Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.08 seconds.

  1. Replies
    3
    Views
    1,323

    Die grondwet is in ons guns wanneer ons dit reg...

    Die grondwet is in ons guns wanneer ons dit reg verdedig, maar as julle nie op n maandelikse basies, in getalle by hierdie organisasies aansluit wat veronderstel is om vir ons regte te veg nie, kan...
  2. Replies
    5
    Views
    277

    HOu net by dit wat jy geleer het en oefen dit....

    HOu net by dit wat jy geleer het en oefen dit. Soos wat jy vorder sal jy meer leer, maar om te oorleef, het jy alles wat jy nodig het, en ons bespreek glad nie hierdie goed op die anonieme forum nie.
  3. Replies
    5
    Views
    277

    Het oom Johann nie vir jou verduidelik nie. Jy is...

    Het oom Johann nie vir jou verduidelik nie. Jy is nou met Deel 3 klaar. Nou gaan jy vir ses maande huiswerk op die webblad doen deur in die geskiedenis op te lees. Eers daarna sal jy op Deel 4 gelaai...
  4. Hein. Die ooreenkoms is dat jy al die studie...

    Hein. Die ooreenkoms is dat jy al die studie stukke deurwerk voor ons by die oplossings kom.
  5. Wat het jy geleer en wat gaan ons plan wees?

    Daar is glo vandag meer mense op hierdie aarde as wat daar ooit in die geskiedenis doodgegaan het. En net hierdie feit, is ’n groot probleem. Die haas effek sal veroorsaak dat ons mensdom homself sal...
  6. Replies
    3
    Views
    1,323

    Hier is iets uit die vorige siklus wat as...

    Hier is iets uit die vorige siklus wat as wegspringplek vir die volgende siklus gebruik is.

    En dit is net nog n bewys, dat jy nie met n kommunis kan onderhandel nie.


    3727
  7. Ek soek op hierdie draad geen kommentaar vir die...

    Ek soek op hierdie draad geen kommentaar vir die volgende twee weke nie. Dit gaan n rukkie neem om die boek te bestudeer en ek gaan niks voor tenminste 24 September hier toelaat nie.

    As jy nie...
  8. Hoe steek die politieke strategieŽ inmekaar en waarheen is hulle met ons op pad.

    As jy een van die mense is wat nie die pilletjie om dommer te word, gedrink het nie en jy kan bietjie lees en aantekeninge doen, is hier vir jou dalk interessante huiswerk om ons mense beter te...
  9. Replies
    3
    Views
    1,323

    WIE IS REG? Agri SA of Afri FORUM

    https://www.youtube.com/watch?v=z9pD_UK6vGU


    Ek hoor Agri SA wil die plase vir die regering gee om konflik te voorkom. EN wat dink hulle sal dan gebeur? Hier is wat dan sal gebeur ...
  10. Replies
    0
    Views
    159

    Waarom ons kursusse aanbied

    Waarom moet julle die kursusse doen?

    1. Elke mens wat die kursus doen, doen dit om sy eie huis en mense te beveilig
    2. Elke AKSKA bestuurder wat ín kursus aanbied, is ín mens wat sy eie werk het,...
  11. Replies
    0
    Views
    366

    Whose land is it anyway?

    Hierdie draad is na die Geregistreerde gebruikers forum verskuif
  12. Thread: Gesindheid

    by Lukas
    Replies
    6
    Views
    951

    Greengroen. Dit is tyd dat julle vir die mense...

    Greengroen. Dit is tyd dat julle vir die mense begin wys dat hulle die verkeerde besluite gemaak het. Ons gaan niemand kan help solank as wat hulle aanhou om goed te doen, wat in die verlede bewys...
  13. Thread: Gesindheid

    by Lukas
    Replies
    6
    Views
    951

    ín Paar jaar gelede het Gerrit Henning die boere...

    ín Paar jaar gelede het Gerrit Henning die boere oortuig om Swartberg in julle gebied betrokke te kry om veediefstal tee te werk.

    Swartberg ISS het derduisende rande begin spandeer om die...
  14. Bees. Dit is baie sensitiewe inligting wat...

    Bees. Dit is baie sensitiewe inligting wat beskerm moet bly en lede wat vyf tot agt jaar aktief by AKSKA betrokke is, begin dit dan eers leer.

    Wit mense is ook by die bendes betrokke en dit neem...
  15. Roof bly nog al die jare die hoof motief en dit...

    Roof bly nog al die jare die hoof motief en dit is waarom dit so moeilik is om hierdie aanvallers volgens die ou definisies as terroriste te klassifiseer. Die probleem is dat die meeste aanvallers...
  16. Replies
    2
    Views
    697

    Dit lyk of daar tog onluste aan die gang is. Die...

    Dit lyk of daar tog onluste aan die gang is. Die rede is glo oor dienslewering maar waarom die besighede geteiken word, moet ek nog verstaan?
    ...
  17. Replies
    2
    Views
    697

    EK sien hierdie boodskappe maar kan nog nie...

    EK sien hierdie boodskappe maar kan nog nie bevestig dat dit wel so is nie.
  18. Replies
    7
    Views
    1,467

    Greengroen. Die mense met die antwoorde op jou...

    Greengroen. Die mense met die antwoorde op jou vrae is baie nader aan jou as wat jy dink. Bloed naby, en die ander is teen die pad, wanneer jy teen die berg op ry. Kry maar eers antwoorde voor jy te...
  19. Replies
    102
    Views
    54,363

    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een...

    Hein Ek moes verlede week vir die eerste keer een van Adriaan se boeke lees om te sien waar die probleem is. Ek dink ek het die probleem raaksgesien wat soveel hartseer veroorsaak het en ek sal graag...
  20. Replies
    102
    Views
    54,363

    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom...

    Adriaan is seker nog onseker om hier te kom praat. Miskien moet ek meer verduidelik wat my motief is.

    Adriaan doen goeie werk om mense bewus te maak van wat in die wÍreld besig is om te gebeur en...
  21. Thread: Wba?????

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    665

    Die WBA lyk vir my maar nete na nog n politieke...

    Die WBA lyk vir my maar nete na nog n politieke set, om jou by politiek in te sleep wat uiteindelik vir jou niks sal beteken nie
  22. Replies
    7
    Views
    1,467

    Dit is n Albino en daar is ook witmense wat die...

    Dit is n Albino en daar is ook witmense wat die EFF ondersteun. Van hulle is Suid Afrikaners en van hulle uitlanders. Van hulle praat Afrikaans en ander praat nie Afrikaans nie. Wat maak dit saak?...
  23. Sticky: Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as...

    Die boek Afrika Kritografie is twee boeke wat as een verkoop word.

    DIe boek Oorwin Plaasaanvalle is n ander boek en kan apart gekoop word
  24. Thread: Is dit waar?

    by Lukas
    Replies
    3
    Views
    864

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou...

    Waar n rokie is is n vuurtjie. Renwick gaan nou aftree en n nuwe ou gaan sy plek inneem
  25. Replies
    102
    Views
    54,363

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.

    Baie dankie Frik. Jy slaan die spyker op die kop.
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4