Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    14
    Views
    271

    Hein Wat is jou definisie van God se raadsplan?...

    Hein
    Wat is jou definisie van God se raadsplan?
    Chris
  2. Replies
    14
    Views
    271

    Hein Ek probeer verstaan wat jy vir my se. ...

    Hein

    Ek probeer verstaan wat jy vir my se.

    God se raadsplan sluit dus in dat mense buite Sy wil kan beweeg. Jy se mos ons het 'n keuse. Ons het 'n wil van ons eie. God forseer nie Sy wil op...
  3. Replies
    14
    Views
    271

    Hein Jy se alles wat gebeur is God se...

    Hein

    Jy se alles wat gebeur is God se raadsplan. Ek probeer vir jou verduidelik dit is nie, dit kan nie wees nie. God het ons as mens ons eie wil gegee, ons het dus 'n opsie om buite God se wil te...
  4. Replies
    14
    Views
    271

    Dankie Hein ek sien lig. Nou, hoekom sien ons...

    Dankie Hein ek sien lig.

    Nou, hoekom sien ons dit nie in die wereld nie? As kinders van God die mag het om oor Satan te heers, hoekom sien ons so baie mense wat ly onder satan?

    Chris
  5. Replies
    14
    Views
    271

    Hein So is satan oorwin of nie? Het ons die...

    Hein

    So is satan oorwin of nie? Het ons die mag en outoriteit om te heers of nie?

    Chris
  6. Replies
    14
    Views
    271

    Hein Ek het jou boek gelees en ek het hoop...

    Hein

    Ek het jou boek gelees en ek het hoop dat jy die bygelofies kan afskud.

    Ek haal aan uit jou boek.

    Glo jy dit? Besef jy dit?
    Maar ek het ook uitgewys wat die testament se naam is YOU...
  7. Replies
    63
    Views
    1,704

    Chris1 Daar kry jy sowaar ook 'n hou hier van...

    Chris1

    Daar kry jy sowaar ook 'n hou hier van die kant af in. Dis ok, maar ek wil tog vir jou se dat my intensies nie is om mense te frustreer nie. Hoekom wil jy my nou as die vyand uitmaak? Dit...
  8. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Ek is nie op my eie nie, nooit nie, my...

    Hein
    Ek is nie op my eie nie, nooit nie, my Vader is altyd by my.
    Dis jammer jy reageer elke keer so, maar ek verstaan jou frustrasie. Dis nie lekker as die somme nie klop en die gelofies kom nie...
  9. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein En daar gooi Hein weer die hele appelkar...

    Hein

    En daar gooi Hein weer die hele appelkar om. Volgende vererg jy jou en hou op redeneer. Jy probeer weer verwarring saai deur 'n klomp onderwerpe nou deurmekaar te vleg. Dit gaan nie werk nie...
  10. Replies
    63
    Views
    1,704

    So wat is dit nou Hein? Verduidelik jouself...

    So wat is dit nou Hein?
    Verduidelik jouself asseblief.....
  11. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Ek haal vir jou 'n gedeelte vanuit jou...

    Hein

    Ek haal vir jou 'n gedeelte vanuit jou vorige skrywes aan.

    Jy Se:

    SELFS God gooi Sy skale van grimmigheid uit oor die aarde.
    Hoekom? OM DIE BEWONERS VAN DIE AARDE (ALMAL) OP DIE PROEF...
  12. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein As ek jou nou reg verstaan se jy nou dat...

    Hein

    As ek jou nou reg verstaan se jy nou dat die negatiewe dinge wat gebeur nie God se wil is nie, dat dit nie God se raadsplan is nie, dat God nie wil he dit moet gebeur nie maar tog gebeur...
  13. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein So jy volhard met jou redenasie dat God...

    Hein

    So jy volhard met jou redenasie dat God 'n verraaier is, dat God Sy kinders uitlewer aan die bose om vernietig te word. Jy wil glo dat God 'n meesterplan uitgedink het waar kwaad, goed oorwin...
  14. Replies
    63
    Views
    1,704

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/A.D._The_Bible_Con...

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/A.D._The_Bible_Continues
  15. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Dit is baie eenvoudig, lees self wat daar...

    Hein

    Dit is baie eenvoudig, lees self wat daar staan.

    Mat 24:4 En Jesus antwoord en s vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.
    Mat 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en s: Ek is...
  16. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Jy vra: iS HIERDIE DAN REGTIG SO VERDOMP...

    Hein

    Jy vra:
    iS HIERDIE DAN REGTIG SO VERDOMP MOEILIK OM TE VERSTAAN??? Hoekom dinge so "complicated" maak, as dit so duidelik opgeskryf is in God se Woord????

    Ek se vir jou lees wat daar...
  17. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Mat 24:1 En Jesus het uitgegaan en van...

    Hein

    Mat 24:1 En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys.
    Mat 24:2 En Jesus s vir hulle: Sien julle al hierdie...
  18. Replies
    63
    Views
    1,704

    472 Ek sien die vrae en antwoorde soos volg. ...

    472

    Ek sien die vrae en antwoorde soos volg.

    1. Wanneer sal hierdie dinge wees? Matt 24:4-28

    2. Wat is die teken van u koms? Matt 24:29-35

    3. Vertel ons van die voleinding van die...
  19. Replies
    63
    Views
    1,704

    472 Ek moet die gedeelte weer gaan lees dan...

    472

    Ek moet die gedeelte weer gaan lees dan antwoord ek jou sodra ek tyd het.



    Hein

    So wat jy nou se is dat Jesus nie van die tempel gepraat het waaruit hulle gekom het nie. Die klippe...
  20. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Kyk weer na die twee verse. Mat 24:33 ...

    Hein

    Kyk weer na die twee verse.

    Mat 24:33 So weet julle ook, wanneer julle l hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
    Mat 24:34 Voorwaar Ek s vir julle, hierdie geslag sal...
  21. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Jy gorrel, nou wat gaan afgebreek word?

    Hein
    Jy gorrel, nou wat gaan afgebreek word?
  22. Replies
    63
    Views
    1,704

    524 Die ergste is daar is miljoene opregte...

    524

    Die ergste is daar is miljoene opregte kinders van God wat hom glo.

    Chris
  23. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Jy se: "Chris, jy en ek weet die Woord...

    Hein

    Jy se:
    "Chris, jy en ek weet die Woord is op so manier ingegee, dat dit enige persoon enige geslag en enige tydstip aanspreeklik maak."

    Nee Hein ek weet dit nie, ek glo dit ook nie....
  24. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Hierdie is drie vrae in een sin. 1....

    Hein

    Hierdie is drie vrae in een sin.

    1. Wanneer sal hierdie dinge wees?

    2. Wat is die teken van u koms?

    3. Vertel ons van die voleinding van die wereld.
  25. Replies
    63
    Views
    1,704

    Hein Jy is al weer besig om verwarring te...

    Hein

    Jy is al weer besig om verwarring te probeer saai.

    Ek is nie 'n preterist nie, as jy die moeite doen om te lees wat ek vir jou skryf sal jy dit weet. Dit is net dieselfde as wat ek vir...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4