Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: S415

Page 1 of 8 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    77
    Views
    1,150

    Ek het nog nooit enige vrees vir God gehad soos...

    Ek het nog nooit enige vrees vir God gehad soos in bang wees nie. Ek het Sy liefde nog altyd verstaan en nog nooit gedink dat Hy met vrees regeer nie.

    Ek het wel ongelooflik baie vrae oor dinge...
  2. Replies
    77
    Views
    1,150

    Ons was nou vir vier weke sonder telefoon en...

    Ons was nou vir vier weke sonder telefoon en Internet so ek kom nou eers daarby uit om deur die video's te begin werk so verskoon asseblief dat ek so ver teruggryp op hierdie draad ...



    ALLES...
  3. Replies
    77
    Views
    1,150

    Hein en Chris ... Ek ken nie een van julle...

    Hein en Chris ...

    Ek ken nie een van julle persoonlik nie (of el dink in elkgeval nie so nie), maar ek kan vir julle noe dat ek vir albei van julle baie respek het omdat julle nie skroom om mekaar...
  4. Replies
    77
    Views
    1,150

    Dan waar presies pas die eindtyd en die wederkoms...

    Dan waar presies pas die eindtyd en die wederkoms in?
  5. Replies
    20
    Views
    1,230

    Ek dink hierdie is naby aan die regte antwoord. ...

    Ek dink hierdie is naby aan die regte antwoord. Ons reaksie op die genade is om dit net te aanvaar en daarom, omdat ons dit aanvaar, gedoop te word. Die doop is dus vir my nie net 'n teken van ons...
  6. Replies
    20
    Views
    1,230

    Hierdie is seker tans een van my grootste...

    Hierdie is seker tans een van my grootste worstelvraagstukke ... waarom kan ek (ons?) dit nie doen nie.

    Ek sien Maandag 'n vriend van my by die dokter. Hy was die jeugouderling by wie ek in...
  7. Replies
    20
    Views
    1,230

    Ons grootste probleem is seker dat ons die Woord...

    Ons grootste probleem is seker dat ons die Woord lees, maar nie verstaan wat ons lees nie. Wat dink julle word bedoel met "ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die magte en kragte in...
  8. Replies
    13
    Views
    1,668

    Ek het beslis ne die ervaring oor ander volke...

    Ek het beslis ne die ervaring oor ander volke soos van die ander mense op die forum nie en ek probeeer mar om 'n boom volgens sy vrugte te oordeel soos wat ek elderss op die forum gesÍ het.

    Ons...
  9. Replies
    23
    Views
    2,364

    So watter is dan die regte modelle waarna ons...

    So watter is dan die regte modelle waarna ons moet kyk sodat dit nie deur seinblokkers geaffekteer kan word nie?
  10. Thread: Vergelykings

    by S415
    Replies
    8
    Views
    892

    Hein, om by jou aan te sluit ... Ek het 'n...

    Hein, om by jou aan te sluit ...

    Ek het 'n baie goeie vriendin wat versekering verkoop. Toe ons finansies begin skeefloop was een van die eerste goed wat ek gedoen het om my polisse te kanselleer...
  11. Replies
    2
    Views
    460

    Dit bring my terug na "soek allereers die...

    Dit bring my terug na "soek allereers die Koninkryk van God en dan sal My Vader ALLES gee wat julle nodig het" ... Ons moet by onsself begin en van daar af buite toe werk.

    Ons het lui geword en...
  12. Replies
    4
    Views
    1,118

    Presies waarom dit elke landsburger se...

    Presies waarom dit elke landsburger se verantwoordelikheid is om betrokke te raak by prosesse wat nuwe wetgewing ondersoek. Dit is moeisaaam, maar nodig.

    Die ander ding is dat mens uiters...
  13. Replies
    4
    Views
    1,118

    Hoewel hierdie 'n aaanduiding is van die tipe...

    Hoewel hierdie 'n aaanduiding is van die tipe wÍreld waarin ons onsself dalk in die toekoms mag bevind moet daar nog heelwat water in die see loop voordat die idee 'n wet word.

    Daar is reeds...
  14. Replies
    27
    Views
    3,586

    Maar dit is onmoontlik en ek dink dit is juis die...

    Maar dit is onmoontlik en ek dink dit is juis die punt.

    OMDAT dit onmoontlik is moes Christus (die volmaakte Mens) kom om die wet te vervul en OMDAT Hy die wet vervul het, hoef ons dit nie meer te...
  15. Replies
    8
    Views
    1,512

    Daar is vir my 'n verskil om strategies deur...

    Daar is vir my 'n verskil om strategies deur nuusberigte te werk om werklike informasie te bekom en om nuus te kyk net ter wille van nuuus kyk en dan opgesweep te wrod deur snert omdat jy nie die...
  16. Replies
    8
    Views
    1,512

    Andries, jy raak nou 'n saak aaan wat maar deel...

    Andries, jy raak nou 'n saak aaan wat maar deel vorm van 'n groter beeld waaroor ek al baie lank wonder.

    Jy sÍ jy was in die inligtingskorps so dalk sal jy my ook kan help met 'n behoorlike...
  17. Replies
    144
    Views
    13,715

    Ek is die afgelope ruk deur 'n taamlike...

    Ek is die afgelope ruk deur 'n taamlike "interessante" tyd in terme van my finansies, eiendom wat tans op my naam is, 'n kar wat ek net nie reg kry nie en so aan.

    Die hele tyd het die gedeelte oor...
  18. Die probleem is dat ons bewaringsowerhede so...

    Die probleem is dat ons bewaringsowerhede so verkramp is in hulle siening dat hulle nie die onderskeid kan maak tussen diere wat wild in natuurlike habitate leef en dieselfde diere wat vir komersiŽle...
  19. Die kundigheid lÍ in die privaatsektor, maar...

    Die kundigheid lÍ in die privaatsektor, maar tanss is selfs die wildboere in sommige gevalle deel van die sindikate.

    Waar sou ons land se totale wildbevolkings nie gewees het as dit nie vir die...
  20. Nou sit ek so half en wonder onder watter een van...

    Nou sit ek so half en wonder onder watter een van die drie ek nou myself sal moet insit? ;)



    Ek stem saam dat ons natuurlike hulpbronne geplunder word, maar het jy al daaraan gedink dat...
  21. Twee vinnige opmerkings ... Ek dink nie Lukas...

    Twee vinnige opmerkings ...

    Ek dink nie Lukas het bedoel dat die nuwe wet ons help nie. Ek dink hy het dalk verwys na die voorgestelde wysigings wat vir nou afgeweer is.

    Die ander ding is dat,...
  22. Replies
    7
    Views
    1,193

    Ek moet nog die boek vir my en my kinders koop en...

    Ek moet nog die boek vir my en my kinders koop en is baie dankbaar vir die info. Ek stem ook saaam dat die bestaan van dinge deur evolusie 'n leuen is. Wat ek wel weet is dat daar dinge is wat ons...
  23. Replies
    121
    Views
    21,034

    Ek ken jou glad nie (of ek dink nie so nie), weet...

    Ek ken jou glad nie (of ek dink nie so nie), weet nie wat jou agtergrond is en so aan nie. Uit jou opmerking hierbo lei ek af dat jy nie 'n baie sterk begrip het vir genetika en hoe eienskappe in...
  24. Replies
    121
    Views
    21,034

    Hierdie is absolute nonsens ... jou gene bepaal...

    Hierdie is absolute nonsens ... jou gene bepaal jou fisiese eienskappe (haarkleur, velkleur, hoe lank jy is en so aan), maar jou geesetlike eienskappe word bepaal deur jou omgewing.

    As jy van...
  25. Thread: Buite egtelik

    by S415
    Replies
    19
    Views
    4,396

    Ek het die boek klaar gelees. Baie insiggewend...

    Ek het die boek klaar gelees. Baie insiggewend en dit spreek baie vrae aan wat ek as wetenskaplike al vir baie jare het oor 'n "eng" Bybelse interpretasie vs 'n meer wetenskaplike interpretasie van...
Results 1 to 25 of 194
Page 1 of 8 1 2 3 4