Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.15 seconds.

  1. Replies
    100
    Views
    48,881

    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een...

    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een van Adriaan se boeke lees om te sien waar die probleem is. Ek dink ek het die probleem raaksgesien wat soveel hartseer veroorsaak het en ek sal graag...
  2. Replies
    100
    Views
    48,881

    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom...

    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom praat. Miskien moet ek meer verduidelik wat my motief is.

    Adriaan doen goeie werk om mense bewus te maak van wat in die wreld besig is om te gebeur en...
  3. Thread: Wba?????

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    279

    Die WBA lyk vir my maar nete na nog n politieke...

    Die WBA lyk vir my maar nete na nog n politieke set, om jou by politiek in te sleep wat uiteindelik vir jou niks sal beteken nie
  4. Replies
    1
    Views
    235

    Dit is maklik wanneer ’n mens die geskiedenis tot...

    Dit is maklik wanneer ’n mens die geskiedenis tot jou beskikking het om die gesprek met onwaarhede te besoedel sodat jy jou argument kan staaf.

    Hier en daar in sine die geskrif is daar ’n hele...
  5. Replies
    3
    Views
    313

    Dit is n Albino en daar is ook witmense wat die...

    Dit is n Albino en daar is ook witmense wat die EFF ondersteun. Van hulle is Suid Afrikaners en van hulle uitlanders. Van hulle praat Afrikaans en ander praat nie Afrikaans nie. Wat maak dit saak?...
  6. Sticky: Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as...

    Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as een verkoop word.

    DIe boek Oorwin Plaasaanvalle is n ander boek en kan apart gekoop word
  7. Thread: Is dit waar?

    by Lukas
    Replies
    3
    Views
    480

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou...

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou aftree en n nuwe ou gaan sy plek inneem
  8. Replies
    100
    Views
    48,881

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.
  9. Die een geldeenheid gedagte verduidelik ons al...

    Die een geldeenheid gedagte verduidelik ons al reeds vanaf 1983 en dit is iets wat sal gebeur. Die wegval van grense wat Suider Afrika n ekonomiese blok moet maak, het ons reeds in 2005 mooi op die...
  10. Replies
    3
    Views
    719

    Die plaas van foto's van kriminele

    [08:33, 2/5/2018] +27 72 249 5196: Dit klink of ons spiteful is wanneer ons vra dat fotos van kriminele nie geplaas moet word voor hulle in die hof verskyn het nie.

    Ons het net een probleem met...
  11. Thread: So maak hulle

    by Lukas
    Replies
    5
    Views
    1,110

    Hy lyk soos n Pedi of n Zeerust tswana

    Hy lyk soos n Pedi of n Zeerust tswana
  12. Thread: So maak hulle

    by Lukas
    Replies
    5
    Views
    1,110

    EK het die ou verlede week op die voet gesien by...

    EK het die ou verlede week op die voet gesien by Kameeldrif Oos. Hy werk wyd.
  13. Hy praat darem net soos n dominee

    Hy praat darem net soos n dominee
  14. Voor ek my opinie lig, wil ek net s dat ek nie...

    Voor ek my opinie lig, wil ek net s dat ek nie n politieke ontleder is nie. My maatskappy en organisasie is n inligting gedrewe besigheid, en ek baseer my opinie, op die inligting wat ek in die...
  15. Thread: Tereur

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    517

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die...

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die regering doen op die oomblik nie te sleg nie. Plaasaanvalle is n prioriteitsmisdaad en meer as dit kan die regering nie op die oomblik doen nie.
    ...
  16. Thread: Kursus datums

    by Lukas
    Replies
    0
    Views
    427

    Kursus datums

    Hier is die datums vir kursusse toe Februarie 2018

    3604
  17. Replies
    5
    Views
    1,087

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif...

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif nou ook na Amerika toe.

    Anoniem kan dalk vir my vertel by watter soewereine lande Amerika ingegryp het. Ek hoop nie jy noem lande soos Irak en...
  18. Replies
    5
    Views
    1,087

    Hoera!!!! Amerika gaan ons kom help!!!!!

    As julle die goeie nuus wil lees, sal julle die PDF dokument moet oopmaak.

    3599
  19. Replies
    0
    Views
    437

    Farm attacks an evil within

    Claims of kingpins in charge of well-planned crime operations with connections in government, highly trained hit squads using children to secure intelligence in farm attacks, occasional acts of...
  20. Wat nou gebeur is maar net wat ek die afgelope 11...

    Wat nou gebeur is maar net wat ek die afgelope 11 jaar vir julle probeer verduidelik. Nou dat dit begin gebeur, help dit nie om emosioneel te word nie. Dit word nou tyd om juis nie emosioneel te wees...
  21. Replies
    23
    Views
    3,925

    Elke gelowige wat Jesus as sy God en Saligmaker...

    Elke gelowige wat Jesus as sy God en Saligmaker aanvaar en dien, ongeag sy velkeur is n kind van God en kinders van God is ook deel van Sy volk.

    Die wat dit anders vertolk, gebruik die Bybel vir...
  22. Replies
    23
    Views
    3,925

    Daar is net een ding wat jy moet besef, en dit is...

    Daar is net een ding wat jy moet besef, en dit is dat hierdie geveg nie tussen wit en swart gaan nie. God praat van die mense met die blink velle wat iewers in die toekoms n groot rol in die wreld...
  23. Replies
    23
    Views
    3,925

    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die...

    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die plek bly waarvan Sef. 3:10-13. praat en ek kan dit bewys, probeer ek om die mense nie hier weg te laat gaan nie. Maar jy het n taak en jy moet doen wat...
  24. Replies
    23
    Views
    3,925

    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die...

    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die laaste een wat oor die Hongaarse lid van parlement rapporteer sit in Duitsland en ek gaan jou sommer Frank noem, omdat jy skynbaar naby Frankfurt sit. ...
  25. Replies
    23
    Views
    3,925

    Baie dankie

    Baie dankie
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4