Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 472

Page 1 of 18 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    63
    Views
    2,191

    As ek ook my vrae kan vra. Chris, wanneer jy...

    As ek ook my vrae kan vra.

    Chris, wanneer jy hierdie aanhaal en verduidelik, is ek met jou.

    "Voorwaar Ek sÍ vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge...
  2. Replies
    20
    Views
    1,132

    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met...

    S415, ek wens ek kon jou antwoord. Ek sit ook met die vraag stukke. Ek het al n mening hieroor, maar het nog nie die vrymoedigheid om dit te noem nie, want ek kan die bal myle vÍr mis slaan. Daarom...
  3. Replies
    20
    Views
    1,132

    Hein, ek is nie Chris nie. Ek sÍ maar net. ...

    Hein, ek is nie Chris nie. Ek sÍ maar net.



    Dit is waarmee ek sukkel. Ek glo God sal op die regte tyd, die regte een op my pad bring.

    Ek gaan dit in Engels verduidelik.

    First is Faith....
  4. Replies
    20
    Views
    1,132

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan...

    Hein, toe ek begin lees, het ek gedink jy gaan weer afskiet. Maar teen die einde, stem ons saam. Ons is in n oorlog, ons veg n oorlog in Sy 'weermag'. Om net die wapenrusting aan te trek, doen dit...
  5. Replies
    20
    Views
    1,132

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se...

    Ons, ek en my vrou, doen! Elke aand n uur se video. Nou ook al die eerste 3 in Laying the Foundation se 10. Baie dankie weereens....
  6. Replies
    20
    Views
    1,132

    Net so. Alles wat in die fisieke realm gebeur,...

    Net so. Alles wat in die fisieke realm gebeur, het sy ontstaan in die geestelikke.

    Die grootste les wat ek uit hierdie 4 uur lange video geleer het, is die wat oor Vas gaan. Ek het nooit in my...
  7. Replies
    20
    Views
    1,132

    Baie dankie vir die.

    Baie dankie vir die.
  8. Replies
    22
    Views
    10,304

    Sticky: Gaan lees hier....

    Gaan lees hier.
    http://www.akskagroep.com/showthread.php?737-Hoe-om-as-gebruiker-te-registreer
  9. Replies
    23
    Views
    2,196

    Al die praat van CB radios maak my deurmekaar....

    Al die praat van CB radios maak my deurmekaar. Dit het mos niks met Burg B te doen nie, is ek reg?
  10. Replies
    2
    Views
    512

    Vir iemand wat in Tenesee, Texas woon, niks met...

    Vir iemand wat in Tenesee, Texas woon, niks met Afrika te doen het nie en nooit hierheen kom nie, is hy baie kundig oor die onderwerp... Duidelik gee ook hy net om oor die geld wat hy af en toe hier...
  11. Thread: Vergelykings

    by 472
    Replies
    8
    Views
    833

    Die media beskryf dit as n 'oorlog zone'. Weet...

    Die media beskryf dit as n 'oorlog zone'. Weet hulle wat is n oorlog zone?
  12. Replies
    23
    Views
    2,196

    Hoe werk die Burg B lisensie ding? Hoef jy nie n...

    Hoe werk die Burg B lisensie ding? Hoef jy nie n radio amateur te wees nie? Bepaal jou lisensie op watter kanaal jy kan praat en luister? Die plaaswag gebruik dit. Wat en wie se toestemming het jy...
  13. Replies
    23
    Views
    2,196

    Dankie, maar nie nodig nie, ek ken van die ouens.

    Dankie, maar nie nodig nie, ek ken van die ouens.
  14. Replies
    23
    Views
    2,196

    Dit nie geweet nie. Ek sal maar, as daar weer n...

    Dit nie geweet nie. Ek sal maar, as daar weer n stil tyd in my lewe kom, weer daarna kyk.

    Klerksdorp.
  15. Replies
    23
    Views
    2,196

    Jaaa Swaar! Ek verstaan, skop maar teen die...

    Jaaa Swaar! Ek verstaan, skop maar teen die prikkels. Ek kan darem daai eenvoudige goed doen en die teorie verstaan ek soos ek deur dit werk, maar die retensie is maar moeilik. En dit is my punt. 90%...
  16. Replies
    23
    Views
    2,196

    Ek het al so baie oorweeg om n radio amateur te...

    Ek het al so baie oorweeg om n radio amateur te word, want dit klink vir my baie lekker en interessant. Dan gryp ek die leer goed om vir die eksamen te swot en kom net tot die eerste hoofstuk of so....
  17. Replies
    4
    Views
    1,170

    Ons moet net ingedagte hou hierdie is die forum...

    Ons moet net ingedagte hou hierdie is die forum vir anonieme besoekers.
  18. Replies
    4
    Views
    1,170

    Boer gesels oor wapenvoorval

    http://reviewonline.co.za/201806/boer-gesels-oor-wapenvoorval/#.WOC5rMCVGhJ.facebook

    Hierdie is baie kommerwekkend.
  19. Replies
    144
    Views
    13,033

    Chris, ek vat net n breek. Hierdie word vir...

    Chris, ek vat net n breek.

    Hierdie word vir my te vÍr gevat. Ek verstaan wat Hein met sy 'maar' bedoel.

    Heb 10:31 Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.

    Gaan lees...
  20. Replies
    27
    Views
    3,462

    Chris, ek is ook nuuskierig. 510 verwys spesifiek...

    Chris, ek is ook nuuskierig. 510 verwys spesifiek na die 10. Die ander 300 is nie in sy vraag ter sprake nie. Watter een (of meer) van die 10?
  21. Replies
    18
    Views
    4,965

    Angus Buchan oproep tot bid dag.

    Angus Buchan prayer day call


    https://www.youtube.com/watch?v=cQ1G-adwPLc
  22. Replies
    144
    Views
    13,033

    Hier is al 6 dele se skakels. Deel 1...

    Hier is al 6 dele se skakels.

    Deel 1
    https://www.youtube.com/watch?v=J5xDdkzlmWc&t=4s
    Deel 2
    https://www.youtube.com/watch?v=5dEAbYqoANk&t=1s
    Deel 3...
  23. Replies
    144
    Views
    13,033

    Chris, ek dink Hein verwys na deel ses wat ek die...

    Chris, ek dink Hein verwys na deel ses wat ek die tye van geplaas het.

    Deel VI
    https://www.youtube.com/watch?v=slmOxYGHCFI&t=13s

    Harold verduidelik oor die Antichris. tot +- 13:00
    Die mens...
  24. Replies
    144
    Views
    13,033

    Die res van deel VI gaan oor: The Rapture -...

    Die res van deel VI gaan oor:
    The Rapture - 20:15 to 27:00
    The last days: 27:16 to 36:00
    Last thoughts tot 40:58

    El lys dit net vir as iemand spesifiek na iets wil gaan luister.
  25. Replies
    144
    Views
    13,033

    Harold verduidelik oor die Antichris. Hy sÍ dat...

    Harold verduidelik oor die Antichris. Hy sÍ dat daar net 4 keer in die Bybel van die Antichris gepraat word. Die res is afleidings wat gemaak word uit ander dele van die Bybel soos Openbaring en...
Results 1 to 25 of 446
Page 1 of 18 1 2 3 4