Search:

Type: Posts; User: Hein

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Die man word genoem "boerseun van Migdol".......

    Die man word genoem "boerseun van Migdol".... Nogal baie aanhangers op Youtube en internet - baie skerp stemmetjie as hy opgewonde raak...
    Hy is groot op die wet, God se name, die Israelvolk,...
  2. Replies
    11
    Views
    775

    DagsÍ julle, Voorspoedige nuwe 2018. Mag die Here...

    DagsÍ julle, Voorspoedige nuwe 2018. Mag die Here God julle omhels en julle dra in Sy liefde in hierdie jaar.


    1Jn 4:1 Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of...
  3. Replies
    135
    Views
    6,756

    Heilige Gees

    Heilige Gees
  4. Replies
    135
    Views
    6,756

    Ek dink ek het redelik genoeg met jou geredeneer...

    Ek dink ek het redelik genoeg met jou geredeneer Chris. Oor en oor. Dis mos dudielik dat ons nie sal saamstem, omrede jy nie die Woord kan lees nie. So daarom dan verskil ons en los dit nou daar.
    ...
  5. Replies
    135
    Views
    6,756

    Eenvoudig Chris, Straf wat insluit...

    Eenvoudig Chris,

    Straf wat insluit bestraffing, tugtiging en kasty (wanneer ek verval as kind van God en begin sondig) is vir my en jou baie goed. Inderwaarheid is dit uitstekend. Dis liefde! Dit...
  6. Replies
    135
    Views
    6,756

    Ek gorrel? Nee Chris lees nie, en WIL nie...

    Ek gorrel? Nee Chris lees nie, en WIL nie verstaan nie.

    In many instances, it is our wrong choices that bring disaster upon us. In other cases, our problems are nothing but an attack from the...
  7. Replies
    135
    Views
    6,756

    Chris, ek het hierdie preek van hom 'n paar...

    Chris, ek het hierdie preek van hom 'n paar maande gelede direk op televisie gekyk, en ek verstaan dit 100%, soos wat hy dit bedoel het. Ek se weer, soos wat hy dit bedoel het in konteks.
  8. Replies
    135
    Views
    6,756

    Ek is weereens nie verbaas dat jy dit nie kop...

    Ek is weereens nie verbaas dat jy dit nie kop nie. Hoekom nie?, Want jy lees nie die Woord nie, en glo dit ook nie. Sien jy wat jy gedoen het Chris? Jy het jou eie opinie probeer inkorporeer by God...
  9. Replies
    135
    Views
    6,756

    Dis sů eenvoudig Chris, om ENIGE voorbeeld te...

    Dis sů eenvoudig Chris, om ENIGE voorbeeld te noem, MAAR EK IS BEVREES JY SAL SOOS GEWOONLIK, DIT OOK NIE VERSTAAN NIE….
    1. Jy verstaan nie Jesus se wederkoms nie.
    2. Jy verstaan nie straf nie....
  10. Replies
    135
    Views
    6,756

    Glad nie, ek het 100% vrede binne my. Ek is...

    Glad nie, ek het 100% vrede binne my. Ek is keelvol vir jou dwase redenasies, dis al.

    (Net so terloops, doen jouself 'n guns en gaan kyk asb vandag se Andrew Womack program, oor wat is 'n...
  11. Replies
    135
    Views
    6,756

    Jy het die reg om te stry met die Woord, en die...

    Jy het die reg om te stry met die Woord, en die WAARHEID nie te aanvaar nie. Dis jou keuse. Soos met JOU Preterist en Victorious Eschaltology gelofies, moet jy maar voort gaan,
    Jy het met ander...
  12. Replies
    135
    Views
    6,756

    Kom ek help jou dus reg, vir die WARE...

    Kom ek help jou dus reg, vir die WARE verduideliking van "kasty" (ek doen dit weer)

    Kasty = ďScourgethĒ

    G3146
    mastigoō
    mas-tig-o'-o
    From G3148; to flog (literally or figuratively): -...
  13. Replies
    135
    Views
    6,756

    Die boekie wat op die akska web bladsy genaamd:...

    Die boekie wat op die akska web bladsy genaamd: "Straf God ons vandag nog op aarde"
  14. Replies
    135
    Views
    6,756

    Hoekom sal iemamd "faint" (beswyk) as God jou...

    Hoekom sal iemamd "faint" (beswyk) as God jou bestraf, tugtig en kasty? Dis die volgende vraag aan jou...
  15. Replies
    135
    Views
    6,756

    Ek het vir jou voorheen reeds uitgewys dat jy...

    Ek het vir jou voorheen reeds uitgewys dat jy kasty verkeerd aangehaal het uit oorspronlike Griekse vertaling. Hoekom sal jy nou weer kasty as onwaarheid hier aanhaal, en weer leuentaal versprei?
  16. Replies
    135
    Views
    6,756

    Wie het die vraag gevra, wat reeds goed beantoord...

    Wie het die vraag gevra, wat reeds goed beantoord was? Nie ek nie? Chris het dieselfde vrae gevra wat goed beantwoord was uit die Skrif. Dus gaan ek dit nie weer doen nie. Ek het geweet jy gaan nie...
  17. Replies
    135
    Views
    6,756

    Nou goed Chris jy hou jou slim, verduidelik jy...

    Nou goed Chris jy hou jou slim, verduidelik jy vir my hierdie vers dan asb. Wat sien Chris hierin?

    Heb 12:6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.

    Heb...
  18. Replies
    135
    Views
    6,756

    Wat is die teenoorgestelde van seŽn?

    Wat is die teenoorgestelde van seŽn?
  19. Replies
    135
    Views
    6,756

    Hoekom het ek geweet dat jy my verduideliking nie...

    Hoekom het ek geweet dat jy my verduideliking nie gaan kop nie.... Hoekom mors ek my tyd met jou?

    So as God dan glad nie meer, nooit ooit, vir ewig weer aan jou sondes dink nie, moet jy dan asb...
  20. Replies
    135
    Views
    6,756

    Jy sien Chris, die Bybel sÍ ek moet in dwase...

    Jy sien Chris, die Bybel sÍ ek moet in dwase strydvrae betrokke raak nie, ook nie strikvrae nie.
    Maar ek gaan nou vir die LAASTE keer aan jou verduidelik. Maar dis nie ‘n nuwe verduideliking nie,...
  21. Replies
    135
    Views
    6,756

    Waar het ek gese dat God Sy kinders se koppe gaan...

    Waar het ek gese dat God Sy kinders se koppe gaan afkap Chris?
  22. Replies
    135
    Views
    6,756

    Ja regverdig en heilig gemaak deur Christus....

    Ja regverdig en heilig gemaak deur Christus. (Andersins sou ek nie die Skrif vir jou gegee het, wat jy dan alweer misgelees het nie..)
    Rev 22:11 ....; en laat die regverdige NOG regverdiger word, en...
  23. Replies
    135
    Views
    6,756

    En siedaar, Chris verander weer die onderwerp!!!...

    En siedaar, Chris verander weer die onderwerp!!! Soos gewoonlik! Chris beantwoord 'n vraag met nog 'n teenvraag, sodat Chris nie die vraag wat aan hom gestel is beantwoord nie..., m.a.w. hy ontwyk...
  24. Replies
    135
    Views
    6,756

    Ek hoef myself nie te verduidelik aan iemand wat...

    Ek hoef myself nie te verduidelik aan iemand wat vals dwasePpreterist-bygelowe aanhang nie. Ek het Heilig ook breedvoerig aan jou verduidelik IN BOEKVORM, maar jy hou aan en aan en aan, en aan en...
  25. En dis die dwases van die BLF beweging.... ...

    En dis die dwases van die BLF beweging....


    BLF acknowledges the Truck Driver who interrupted #BlackMonday

    Posted on October 31, 2017 by Black First Land First


    Black First Land First...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4