Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Jy is reg ek kan nie onderskei nie want...

    Hein

    Jy is reg ek kan nie onderskei nie want ek hoef nie, ek weet My Vader sal my nooit verraai nie, ek weet my Vader wil my oorvloedig seen en beskerm ek weet my Vader is genadig en reken my...
  2. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein So nou wil jy ons kom vertel tsunamis is...

    Hein

    So nou wil jy ons kom vertel tsunamis is 'n goeie ding?
    Plaasmoorde is 'n goeie ding?
    Miljoene christene wat se koppe afgekap word is 'n goeie ding?
    Die boere wat verdruk word is 'n goeie...
  3. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Jy is nou weer in 'n hoek so ek vermoed...

    Hein

    Jy is nou weer in 'n hoek so ek vermoed jy sal soos altyd, bietjie ondergronds gaan. Sterkte, maar dit is onnodig.

    Jy se dit is ek wat nie lees nie, wat nie wil verstaan nie. Kyk na die...
  4. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Ontspan, God sal ons nooit uitlos nie....

    Hein

    Ontspan, God sal ons nooit uitlos nie. God se Gees woon in ons. Hy lei, tugtig ,onderrig en voed ons op in die Gees, soos Hebr 12 se. Hy oortuig ons in die Gees, nie fisies met ellende,...
  5. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Jy gorrel. Verduidelik asb vir ons dan...

    Hein
    Jy gorrel.
    Verduidelik asb vir ons dan hierdie in
    konteks. Waar is die straf?

    In many instances, it is our wrong choices that bring disaster upon us. In other cases, our problems are...
  6. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Kan jou sien hoekom ek moet aanhou om die...

    Hein

    Kan jou sien hoekom ek moet aanhou om die bygelofies uit te wys? Wanneer mens die gedeelte verstaan besef jy dat daar nou n klomp ander is. Dit is van kleins af in ons inforseer so dit is...
  7. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hoe lyk dit Hein, kop jy dit?

    Hoe lyk dit Hein, kop jy dit?
  8. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Ek het gedoen wat jy vra en na Andrew...

    Hein

    Ek het gedoen wat jy vra en na Andrew Wommack se webwerf gaan kyk. Ek lees toe die raak. Miskien glo jy hom.

    Sovereignty Of God

    My heart was really stirred this last month. I...
  9. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Jy is reg ek kop nie jou gelofie nie....

    Hein

    Jy is reg ek kop nie jou gelofie nie. Glad nie. As ek nou aanvaar wat jy se, dat die tronkstraf is God se straf. Hoekom straf God nie alle mense wat belasting ontduik nie? Onthou God is...
  10. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Dankie Hein, dit is n uitstekende...

    Hein

    Dankie Hein, dit is n uitstekende voorbeeld waarmee ek kan werk.

    So jy se nou die tronkstraf is God se straf. Die straf moet dus regverdig wees, want God is regverdig. Nou vra ek jou wat...
  11. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Pragtig vir jou Hein. Een voorbeeld...

    Hein

    Pragtig vir jou Hein.

    Een voorbeeld kan die hele argument stop Hein. Ek weet jy kannie en jy weet jy kannie. Tog sal aanhou. Vir wat? Jy is besig om jouself te mislei en jy is besig om...
  12. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is....

    Hein

    Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is. ek verstaan ook jou frustrasie. Dit is die produk van jou hardkoppigheid. Bekeer of raak gewoond daaraan. Die Gees van God woon in jou en jy is besig...
  13. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Die verklaring wat ons het van kasty in...

    Hein

    Die verklaring wat ons het van kasty in Heb 12:6

    G3146
    mastigoō
    mas-tig-o'-o
    From G3148; to flog (literally or figuratively): - scourge.

    In 1Cor word die woord kasty weer gebruik.
  14. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Daar is verkillende interpretasies. Hou...

    Hein

    Daar is verkillende interpretasies. Hou maar by joune, ek sal by myne hou.

    Hein, ek vra mooi vir een voorbeeld. As ek so kyk na die wereld om ons, gemeet aan jou verstaan van God se straf,...
  15. Replies
    135
    Views
    4,211

    Enige iemand asseblief? Ek sien S415 praat ook...

    Enige iemand asseblief? Ek sien S415 praat ook van 'n effense raps oor die vingers. Gee ons asb 'n voorbeeld van so 'n raps.
  16. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Asseblief, gee vir ons ʼn hedendaagse...

    Hein

    Asseblief, gee vir ons ʼn hedendaagse voorbeeld van die kasty waarvan jy praat. Asseblief nie uit die ou testament nie. Ons staan mos onder ʼn nuwe verbond.

    Chris
  17. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hier is jou antwoord Hein gespoeg en plak van ʼn...

    Hier is jou antwoord Hein gespoeg en plak van ʼn jaar gelede. Lees die hele draad sommer weer.

    Hein

    Ek het dit al vir jou vertaal en verduidelik Hein, maar net om seker te maak dat ek nie dalk...
  18. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Voor jy wegraak wil ek jou uitdaag om...

    Hein

    Voor jy wegraak wil ek jou uitdaag om vir ons praktiese voorbeelde te gee van waar God mense reg gekasty het. Dit is nou volgens jou verstaan van kasty. Ernstige pyn soos sweepslae. Asb...
  19. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Soms dink ek jy lees glad nie wat ander...

    Hein

    Soms dink ek jy lees glad nie wat ander mense skryf nie. Dit is gewoonlik onderwysers en predikers se manier. Hulle weet mense moet luister. Hier is dit nie die geval nie, almal kry 'n lees...
  20. Replies
    135
    Views
    4,211

    Nice try Hein. God seen jou of God seen jou...

    Nice try Hein.

    God seen jou of God seen jou nie. Net omdat God jou nie seen nie is dit nie te se Hy vervolg of straf jou nie. Jy is lief vir jou vrou of jy is nie lief vir haar nie. Net omdat jy...
  21. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Jy kop nie eers jou eie verduideliking...

    Hein

    Jy kop nie eers jou eie verduideliking nie, hoe moet ek.

    Gaan lees weer Hebreers 12 dan sal jy sien ons aardse vaders het ons 'n kort tydjie na die vlees kasty. God onderrig ons in die...
  22. Replies
    135
    Views
    4,211

    s415 Eerstens hierdie is nie 'n geveg nie en...

    s415

    Eerstens hierdie is nie 'n geveg nie en as dit vir jou so lyk dan is dit omdat elkeen van ons opreg is en steeds soek na antwoorde. God het ons 'n verstand gegee en ons gebruik dit.

    Op...
  23. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein Ek besef jy wil nie meer verduidelik nie...

    Hein

    Ek besef jy wil nie meer verduidelik nie en ek verstaan dit goed. Dit is ongemaklik om teen gevestigde tradisies te baklei, tog is dit presies wat Jesus gedoen het en Sy dissipels na Hom. Die...
  24. Replies
    135
    Views
    4,211

    Dankie Hein, ek is bly en dankbaar dat jy dit...

    Dankie Hein, ek is bly en dankbaar dat jy dit glo.

    Nou wil ek jou graag terugvat na "straf". As ons regverdig en geheilig voor God staan, waarvoor kan/wil God jou straf(pakslae vir sonde)? Kan jy...
  25. Replies
    135
    Views
    4,211

    Hein, daar bestaan nie vlakke van heilig nie. Jy...

    Hein, daar bestaan nie vlakke van heilig nie. Jy is heilig of jy is nie. Jy glo Jesus het vir al jou sondes betaal of jy glo dit nie. Daar is nie nog 'n opsie nie. Die gedeelte wat jy daar aanhaal is...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4