Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Hein As jy enige iets wat ek vir jou geskryf...

    Hein

    As jy enige iets wat ek vir jou geskryf en gestuur het gelees het, sou jy anders redeneer het.

    Lees, kyk die videos al die bewyse is daar.

    Gee my een bewys dat die tempel nie...
  2. Hein Die evangelieis vandag nog nie oor die...

    Hein

    Die evangelieis vandag nog nie oor die hele wereld verkondig nie, tog was dit voor 70nc.

    Mat 24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wreld tot n...
  3. Hein Hier is die hongersnood. And now...

    Hein

    Hier is die hongersnood.

    And now there were three treacherous factions in the city, the one parted from the other. Eleazar and his party, that kept the sacred first-fruits, came against...
  4. Hein Hier is jou haelstorm, opgeteken in die...

    Hein
    Hier is jou haelstorm, opgeteken in die geskiedenis.

    Rev 16:21 en groot hael, omtrent n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van...
  5. Hein Kyk hoe het die water in bloed verander....

    Hein

    Kyk hoe het die water in bloed verander.

    On one occasion during the Jewish Great Tribulation, thousands of Jewish rebels fled to the Sea of Galilee from the Roman massacre of Tarichaeae....
  6. Hein Rev 16:12 En die sesde engel het sy...

    Hein

    Rev 16:12 En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word.
    ...
  7. In this commentary on Revelation 16 the reader...

    In this commentary on Revelation 16 the reader will see that the seven plagues of Revelation 16 are a very accurate description of several notable events throughout the course of the Jewish War. The...
  8. Ek weet jy hou nie van lees nie, maar lees tog...

    Ek weet jy hou nie van lees nie, maar lees tog maar wat het die ou te se.

    Josephus (A.D. 75) - Jewish Historian
    "Besides these [signs], a few days after that feast, on the one- and-twentieth day...
  9. Hein Jou trurat plan sal slegs werk as jy my...

    Hein

    Jou trurat plan sal slegs werk as jy my kan wys hoekom jy se dit is op ons van toepassing, waar in die Bybel lees jy dat dit eers oor 2000 jaar gebeur?

    Watter oorlog van Armageddon?
    Dis...
  10. https://www.youtube.com/watch?v=EiTix0zsT_c

    https://www.youtube.com/watch?v=EiTix0zsT_c
  11. Hein Dis reg kom ons probeer. Rev 20:1 En...

    Hein

    Dis reg kom ons probeer.

    Rev 20:1 En ek het n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en n groot ketting in sy hand.
    Rev 20:2 En hy het die draak gegryp...
  12. More Hein Lees gou die volgende paar verse. ...

    More Hein

    Lees gou die volgende paar verse.

    Heb 5:11 In verband hiermee het ons baie te s wat moeilik is om aan julle te verduidelik, aangesien julle so traag is om te leer.
    Heb 5:12 ...
  13. Hein God kan jou nie eers oortuig nie, hoe...

    Hein

    God kan jou nie eers oortuig nie, hoe kan ek?

    Jy kies om Jesus as vals profeet te impliseer, jy kies om ons Vader as 'n verraaier uit te beeld, jy kies om onbybelse tradisies aan te hang...
  14. Hein Ek het Openbaring gaan bestudeer, ek doen...

    Hein

    Ek het Openbaring gaan bestudeer, ek doen nog steeds.

    Rev 1:1 Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan...
  15. Hein Jy soek bewysse, verduidelik asb vir my...

    Hein

    Jy soek bewysse, verduidelik asb vir my wat sien jy as bewyse, ek het vir jou in die Bybel gewys dat Openbaring nie vir iewers in die toekoms geskryf is nie, ek het jou videos gegee wat jy...
  16. https://www.youtube.com/watch?v=pQG74mqkDbY

    https://www.youtube.com/watch?v=pQG74mqkDbY
  17. Hein Jou negatiewe geloof oor die sogenaamde...

    Hein

    Jou negatiewe geloof oor die sogenaamde eindtyd is direk verantwoordelik vir die ellende wat op aarde heers vandag. God het nie die aarde geskape sodat die mensdom moet sukkel en kripeer...
  18. Hein Hoe moet ek vir jou bewys as jy te lui is...

    Hein

    Hoe moet ek vir jou bewys as jy te lui is om te lees Hein. Jy is te lui en/of te bevooroordeeld om die videos te kyk Hein, hoe wil jy kennis opdoen? Die Bybel leer ons ondersoek alles en...
  19. Hein Hier is n skakel wat vir jou die 7...

    Hein

    Hier is n skakel wat vir jou die 7 gemeentes mooi verduidelik.

    https://en.wikipedia.org/wiki/Seven_churches_of_Asia

    Ek kan dit nie oorskryf nie. As jy nog iets wil weet kan ek jou 'n...
  20. Hein Enige iemand wat iets van die Bybel se...

    Hein

    Enige iemand wat iets van die Bybel se geskiedenis weet sal jou kan reghelp met wie Openbaring geskryf het. Doen jou huiswerk. In die geval kan ons nie eers se dit was deur die Heilige Gees...
  21. Hein Jy help niemand reg nie, jy probeer net...

    Hein

    Jy help niemand reg nie, jy probeer net verder verwarring saai.

    In een verduideliking van jou is 2000 plus jaar naby en die volgende is 7 jaar gou. Dit maak nie sin nie Hein, 'n graad 1...
  22. Hein Mat 26:63 Maar Jesus het niks ges nie....

    Hein

    Mat 26:63 Maar Jesus het niks ges nie. Die hopriester s toe vir Hom: Ek stel jou onder 'n eed by die lewende God dat jy vir ons moet s: Is jy die Christus, die Seun van God?
    Mat...
  23. Hein Ek antwoord die vrae, jy sal dit in elk...

    Hein

    Ek antwoord die vrae, jy sal dit in elk geval nie eerlik kan doen nie.

    Rev 1:1 Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en...
  24. https://www.youtube.com/watch?v=EqbXd1uYsDw

    https://www.youtube.com/watch?v=EqbXd1uYsDw
  25. Hein Jy glo vas en verkondig dat al die...

    Hein

    Jy glo vas en verkondig dat al die ellende waarvan in openbaring gepraat word God se wil vir Sy kinders is. Dit Hein is laster teen God. Weet dit, sien die as 'n waarskuwing en weet dat jy...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4