Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: S415

Page 1 of 6 1 2 3 4

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Replies
    7
    Views
    187

    Ek moet nog die boek vir my en my kinders koop en...

    Ek moet nog die boek vir my en my kinders koop en is baie dankbaar vir die info. Ek stem ook saaam dat die bestaan van dinge deur evolusie 'n leuen is. Wat ek wel weet is dat daar dinge is wat ons...
  2. Replies
    121
    Views
    8,335

    Ek ken jou glad nie (of ek dink nie so nie), weet...

    Ek ken jou glad nie (of ek dink nie so nie), weet nie wat jou agtergrond is en so aan nie. Uit jou opmerking hierbo lei ek af dat jy nie 'n baie sterk begrip het vir genetika en hoe eienskappe in...
  3. Replies
    121
    Views
    8,335

    Hierdie is absolute nonsens ... jou gene bepaal...

    Hierdie is absolute nonsens ... jou gene bepaal jou fisiese eienskappe (haarkleur, velkleur, hoe lank jy is en so aan), maar jou geesetlike eienskappe word bepaal deur jou omgewing.

    As jy van...
  4. Thread: Buite egtelik

    by S415
    Replies
    19
    Views
    833

    Ek het die boek klaar gelees. Baie insiggewend...

    Ek het die boek klaar gelees. Baie insiggewend en dit spreek baie vrae aan wat ek as wetenskaplike al vir baie jare het oor 'n "eng" Bybelse interpretasie vs 'n meer wetenskaplike interpretasie van...
  5. Thread: Buite egtelik

    by S415
    Replies
    19
    Views
    833

    Ek het die boek in PDF formaat hier gekry ......

    Ek het die boek in PDF formaat hier gekry ... http://www.biblerays.com/uploads/8/0/4/2/8042023/the_origin_of_race_and_civilization.pdf

    Ek is nog besig om dit te lees, maar dit is baie interessant....
  6. Thread: Buite egtelik

    by S415
    Replies
    19
    Views
    833

    I would love to get more info on this as what I...

    I would love to get more info on this as what I have have been taught as a geneticist does not go along with what is generally believed by the average person on the street.
  7. Of die wat wel 'n toekoms sien ... of is ons ook...

    Of die wat wel 'n toekoms sien ... of is ons ook maar net hardegat?

    Ek probeer van vroeg af my kinders se aaandag weg kry van 'n akademiese toekoms na iets wat hulle eerstens geniet en tweedens...
  8. Replies
    121
    Views
    8,335

    My opinie, gegrond op wat ek op veral Facebook...

    My opinie, gegrond op wat ek op veral Facebook leess is as volg:

    Die gemiddelde Afrikaner (blanke?) is super gatvol vir die geweld wat teen ons gemik word en dit is uiterard te verstane. In...
  9. Replies
    31
    Views
    2,394

    Dankie 510, maar jy kan ontspan ... ek is gewoond...

    Dankie 510, maar jy kan ontspan ... ek is gewoond aan die tipe reaksie. 547 ken my heel moontlik glad nie en al wat hy het om op te werk is my opmerkings. Ek het baie, baie lank terug reeds besef...
  10. Replies
    31
    Views
    2,394

    Die Oorlog In Angola

    Lukas, jou kommentaar in een van die ander drade het my laat besluit om jou voorstel te implimenteer ;)

    Ek het my diensplig in '86 en '87 gedoen. Danksy 'n asmakondisie was ek medies ongeskik om...
  11. Thread: Plaasaanvalle

    by S415
    Replies
    18
    Views
    2,055

    Ek is die eerste persoon wat die gesegde "your...

    Ek is die eerste persoon wat die gesegde "your attitude determines your altitude" voorstaan en ek gebruik dit self gereeld wanneer ek met mense gesels. Maar ..

    Wat Prof Coetzee volgens mis is dat...
  12. Replies
    9
    Views
    735

    Maar hoe leer ons die mense dit? Ons is dan...

    Maar hoe leer ons die mense dit? Ons is dan geleer dat ons die uitverkore volk is en dat hierdie standbeelde ons anker in ons erfenis en bakens is vir die toekoms ;) :confused::confused::confused:
  13. Baie dankie vir jou verduideliking Lukas, maar ek...

    Baie dankie vir jou verduideliking Lukas, maar ek praat nie van die bymekaar maak van inligting sodat mens beplanning kan doen nie. EK praat van die ou tannie in die video wat dan blykbaar dinge van...
  14. I am very weary of people who make predictions...

    I am very weary of people who make predictions like this. Nerens in die Woord lees ek dat die voorspelling van die toekoms 'n gawe van die Gees is nie. Inteendeel, oorlede koning Saul het taamlik...
  15. Replies
    5
    Views
    411

    Die Woord s dat alle gesag van God af kom, nie...

    Die Woord s dat alle gesag van God af kom, nie dat God regerings aanstel nie. God laat dus 'n regeringtoe om te regeer ongeag wat die regering se "standpunt" is. Klein, maar belangrike verskil...
  16. Replies
    9
    Views
    674

    Hoe meer ons leer hoe meer besef ek dat ek nog...

    Hoe meer ons leer hoe meer besef ek dat ek nog sooo baie het om te leer.
  17. Replies
    79
    Views
    9,731

    Die vraag wat ek het is waar laat dit my kinders...

    Die vraag wat ek het is waar laat dit my kinders ... tans 12 en 9 jaar oud?

    Ek probeer my bes om hulle te bemagtig, maar wat verstaaan hulle op so 'n jong ouderdom van die goed?

    Ek em my...
  18. Replies
    25
    Views
    2,321

    Ek sien daar is iemand op die Internet wat 'n...

    Ek sien daar is iemand op die Internet wat 'n boek verkoop oor hoe om die te doen. Ek is half onmiddelik agterdogting wanneer sulke info verkoop word ... :cool:
  19. Replies
    13
    Views
    2,951

    Iemand baie naby aan my moes altyd daaraan...

    Iemand baie naby aan my moes altyd daaraan herinner ... "dis nie WAT jy s nie, die HOE jy dit s wat saak maak".

    Ek gaan dit maar net daar laat ... ;)
  20. Replies
    13
    Views
    2,951

    Na aaanleiding van verwysings na Siener Van...

    Na aaanleiding van verwysings na Siener Van Rensburg en Adv Fourie se video, plaas ek graag hierdie skakel:
    ...
  21. Replies
    14
    Views
    3,800

    Of dalk is die jammer gesiggies omdat ons jammer...

    Of dalk is die jammer gesiggies omdat ons jammer is oor die gemors wat ons vooruers vir ons gelaat het om te prober uitsorteer. Die waar ons nou is, is die gevolg van die selfsugtige planne van die...
  22. Replies
    0
    Views
    453

    Christen en selfverdediging ...

    'n Interessante perspektief oor die onderwerp ... https://www.youtube.com/watch?v=GdrvgOso1Q4
  23. Replies
    65
    Views
    8,037

    Volgens my, en my oortuiging is beide vanaf die...

    Volgens my, en my oortuiging is beide vanaf die Woord en Heilige Gees asook my kwalifikasie as genetikus, is daar slegs een mensras op aarde ongeag van kleurverskille. Wanneer die Woord dsan praat...
Results 1 to 23 of 140
Page 1 of 6 1 2 3 4