Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 472

Page 1 of 14 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Thread: World War 3 - ?

    by 472
    Replies
    6
    Views
    143

    Dit het my ook getref dat hy dit as WWIII sien....

    Dit het my ook getref dat hy dit as WWIII sien. Dit kan ons nie sÍ nie, die Bybel praat nie van n derde wereld oorlog nie.

    Terloops, ek sien nou n nuwe argument onder die wegraap mense. Dit is...
  2. Replies
    121
    Views
    8,226

    Ja, Obama het toe nie die ou gefire nie. Hy het...

    Ja, Obama het toe nie die ou gefire nie. Hy het self bedank en besluit om met die oorname van die nuwe President, uit te stap. Trump het blykbaar gesÍ hy kan aangaan tot na die verigtinge, maar die...
  3. Replies
    121
    Views
    8,226

    Hierdie help ook nie om my senuwees te laat...

    Hierdie help ook nie om my senuwees te laat bedaar nie? Hier is inligting oor die naweek se gebeure by die UN en dan oor die opbou van militere mag na wat lyk na n onafwendbare oorlog wat op die punt...
  4. Replies
    121
    Views
    8,226

    Nou raak ek bekommerd! Hier kom groot...

    Nou raak ek bekommerd! Hier kom groot moeilikheid. Aan die eenkant wonder ek of dit nie alles net n 'show' is om Trump 'sterk' te maak en die mense agter hom te verenig nie. Laat hulle 'dink' hulle...
  5. Replies
    121
    Views
    8,226

    Nee, dit het nie 'verdwyn' nie. Registreer as...

    Nee, dit het nie 'verdwyn' nie. Registreer as gebruiker (dit is gratis) en jy sal dit weer kan sien. Hierdie draad het sy eie onderwerp, hou asb. daarby.
    ...
  6. Replies
    121
    Views
    8,226

    Terug na die draad. ...

    Terug na die draad.


    https://www.youtube.com/watch?v=-xuvA1Uc4TY
  7. Replies
    7
    Views
    184

    Ek kan die boek regtig aanbeveel. Ek wil nie te...

    Ek kan die boek regtig aanbeveel. Ek wil nie te veel hier gee wat daar gesÍ word nie, want dan voel dit of ek die eer vat en beroof ek iemand van hul welverdiende inkomste waarvoor hard gewerk is en...
  8. Replies
    7
    Views
    184

    Die mens is die sesde dag geskape, saam met al...

    Die mens is die sesde dag geskape, saam met al die diere. Die eerste mens is Adam. Daar was nie mense voor hom nie. Hy was die eerste. Glo ons dit of nie?

    Of glo ons daar was duidende mense voor...
  9. Replies
    7
    Views
    184

    Evolusie of Skepping?

    Ons moet besluit of ons die Bybel as Woord van God glo of nie. Omdat ons nie ons bybels ken nie en gekondisioneer is om hier en daar iets met n knippie sout te neem, bevraagteken ons nie die leuns...
  10. Replies
    121
    Views
    8,226

    Om so te redeneer is om nie die Woord van God te...

    Om so te redeneer is om nie die Woord van God te glo nie. God het die alles in 6 leterlike dae geskape. Bewyse is volop. 6000 jaar gelede. Nie miljoene jare of prehistories nie. Die vloed was wÍreld...
  11. Thread: Roemeine 13

    by 472
    Replies
    15
    Views
    3,904

    Dankie Chris. Ek sien uit daarna om hierdie...

    Dankie Chris. Ek sien uit daarna om hierdie gesprek vÍrder te volg.
  12. Replies
    121
    Views
    8,226

    Verstaan ek nou reg? Donald Trump 'dump' die CIA,...

    Verstaan ek nou reg? Donald Trump 'dump' die CIA, FBI en Secret Service se dienste wat sy veiligheid moet verseker en huur in plaas van hulle, n groep 'Russian Special Forces' om die taak te verrig....
  13. Baie diep Lukas. Maak my dink in terme van my...

    Baie diep Lukas. Maak my dink in terme van my ouers, ekself en my kind. Maak my baie bekommerd. Gaan ons dan agteruit? Toe onthou ek, wie hulle, my en my kind se Vader is. En dan ontspan ek weer.
  14. Replies
    8
    Views
    363

    Kan iemand my help. Daar was blykbaar n slag,...

    Kan iemand my help. Daar was blykbaar n slag, waar die Zoeloes n Britse mag heeltemal uitgemoor het. Waar was dit en waar kan ek daaroor lees? Die naam wat vir my gegee was, was andersom, die Britte...
  15. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    Hein, ons praat eintlik oor wat hier in die video...

    Hein, ons praat eintlik oor wat hier in die video gesÍ word. Klik op die skakel en hy sal op die regte plek begin speel. Sit eers jou volume so hard jy kan, die video se volume is baie laag.
    ...
  16. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    haha, julle Engelsmanne! Ons boertjies moet altyd...

    haha, julle Engelsmanne! Ons boertjies moet altyd gaan google!

    the interbreeding of people considered to be of different racial types.
    "they believe in miscegenation as the answer to world peace"...
  17. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    Lukas, ek weet dit vir n feit! Ek is self n buite...

    Lukas, ek weet dit vir n feit! Ek is self n buite egtelike kind. My ouers moes en het getrou. Kort daarna geskei en ek het my biologiese vader eers nadat ek 21 jaar geword het ontmoed. Ek is deur n...
  18. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    Hos 1:2 When the LORD first spoke through...

    Hos 1:2
    When the LORD first spoke through Hosea, he said to him, "Go marry a prostitute who will bear illegitimate children conceived through prostitution, because the nation continually commits...
  19. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    Deu 23:2 A person of illegitimate birth may not...

    Deu 23:2 A person of illegitimate birth may not enter the assembly of the LORD; to the tenth generation no one related to him may do so.

    Verskeie vertalings.
  20. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    N Soektog wys dat die woord 'illegitimate' net 3...

    N Soektog wys dat die woord 'illegitimate' net 3 keer in die bybel voorkom.


    Hos 5:7 They are unfaithful to the Lord; they give birth to illegitimate children. Now their New Moon festivals will...
  21. Thread: Buite egtelik

    by 472
    Replies
    19
    Views
    823

    Buite egtelik

    In die video oor Obama wat ek netnou geplaas het, se Steven dat dit in die Bybel staan dat n 'illegitimate child' nooit die ewigheid kan be erf nie. Verstaan ek hom verkeerd? Waarna in die Bybel...
  22. Thread: Wie is Obama?

    by 472
    Replies
    1
    Views
    245

    Wie is Obama?

    Baie interesante stuk oor wie Obama is. Hy is wel in New York gebore, maar kan nie se wie hy regtig is nie, daarom al die vals geboorte sertifikate en vals sosial security nommers.

    Wat dink...
  23. Replies
    121
    Views
    8,226

    Do You Really Want A King? Hier word n hele...

    Do You Really Want A King?

    Hier word n hele klompie punte aangeraak en is werd om heeltemal te kyk. Net 13:28 minute.


    https://www.youtube.com/watch?v=QayZ0awof9M
  24. Replies
    121
    Views
    8,226

    haha, Lukas, daar trap jy in dieselfde...

    haha, Lukas, daar trap jy in dieselfde 'sensitief' slagyster. Ek het nie die aanmerking op jou gemaak nie. Maar hier is baie mense, nie net hier nie maar oral, wat so sÍ.

    Maar ons is nog 'good'...
  25. Replies
    121
    Views
    8,226

    My 2c. Ek verstaan 528 se reaksie maar al te...

    My 2c.

    Ek verstaan 528 se reaksie maar al te goed. Ek is self daardeur en het dit op daardie stadium met Lukas opgeneem. Om n lang storie kort te maak, Lukas se finale antwoord was dat hy soms sy...
Results 1 to 25 of 345
Page 1 of 14 1 2 3 4