Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    19
    Views
    437

    S415 Ek stem saam met jou, God maak nie Sy...

    S415

    Ek stem saam met jou, God maak nie Sy kinders siek nie, Hy vermoor ons nie, Hy stuur nie barbare om ons te vermoor nie, Hylewer ons nie uit aan die vyand nie, nooit nie.

    Jy vra hoekom...
  2. Replies
    19
    Views
    437

    S415 Die kort antwoord is 'n gebrek aan geloof...

    S415

    Die kort antwoord is 'n gebrek aan geloof of 'n verkeerde geloof(bygeloof). Beide die sieke en geneser kan genesing so verhoed.

    Wanneer mense glo God maak hulle siek of is in beheer...
  3. Replies
    19
    Views
    437

    472 Jou uitdaging le hier. "Without God...

    472

    Jou uitdaging le hier. "Without God permitting you, you will not have Faith." Ek verstaan geloof anders.

    Geloof en genade loop saam. God skenk ons genade, geloof is ons reaksie op die...
  4. Replies
    27
    Views
    2,795

    1626 Jy skryf die volgende: "So wat sÍ dit:...

    1626

    Jy skryf die volgende:

    "So wat sÍ dit:
    As jy glo die ander wette is op jou van toepassing moet jy dit nakom.
    En as jy nie so glo nie, hoef jy nie.
    Maar as jy jouself by iemand vind wat...
  5. Replies
    2
    Views
    312

    Ek glo ons mis iets Lukas. Die eerste is dat...

    Ek glo ons mis iets Lukas.
    Die eerste is dat God Hom nie met getalle laat intimideer of emosioneel laat afpers nie. God maak nie 'n onderskeid tussen honderde op die straathoeke se gebede of een...
  6. Thread: God is altyd goed

    by 454
    Replies
    3
    Views
    1,707

    Nov 16 Jammer, ek het nie die draad mooi...

    Nov 16

    Jammer, ek het nie die draad mooi gevolg nie en vergeet om jou te antwoord.

    Ek glo dit maak nie rerig saak waar jy die Bybel begin lees nie, wat saak maak is dat ons die Bybel in konteks...
  7. Replies
    2
    Views
    588

    Nkosi is a traditional title in Zulu, meaning...

    Nkosi is a traditional title in Zulu, meaning revered one or king. It is traditionally used as a form of greeting to a king, a royal salute if you will, (the great king Shaka Zulu would be the best...
  8. Replies
    27
    Views
    2,795

    510 Jy is reg, die verskil is of jy dit...

    510

    Jy is reg, die verskil is of jy dit onderhou uit dankbaarheid omdat jy wil of onderhou jy dit uit vrees vir straf.

    Dit stop nie daar nie, ons onderhou die twee gebooie uit liefde vir ons...
  9. Replies
    10
    Views
    1,748

    Ja Hein, ons lees dieselfde Bybel, jy lees dit...

    Ja Hein, ons lees dieselfde Bybel, jy lees dit net vanuit n wereldse slaaf oogpunt en ek vanaf n heilige kind oogpunt.
    Die dag wanneer jy besef jy is n heilige, geheilig deur die bloed van...
  10. Replies
    10
    Views
    1,748

    Hein Ek het vir jou die video opgesit omdat ek...

    Hein

    Ek het vir jou die video opgesit omdat ek nie nou tyd het om lang opstelle te tik nie.
    Ek het verder besluit dat om met jou te redeneer is hopeloos en ń mors van tyd, jy glo wat jy wil en jy...
  11. Replies
    10
    Views
    1,748

    Hein Dis interresant ne? Nee, die kerk en...

    Hein

    Dis interresant ne? Nee, die kerk en skool het dit nie vir ons geleer nie.

    Jy ontwyk my vraag Hein. Dis moeilik om dit tik of uit te spreek wanneer jy weet jy belaster God. Jou besluit.
    ...
  12. Replies
    10
    Views
    1,748

    Hein Die ou het meer kennis en geduld as ek,...

    Hein

    Die ou het meer kennis en geduld as ek, kyk gerus, skip maar die eerste minuut wat hy die boek bemark. Dis net 6 minute.


    https://www.youtube.com/watch?v=wng3jcfMkZU

    Nou vra ek jou...
  13. Replies
    10
    Views
    1,748

    Hein Dink nou weer mooi oor wat ek jou probeer...

    Hein

    Dink nou weer mooi oor wat ek jou probeer leer het en wat jy in die videos gesien het.

    Hierdie is nog 'n mooi voorbeeld van hoe pateties die satan en sy makkers is. Hulle vat 'n bybelse...
  14. Replies
    144
    Views
    11,420

    Lukas Jou vraag: So waarom ontspan ons nie en...

    Lukas

    Jou vraag:
    So waarom ontspan ons nie en konsentreer om te doen wat ons moet doen. Mat 10:8 Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet...
  15. Replies
    144
    Views
    11,420

    Hein Ek haal jou skrywe in swart aan en gaan...

    Hein

    Ek haal jou skrywe in swart aan en gaan in blou reageer op.

    As dit jou aanhanger is, Chris waaraan jy wil glo dan wil ek graag vir jou Ďn paar goed uitlig.
    Nee Hein, die man is nie my...
  16. Replies
    18
    Views
    4,445

    547 Die mens is 'n gees wat 'n siel het en in...

    547

    Die mens is 'n gees wat 'n siel het en in 'n liggaam woon. Drie-enig geskape na God se beeld, as jy enige een van die dele afskeep is dit waar jy sal pak kry.
  17. Replies
    144
    Views
    11,420

    Hein Ek oordeel jou nie. Ek beskuldig jou en...

    Hein

    Ek oordeel jou nie. Ek beskuldig jou en daag jou uit om jou onskuld te bewys. Jy hoef nie, jy kan nie, jy weet dit, jy probeer gereeld maar die somme klop nie. Die alternatief is om jou...
  18. Replies
    144
    Views
    11,420

    472 Jou antwoord is presies dit waarteen ek...

    472

    Jou antwoord is presies dit waarteen ek jou heeltyd waarsku, dit is waar jy die misleiding van satan, hoek en sinker insluk en dit deel van jou eie geloof maak.

    Jy haal aan. Heb 10:31...
  19. Replies
    27
    Views
    2,795

    472 Hoekom sou ek wou? Al 10 lyk vir my na goeie...

    472
    Hoekom sou ek wou? Al 10 lyk vir my na goeie raad.

    Chris
  20. Replies
    144
    Views
    11,420

    Hein MAAR....WAT? Wat is God nog volgens jou...

    Hein

    MAAR....WAT? Wat is God nog volgens jou Hein? Haat? Massa moordenaar? Kwaad? Onregverdig? Rerig Hein, kom oor dit, God is Liefde, perfek, lankmoedig, genadig, almagtig, ons hemelse Vader. Die...
  21. Replies
    27
    Views
    2,795

    510 Die kort antwoord op jou vraag is, elkeen...

    510

    Die kort antwoord op jou vraag is, elkeen wat God nie in my hart opgeskryf het nie.

    Jy kan elke liewe een probeer onderhou as dit jou begeerte is, moet net nie Eksodus 21,22,23 en...
  22. Replies
    27
    Views
    2,795

    Hein Die wet was nie God se eerste keuse as...

    Hein

    Die wet was nie God se eerste keuse as verbond met Isreal nie.

    God se eerste keuse was 'n verbond met priesters waar elkeen met Hom gemeenskap kan he.

    Exo 19:5 As julle dan nou terdeŽ...
  23. Replies
    144
    Views
    11,420

    472, Is jy nog met ons?

    472, Is jy nog met ons?
  24. Replies
    27
    Views
    2,795

    Hein Die wet is geldig vir almal wat die...

    Hein

    Die wet is geldig vir almal wat die verbond met God afgele het. Isreal het gekies om die verbond met God aan te gaan en het dit met bloed besvestig.


    Exo 24:7 En hy het die boek van die...
  25. Replies
    144
    Views
    11,420

    Nov16 AMEN op jou gebed! Ek weet nie wat...

    Nov16

    AMEN op jou gebed!

    Ek weet nie wat was die persoon wat die video geplaas het se doel nie. Wat ek wel weet is dat die video nie God se plan vir Sy kinders en skepping is nie.

    Jy is reg...
Results 1 to 25 of 482
Page 1 of 20 1 2 3 4