Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Replies
    11
    Views
    208

    Anoniem. Jy sÍ ek is goed met tekens ? EN jy vra...

    Anoniem. Jy sÍ ek is goed met tekens ? EN jy vra “ Gaan kry 'n plek waar jy onder die Woord kan sit en leer soos die res van die Christene oor die wÍreld heen”. Wel hoe dink jy het ek so goed geword...
  2. Replies
    11
    Views
    208

    Hein. Ek het die hele stuk nou gelees oor die...

    Hein. Ek het die hele stuk nou gelees oor die debat wat oor die besnydenis en die wet gegaan het en ook Petrus wat verduidelik het dat ons nou onder die bloed staan. Dit is goed maar die feit bly...
  3. Replies
    11
    Views
    208

    Die Bybel se feeste

    Navorsers wat die feeste van die Bybel navors is redelik oortuig dat baie wÍreldgebeure juis aan hierdie feeste verbind kan word. Dit is glo ook so dat die volgende fees georiŽnteerde gebeure in die...
  4. Thread: Natuur Rampe

    by Lukas
    Replies
    4
    Views
    474

    As ek reg onthou moet jy n ere veldwagter word....

    As ek reg onthou moet jy n ere veldwagter word. Jy sal hulle kursusse doen en wanneer jy aangestel word, word jy as vrywilliger deel van die omgewings bestuur inspektoraat.

    Ek dink die eerste...
  5. Thread: Natuur Rampe

    by Lukas
    Replies
    4
    Views
    474

    Dit is ín baie goeie voorstel om hieroor te...

    Dit is ín baie goeie voorstel om hieroor te praat. VroeŽr jare was daar ín werkooreenkoms tussen die weermag en burgerlike beskerming. Burgerlike beskerming was soos ek verstaan, die naam vir die...
  6. Replies
    3
    Views
    621

    Ons sien hierdie groot beplannings en die media...

    Ons sien hierdie groot beplannings en die media help om dit in ín groot geraas te verander maar wanneer dit by die daad kom, is hulle skoonveld.

    Swart mense het die baie moeilik wanneer dit by...
  7. Replies
    3
    Views
    621

    Weet ons hoe groot hulle sukses was?

    Weet ons hoe groot hulle sukses was?
  8. Replies
    4
    Views
    586

    Stolen words but its true

    Everyone seems to be wondering
    why Muslim terrorists are so quick to commit suicide.
    Lets have a look at the evidence:

    - No Christmas
    - No television
    - No nude women
    - No football
    - No pork...
  9. Replies
    2
    Views
    614

    Dit is nie die eerste keer wat hierdie taktiek...

    Dit is nie die eerste keer wat hierdie taktiek gebruik word nie. EK het in die verlede al gesien hoe hierdie dooies die verkeer onderskat en dan doodgery word. Hierdie ou het n veilige kans gewaag,...
  10. Replies
    2
    Views
    614

    Hoe dink ons oor ons veiligheid?

    Ek staan verstom hoe mense derduisende Rande op goed kan spandeer wat vir hulle geen voorkomingswaarde gee nie.

    En wat die reaktiewe waarde betref. Dit is nou wanneer goed reeds gebeur het om na...
  11. Replies
    5
    Views
    919

    Dit het my ín rukkie geneem om te begin om hierna...

    Dit het my ín rukkie geneem om te begin om hierna te luister, eenvoudig omdat dit die Suidlanders beweging is, maar ek moet erken dat Simon Roshe ín goeie ambassadeur is en die taktiek van die...
  12. Replies
    5
    Views
    919

    How Africa got left behind April 12, 2017

    By Marian L. Tupy
    Robert Colvileís excellent article on Prince Charlesís misunderstanding of the causes of African poverty provides a good opportunity to take a closer look at Africaís economic...
  13. Replies
    3
    Views
    433

    Voorvader aanbidding is ín interessante ding....

    Voorvader aanbidding is ín interessante ding. Wanneer ín mens tot bekering kom is daar nog baie ou gewoontes wat stadig met tyd soos wat jy geestelik groei, doodgaan of vergaan. Maar ons mense is...
  14. Replies
    23
    Views
    2,196

    67 Mhz is die Burg B kanale wat nie deur...

    67 Mhz is die Burg B kanale wat nie deur blokkeerders bevoeter kan word nie
  15. Replies
    23
    Views
    2,196

    Die CB is 25MHz. Dit het n baie kort golf en kan...

    Die CB is 25MHz. Dit het n baie kort golf en kan baie ver praat. Burg B radios is 67 MHz. Op die vlakte kan die met gemak tot 7o Km plaat meer met behulp van herleiers, kan jy die hele land vol...
  16. Replies
    2
    Views
    512

    Ek dink die ou wat duidelik nie net n koerier is...

    Ek dink die ou wat duidelik nie net n koerier is nie, het hierdie hele besigheid beter saamgevat as wat baie Suid Afrikaners dit verstaan.\\

    Wat die gewone leser nie verstaan nie, is dat sulke...
  17. Thread: Vergelykings

    by Lukas
    Replies
    8
    Views
    833

    Ek het redelik ondervinding van hierdie...

    Ek het redelik ondervinding van hierdie versperrings en wanneer die bal begin rol, is daar nie net een versperring nie. Die word meer. By die eerstes kom jy maklik verby maar dan word dit al hoe...
  18. Replies
    2
    Views
    436

    EK kry hierdie versoek en ek wonder....

    Versprei asb:
    Liewe vriende Hofsaak Godsdiensvryheid Hooggeregshof 15-17 Mei 2017
    Ek rig hierdie e-pos en attachment aan julle sodat ons soos ons die afgelope paar weke in ons land beleef het, dat...
  19. Thread: Vergelykings

    by Lukas
    Replies
    8
    Views
    833

    Vergelykings

    Vergelyk die hoeveelheid droogmakers teenoor die verpligte toeskouers


    3438
  20. Replies
    13
    Views
    1,568

    Op hierdie stadium gaan dit in die hof nog oor...

    Op hierdie stadium gaan dit in die hof nog oor die maat van de redelike man. Met ander woorde wanneer ander mense in dieselfde dorp en omstandighede dieselfde sou optree of nie.

    Die VVO reg se...
  21. Replies
    2
    Views
    512

    Hoe lyk ons buite SA

    Hier is een van baie gesprekke wat begin gebeur


    https://www.youtube.com/watch?v=eSglwrgo0xY
  22. Replies
    2
    Views
    397

    Dankie dat jy dit genoem het

    Dankie dat jy dit genoem het
  23. Replies
    0
    Views
    291

    Kan rekenaars on dood veroorsaak?

    Dit kan n oulike onderwerp word om te bespreek


    https://www.youtube.com/watch?v=BrNs0M77Pd4&feature=youtu.be
  24. Replies
    13
    Views
    1,568

    Ek gaan glad nie sÍ dat die Suid-Afrikaners...

    Ek gaan glad nie sÍ dat die Suid-Afrikaners onskuldig is nie en hulle is verreweg die meeste. Buitelanders het nie vingerafdrukke nie en wanneer hulle van n toneel weg is, is hulle weg.

    Wat ons...
  25. Replies
    13
    Views
    1,568

    Dit is so dat die meeste Shonas wat ek in hierdie...

    Dit is so dat die meeste Shonas wat ek in hierdie land ontmoet het, hulle opleiding, of in die weermag of in die sekuriteit wÍreld het.

    Met die groot intog gedurende 2000 tot 2004 was dit...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4