Search:

Type: Posts; User: davmar88

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Replies
    11
    Views
    3,986

    Ek tel deesdae verskriklike haat en verwyte op...

    Ek tel deesdae verskriklike haat en verwyte op onder ons eie nasie. Dis niemand ANDERS wat ons gaan opeet nie, Maar ons eie. Kyk bietjie na die hanskakies in die Anglo boere oorlog. Rugstekers. En...
  2. Replies
    11
    Views
    3,986

    Ek stem, ons sit met n helse wit probleem. Gaan...

    Ek stem, ons sit met n helse wit probleem. Gaan kyk bietjie op hierdie openbare WhatsApp groepe. Jy praat net bietjie oor die probleme in die land, Dan verskree hulle jou, HOU OP POLITIEK PRAAT!!! en...
  3. Replies
    5
    Views
    2,338

    Ek sien dat ons wel in n tyd gaan waar die...

    Ek sien dat ons wel in n tyd gaan waar die sonkolle verminder het, dis net vir my interessant hoe die suidelike halfront hierdie verskriklike hitte golwe nog beleef en hoe die noordelike halfront...
  4. Replies
    5
    Views
    2,338

    My oom wat sy meesters in grondkunde gedoen het...

    My oom wat sy meesters in grondkunde gedoen het voor hy verongeluk het, het vir my verduidelik hoekom n ice age moontlik is. Agv die ys wat smelt en in die see loop (Agv globale verhitting), Kan die...
  5. Replies
    11
    Views
    3,986

    Okay so as almal regmaak vir oorlog, Dan beteken...

    Okay so as almal regmaak vir oorlog, Dan beteken dit seker die 3e wereld oorlog, maar gaan SA dan neutraal wees of gaan ons mooi in die middel vd ding wees?
  6. Replies
    11
    Views
    3,986

    Gaan ons n Chinese regering he?

    In Nelson Mandela baai, het ek fotos gesien van hoe die Chinese ons polisie begin infiltreer, hul begin ook die polisie te leer om Mandarin te praat. Hul noem die beweging, CCPCC, of Chinese...
  7. kan julle asseblief net hierdie vraelys vir my...

    kan julle asseblief net hierdie vraelys vir my voltooi? Ek doen n haalbare studie vir n sisteem wat ek graag wil skryf wat Lukas en die res vd boere dalk mag help met plaasaanval voorkoming.

    Hier...
Results 1 to 7 of 19