Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.12 seconds.

  1. Sticky: Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as...

    Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as een verkoop word.

    DIe boek Oorwin Plaasaanvalle is n ander boek en kan apart gekoop word
  2. Thread: Is dit waar?

    by Lukas
    Replies
    3
    Views
    462

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou...

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou aftree en n nuwe ou gaan sy plek inneem
  3. Replies
    97
    Views
    48,505

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.
  4. Die een geldeenheid gedagte verduidelik ons al...

    Die een geldeenheid gedagte verduidelik ons al reeds vanaf 1983 en dit is iets wat sal gebeur. Die wegval van grense wat Suider Afrika n ekonomiese blok moet maak, het ons reeds in 2005 mooi op die...
  5. Replies
    3
    Views
    714

    Die plaas van foto's van kriminele

    [08:33, 2/5/2018] +27 72 249 5196: Dit klink of ons spiteful is wanneer ons vra dat fotos van kriminele nie geplaas moet word voor hulle in die hof verskyn het nie.

    Ons het net een probleem met...
  6. Thread: So maak hulle

    by Lukas
    Replies
    5
    Views
    1,097

    Hy lyk soos n Pedi of n Zeerust tswana

    Hy lyk soos n Pedi of n Zeerust tswana
  7. Thread: So maak hulle

    by Lukas
    Replies
    5
    Views
    1,097

    EK het die ou verlede week op die voet gesien by...

    EK het die ou verlede week op die voet gesien by Kameeldrif Oos. Hy werk wyd.
  8. Hy praat darem net soos n dominee

    Hy praat darem net soos n dominee
  9. Voor ek my opinie lig, wil ek net s dat ek nie...

    Voor ek my opinie lig, wil ek net s dat ek nie n politieke ontleder is nie. My maatskappy en organisasie is n inligting gedrewe besigheid, en ek baseer my opinie, op die inligting wat ek in die...
  10. Thread: Tereur

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    515

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die...

    Daar is fyn lyne wat die definisies betref en die regering doen op die oomblik nie te sleg nie. Plaasaanvalle is n prioriteitsmisdaad en meer as dit kan die regering nie op die oomblik doen nie.
    ...
  11. Thread: Kursus datums

    by Lukas
    Replies
    0
    Views
    426

    Kursus datums

    Hier is die datums vir kursusse toe Februarie 2018

    3604
  12. Replies
    5
    Views
    1,084

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif...

    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif nou ook na Amerika toe.

    Anoniem kan dalk vir my vertel by watter soewereine lande Amerika ingegryp het. Ek hoop nie jy noem lande soos Irak en...
  13. Replies
    5
    Views
    1,084

    Hoera!!!! Amerika gaan ons kom help!!!!!

    As julle die goeie nuus wil lees, sal julle die PDF dokument moet oopmaak.

    3599
  14. Replies
    0
    Views
    434

    Farm attacks an evil within

    Claims of kingpins in charge of well-planned crime operations with connections in government, highly trained hit squads using children to secure intelligence in farm attacks, occasional acts of...
  15. Wat nou gebeur is maar net wat ek die afgelope 11...

    Wat nou gebeur is maar net wat ek die afgelope 11 jaar vir julle probeer verduidelik. Nou dat dit begin gebeur, help dit nie om emosioneel te word nie. Dit word nou tyd om juis nie emosioneel te wees...
  16. Replies
    23
    Views
    3,896

    Elke gelowige wat Jesus as sy God en Saligmaker...

    Elke gelowige wat Jesus as sy God en Saligmaker aanvaar en dien, ongeag sy velkeur is n kind van God en kinders van God is ook deel van Sy volk.

    Die wat dit anders vertolk, gebruik die Bybel vir...
  17. Replies
    23
    Views
    3,896

    Daar is net een ding wat jy moet besef, en dit is...

    Daar is net een ding wat jy moet besef, en dit is dat hierdie geveg nie tussen wit en swart gaan nie. God praat van die mense met die blink velle wat iewers in die toekoms n groot rol in die wreld...
  18. Replies
    23
    Views
    3,896

    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die...

    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die plek bly waarvan Sef. 3:10-13. praat en ek kan dit bewys, probeer ek om die mense nie hier weg te laat gaan nie. Maar jy het n taak en jy moet doen wat...
  19. Replies
    23
    Views
    3,896

    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die...

    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die laaste een wat oor die Hongaarse lid van parlement rapporteer sit in Duitsland en ek gaan jou sommer Frank noem, omdat jy skynbaar naby Frankfurt sit. ...
  20. Replies
    23
    Views
    3,896

    Baie dankie

    Baie dankie
  21. Replies
    23
    Views
    3,896

    Die prentjie is nooit so wit en swart soos wat...

    Die prentjie is nooit so wit en swart soos wat dit vir ons geskep word om te sien nie. Putin jaag die Rothschild’s en “vlug” vir langer as ses maande vir sy lewe, terwyl sy Spetsnaz, close combat...
  22. Replies
    23
    Views
    3,896

    Dan glo ek ons verstaan mekaar amper reg. Dit is...

    Dan glo ek ons verstaan mekaar amper reg. Dit is goed dat jy my inligting gebruik, maar jy moet mooi dink hoe jy dit gebruik, want daar is twee “foutjies” in die verduideliking wat jy nie uitwys nie....
  23. Replies
    391
    Views
    160,814

    Poll: Hierdie een steel ek by Hannes

    R50 is R50

    3588

    Piet and Anna went to the Garies Landbou Skou every year.
    Every year, Piet would ask:
    "Anna, ek wil bietjie in daai helikopter vlieg."
    And every year, Anna would answer:...
  24. Replies
    23
    Views
    3,896

    Anoniem. Dit is nogal lekker om weer van jou daar...

    Anoniem. Dit is nogal lekker om weer van jou daar uit die buiteland te hoor en dit is ook lekker om te hoor dat dit met jou goed gaan waar jy nou is.

    Wat nog lekkerder is, is om so nou en dan ook...
  25. Replies
    23
    Views
    3,896

    Anoniem. Europe werk op presies dieselfde...

    Anoniem. Europe werk op presies dieselfde beginsel en die onwettiges word daar net so beskerm. Die hele Weste lyk soos Suid Afrika en dit lyk of Frankryk, Brittanje, Belgi, Swede, Denemarke en...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4