Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    14
    Views
    146

    Die wat wedergebore is Hein. Die wat die Bybel na...

    Die wat wedergebore is Hein. Die wat die Bybel na verwys as heiliges.
  2. Replies
    14
    Views
    146

    Hein Dit is dan ook hoekom ek jou boekie as...

    Hein

    Dit is dan ook hoekom ek jou boekie as lasterlik beskou.

    Verstaan ek reg dat jy se, satan kry die mag om kinders van God te vernietig van God af?

    Verstaan ek reg dat jy se, God...
  3. Replies
    14
    Views
    146

    Hein Jammer Hein, ek probeer net duidelikheid...

    Hein

    Jammer Hein, ek probeer net duidelikheid kry.

    Dus se jy satan het die mag om dit doen sonder die mens se meedoen. Beteken dit nou satan kry hierdie mag en outoriteit van God af?

    Chris
  4. Replies
    14
    Views
    146

    Hein Jy se dit is nie satan of die mens self...

    Hein

    Jy se dit is nie satan of die mens self nie. Bedoel jy nou dat dit God is wat die dinge oor mense bring, dat God mense siek maak?

    Chris
  5. Replies
    14
    Views
    146

    Hein Ek het jou boekie weer gelees, meer...

    Hein

    Ek het jou boekie weer gelees, meer sorgvuldig, my opinie bly dieselfde.

    So ons stem saam. Alles wat op aarde gebeur is nie God se wil nie. Jy se mos satan is vir Sy eie val...
  6. Replies
    14
    Views
    146

    Hein Jyt gevra waarmee verskil ek, dis een wat...

    Hein

    Jyt gevra waarmee verskil ek, dis een wat ek noem, die ander sal volg wanneer ons die een uitgesort het.

    So wat jy nou se is God is verantwoordelik vir die sondeval, dit is deel van Sy...
  7. Replies
    14
    Views
    146

    Hein Ek dink nie ons sal verder as jou punt 1...

    Hein

    Ek dink nie ons sal verder as jou punt 1 kom nie maar kom ons probeer.

    Jy reken God het satan geskape. Ek het vir jou goeie nuus, God het nie, die mens het. God het Lucifer geskape, Hy kan...
  8. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Dis presies, ons weet en bely almal dat...

    Hein

    Dis presies, ons weet en bely almal dat God soewerein is, geen debat nie. As jy egter verder luister sal jy hoor dat hy glad nie met jou idee daarvan saamstem nie.
    Jy het jou boekie nou...
  9. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Jy lieg alweer Hein, as jy die video...

    Hein

    Jy lieg alweer Hein, as jy die video gekyk het sou jy van beter geweet het. Kyk dit gerus klaar. Terwyl jy na die man luister, kyk sommer die ook.

    ...
  10. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Ek weet hoekom jy die vrae nie wil...

    Hein

    Ek weet hoekom jy die vrae nie wil beantwoord nie. Jy kan nie. Dit is jou saak, jy kan aanhou vir jouself lieg of bekeer.

    Ek wil jou aanraai om die video hier onder te kyk voor jy jou...
  11. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Wat is jou definisie van God se raadsplan?...

    Hein
    Wat is jou definisie van God se raadsplan?
    Chris
  12. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Ek probeer verstaan wat jy vir my se. ...

    Hein

    Ek probeer verstaan wat jy vir my se.

    God se raadsplan sluit dus in dat mense buite Sy wil kan beweeg. Jy se mos ons het 'n keuse. Ons het 'n wil van ons eie. God forseer nie Sy wil op...
  13. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Jy se alles wat gebeur is God se...

    Hein

    Jy se alles wat gebeur is God se raadsplan. Ek probeer vir jou verduidelik dit is nie, dit kan nie wees nie. God het ons as mens ons eie wil gegee, ons het dus 'n opsie om buite God se wil te...
  14. Replies
    20
    Views
    925

    Dankie Hein ek sien lig. Nou, hoekom sien ons...

    Dankie Hein ek sien lig.

    Nou, hoekom sien ons dit nie in die wereld nie? As kinders van God die mag het om oor Satan te heers, hoekom sien ons so baie mense wat ly onder satan?

    Chris
  15. Replies
    20
    Views
    925

    Hein So is satan oorwin of nie? Het ons die...

    Hein

    So is satan oorwin of nie? Het ons die mag en outoriteit om te heers of nie?

    Chris
  16. Replies
    20
    Views
    925

    Hein Ek het jou boek gelees en ek het hoop...

    Hein

    Ek het jou boek gelees en ek het hoop dat jy die bygelofies kan afskud.

    Ek haal aan uit jou boek.

    Glo jy dit? Besef jy dit?
    Maar ek het ook uitgewys wat die testament se naam is YOU...
  17. Replies
    63
    Views
    2,191

    Chris1 Daar kry jy sowaar ook 'n hou hier van...

    Chris1

    Daar kry jy sowaar ook 'n hou hier van die kant af in. Dis ok, maar ek wil tog vir jou se dat my intensies nie is om mense te frustreer nie. Hoekom wil jy my nou as die vyand uitmaak? Dit...
  18. Replies
    63
    Views
    2,191

    Hein Ek is nie op my eie nie, nooit nie, my...

    Hein
    Ek is nie op my eie nie, nooit nie, my Vader is altyd by my.
    Dis jammer jy reageer elke keer so, maar ek verstaan jou frustrasie. Dis nie lekker as die somme nie klop en die gelofies kom nie...
  19. Replies
    63
    Views
    2,191

    Hein En daar gooi Hein weer die hele appelkar...

    Hein

    En daar gooi Hein weer die hele appelkar om. Volgende vererg jy jou en hou op redeneer. Jy probeer weer verwarring saai deur 'n klomp onderwerpe nou deurmekaar te vleg. Dit gaan nie werk nie...
  20. Replies
    63
    Views
    2,191

    So wat is dit nou Hein? Verduidelik jouself...

    So wat is dit nou Hein?
    Verduidelik jouself asseblief.....
  21. Replies
    63
    Views
    2,191

    Hein Ek haal vir jou 'n gedeelte vanuit jou...

    Hein

    Ek haal vir jou 'n gedeelte vanuit jou vorige skrywes aan.

    Jy Se:

    SELFS God gooi Sy skale van grimmigheid uit oor die aarde.
    Hoekom? OM DIE BEWONERS VAN DIE AARDE (ALMAL) OP DIE PROEF...
  22. Replies
    63
    Views
    2,191

    Hein As ek jou nou reg verstaan se jy nou dat...

    Hein

    As ek jou nou reg verstaan se jy nou dat die negatiewe dinge wat gebeur nie God se wil is nie, dat dit nie God se raadsplan is nie, dat God nie wil he dit moet gebeur nie maar tog gebeur...
  23. Replies
    63
    Views
    2,191

    Hein So jy volhard met jou redenasie dat God...

    Hein

    So jy volhard met jou redenasie dat God 'n verraaier is, dat God Sy kinders uitlewer aan die bose om vernietig te word. Jy wil glo dat God 'n meesterplan uitgedink het waar kwaad, goed oorwin...
  24. Replies
    63
    Views
    2,191

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/A.D._The_Bible_Con...

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/A.D._The_Bible_Continues
  25. Replies
    63
    Views
    2,191

    Hein Dit is baie eenvoudig, lees self wat daar...

    Hein

    Dit is baie eenvoudig, lees self wat daar staan.

    Mat 24:4 En Jesus antwoord en s vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.
    Mat 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en s: Ek is...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4