Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Amper gee ek hom volpunte.

    Amper gee ek hom volpunte.
  2. Replies
    11
    Views
    467

    I626 Ek stem saam met jou. Die moontlike...

    I626

    Ek stem saam met jou. Die moontlike verwarring kom wanneer ons name gebruik wat die mense teenoor wie ons dit gebruik nie verstaan nie. dit maak die hele gesprek dan betekenisloos. Ek het al...
  3. Replies
    11
    Views
    467

    Tom, die argument dat Jesus nie God is nie, dra...

    Tom, die argument dat Jesus nie God is nie, dra geen water nie en is onbybels in enige taal. Net mense met baie boeke kennis, wat geen persoonlike verhouding met God het, sal so redeneer. Soos jy se...
  4. Replies
    11
    Views
    467

    Jyt my nou deurmekaar gehad!!! Ek lees weer.

    Jyt my nou deurmekaar gehad!!! Ek lees weer.
  5. Replies
    11
    Views
    467

    Tom Die Bybel is duidelik, Jesus is God, die...

    Tom

    Die Bybel is duidelik, Jesus is God, die Vader is God, die Gees is God. God drie-enig. Dit kan verwarrend wees om te se Jesus is die Vader al is dit tegnies korrek ervaar ons die...
  6. Replies
    11
    Views
    467

    Naand Tom Ek lees wat jy skryf en probeer...

    Naand Tom

    Ek lees wat jy skryf en probeer uitredeneer wat nou eintlik die verskil is. Wat probeer jy vir ons se, EHAYAH is heilig maar Jesus nie? Ek het grootgeword met baie name van God en soos...
  7. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Jy is reg ek kan nie onderskei nie want...

    Hein

    Jy is reg ek kan nie onderskei nie want ek hoef nie, ek weet My Vader sal my nooit verraai nie, ek weet my Vader wil my oorvloedig seen en beskerm ek weet my Vader is genadig en reken my...
  8. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein So nou wil jy ons kom vertel tsunamis is...

    Hein

    So nou wil jy ons kom vertel tsunamis is 'n goeie ding?
    Plaasmoorde is 'n goeie ding?
    Miljoene christene wat se koppe afgekap word is 'n goeie ding?
    Die boere wat verdruk word is 'n goeie...
  9. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Jy is nou weer in 'n hoek so ek vermoed...

    Hein

    Jy is nou weer in 'n hoek so ek vermoed jy sal soos altyd, bietjie ondergronds gaan. Sterkte, maar dit is onnodig.

    Jy se dit is ek wat nie lees nie, wat nie wil verstaan nie. Kyk na die...
  10. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Ontspan, God sal ons nooit uitlos nie....

    Hein

    Ontspan, God sal ons nooit uitlos nie. God se Gees woon in ons. Hy lei, tugtig ,onderrig en voed ons op in die Gees, soos Hebr 12 se. Hy oortuig ons in die Gees, nie fisies met ellende,...
  11. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Jy gorrel. Verduidelik asb vir ons dan...

    Hein
    Jy gorrel.
    Verduidelik asb vir ons dan hierdie in
    konteks. Waar is die straf?

    In many instances, it is our wrong choices that bring disaster upon us. In other cases, our problems are...
  12. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Kan jou sien hoekom ek moet aanhou om die...

    Hein

    Kan jou sien hoekom ek moet aanhou om die bygelofies uit te wys? Wanneer mens die gedeelte verstaan besef jy dat daar nou n klomp ander is. Dit is van kleins af in ons inforseer so dit is...
  13. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hoe lyk dit Hein, kop jy dit?

    Hoe lyk dit Hein, kop jy dit?
  14. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Ek het gedoen wat jy vra en na Andrew...

    Hein

    Ek het gedoen wat jy vra en na Andrew Wommack se webwerf gaan kyk. Ek lees toe die raak. Miskien glo jy hom.

    Sovereignty Of God

    My heart was really stirred this last month. I...
  15. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Jy is reg ek kop nie jou gelofie nie....

    Hein

    Jy is reg ek kop nie jou gelofie nie. Glad nie. As ek nou aanvaar wat jy se, dat die tronkstraf is God se straf. Hoekom straf God nie alle mense wat belasting ontduik nie? Onthou God is...
  16. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Dankie Hein, dit is n uitstekende...

    Hein

    Dankie Hein, dit is n uitstekende voorbeeld waarmee ek kan werk.

    So jy se nou die tronkstraf is God se straf. Die straf moet dus regverdig wees, want God is regverdig. Nou vra ek jou wat...
  17. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Pragtig vir jou Hein. Een voorbeeld...

    Hein

    Pragtig vir jou Hein.

    Een voorbeeld kan die hele argument stop Hein. Ek weet jy kannie en jy weet jy kannie. Tog sal aanhou. Vir wat? Jy is besig om jouself te mislei en jy is besig om...
  18. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is....

    Hein

    Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is. ek verstaan ook jou frustrasie. Dit is die produk van jou hardkoppigheid. Bekeer of raak gewoond daaraan. Die Gees van God woon in jou en jy is besig...
  19. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Die verklaring wat ons het van kasty in...

    Hein

    Die verklaring wat ons het van kasty in Heb 12:6

    G3146
    mastigoō
    mas-tig-o'-o
    From G3148; to flog (literally or figuratively): - scourge.

    In 1Cor word die woord kasty weer gebruik.
  20. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Daar is verkillende interpretasies. Hou...

    Hein

    Daar is verkillende interpretasies. Hou maar by joune, ek sal by myne hou.

    Hein, ek vra mooi vir een voorbeeld. As ek so kyk na die wereld om ons, gemeet aan jou verstaan van God se straf,...
  21. Replies
    135
    Views
    6,163

    Enige iemand asseblief? Ek sien S415 praat ook...

    Enige iemand asseblief? Ek sien S415 praat ook van 'n effense raps oor die vingers. Gee ons asb 'n voorbeeld van so 'n raps.
  22. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Asseblief, gee vir ons ʼn hedendaagse...

    Hein

    Asseblief, gee vir ons ʼn hedendaagse voorbeeld van die kasty waarvan jy praat. Asseblief nie uit die ou testament nie. Ons staan mos onder ʼn nuwe verbond.

    Chris
  23. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hier is jou antwoord Hein gespoeg en plak van ʼn...

    Hier is jou antwoord Hein gespoeg en plak van ʼn jaar gelede. Lees die hele draad sommer weer.

    Hein

    Ek het dit al vir jou vertaal en verduidelik Hein, maar net om seker te maak dat ek nie dalk...
  24. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Voor jy wegraak wil ek jou uitdaag om...

    Hein

    Voor jy wegraak wil ek jou uitdaag om vir ons praktiese voorbeelde te gee van waar God mense reg gekasty het. Dit is nou volgens jou verstaan van kasty. Ernstige pyn soos sweepslae. Asb...
  25. Replies
    135
    Views
    6,163

    Hein Soms dink ek jy lees glad nie wat ander...

    Hein

    Soms dink ek jy lees glad nie wat ander mense skryf nie. Dit is gewoonlik onderwysers en predikers se manier. Hulle weet mense moet luister. Hier is dit nie die geval nie, almal kry 'n lees...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4