch?v=A5VJ8UhP_lg
  23. Replies
    77
    Views
    1,150

    https://www.youtube.com/watch?v=anVSm3g7KVc

    https://www.youtube.com/watch?v=anVSm3g7KVc
  24. Replies
    77
    Views
    1,150

    Met my hele hart Hein. ...

    Met my hele hart Hein.


    https://www.youtube.com/watch?v=CK0xiNHAEzo
  25. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein Dankie dat jy aanhou, dit gee my...

    Hein

    Dankie dat jy aanhou, dit gee my geleentheid om verder te verduidelik. Baie van die vals gelofies is vir lang tye deur geloofwaardige mense aan ons verkondig. Dit maak dit moeilik om van die...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4