Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 472

Page 1 of 17 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    144
    Views
    6,762

    Chris, ek vat net n breek. Hierdie word vir...

    Chris, ek vat net n breek.

    Hierdie word vir my te vr gevat. Ek verstaan wat Hein met sy 'maar' bedoel.

    Heb 10:31 Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.

    Gaan lees...
  2. Replies
    17
    Views
    1,095

    Chris, ek is ook nuuskierig. 510 verwys spesifiek...

    Chris, ek is ook nuuskierig. 510 verwys spesifiek na die 10. Die ander 300 is nie in sy vraag ter sprake nie. Watter een (of meer) van die 10?
  3. Replies
    18
    Views
    2,515

    Angus Buchan oproep tot bid dag.

    Angus Buchan prayer day call


    https://www.youtube.com/watch?v=cQ1G-adwPLc
  4. Replies
    144
    Views
    6,762

    Hier is al 6 dele se skakels. Deel 1...

    Hier is al 6 dele se skakels.

    Deel 1
    https://www.youtube.com/watch?v=J5xDdkzlmWc&t=4s
    Deel 2
    https://www.youtube.com/watch?v=5dEAbYqoANk&t=1s
    Deel 3...
  5. Replies
    144
    Views
    6,762

    Chris, ek dink Hein verwys na deel ses wat ek die...

    Chris, ek dink Hein verwys na deel ses wat ek die tye van geplaas het.

    Deel VI
    https://www.youtube.com/watch?v=slmOxYGHCFI&t=13s

    Harold verduidelik oor die Antichris. tot +- 13:00
    Die mens...
  6. Replies
    144
    Views
    6,762

    Die res van deel VI gaan oor: The Rapture -...

    Die res van deel VI gaan oor:
    The Rapture - 20:15 to 27:00
    The last days: 27:16 to 36:00
    Last thoughts tot 40:58

    El lys dit net vir as iemand spesifiek na iets wil gaan luister.
  7. Replies
    144
    Views
    6,762

    Harold verduidelik oor die Antichris. Hy s dat...

    Harold verduidelik oor die Antichris. Hy s dat daar net 4 keer in die Bybel van die Antichris gepraat word. Die res is afleidings wat gemaak word uit ander dele van die Bybel soos Openbaring en...
  8. Replies
    144
    Views
    6,762

    Chris, hier is ook een wat ek nie verstaan nie....

    Chris, hier is ook een wat ek nie verstaan nie. Julle het dit nou die dag bespreek, maar ek het steeds nie verstaan nie. Miskien nie opgelet nie?
  9. Replies
    144
    Views
    6,762

    Chris, ek begin agterkom waarvan jy praat. Ek...

    Chris, ek begin agterkom waarvan jy praat. Ek raak opgewonde as ek die negatiewe kan begin afgooi. Ek dink my lewe gaan verander wanneer ek dit regkry, maar ek is nog nie heeltemal daar nie. Maar vir...
  10. Replies
    144
    Views
    6,762

    Soos gevra, het ek die 10 gebooie hier geplaas.

    Soos gevra, het ek die 10 gebooie hier geplaas.
  11. Replies
    144
    Views
    6,762

    Wow, wat n kragtige einde van deel een. Wel, ek...

    Wow, wat n kragtige einde van deel een. Wel, ek sal moet die res kyk en bestudeer... Soos met alle verandering is daar fases waardeur mens gaan. Ek sal maar net deur almal moet gaan en aan die einde...
  12. Replies
    144
    Views
    6,762

    Dit begin vir my voel of Jesus met elke sin, van...

    Dit begin vir my voel of Jesus met elke sin, van tyd area verander. Ek verstaan vers 28 ook nou en ek kon nog nooit dit verstaan nie.



    Die video verduidelik dat die Romeine se soldate se...
  13. Replies
    144
    Views
    6,762

    Maar onthou, ek dink dat Jesus in en uit beweeg...

    Maar onthou, ek dink dat Jesus in en uit beweeg uit die 70AD gebeure en die vr toekoms. Vers 35, net die volgende vers, sien ek weer as toekoms.
  14. Replies
    144
    Views
    6,762

    Chris, ek aanvaar dat Hy van die verwoesting van...

    Chris, ek aanvaar dat Hy van die verwoesting van Jerusalem hier praat. Die ander verse wat jy aanhaal weet ek nie, want ek het nie hulle konteks nagegaan nie en daar is duidelik ander prinsiepe ook...
  15. Replies
    144
    Views
    6,762

    Dankie S415, wonderlike getuienis.

    Dankie S415, wonderlike getuienis.
  16. Replies
    144
    Views
    6,762

    Terug na die video. Die spreker s dat die...

    Terug na die video.



    Die spreker s dat die koningkryk reeds teen 70AD aan die hele wreld verkondig was en staaf dit met 5 verse elders in die bybel.
  17. Replies
    144
    Views
    6,762

    Ek kan nie anders as om saam te stem, dat Jesus...

    Ek kan nie anders as om saam te stem, dat Jesus na die verwoesting van Jerusalem kan verwys nie.



    Maar dan in vers 21 verander alles weer en spring ons na n ander era.



    En as daardie dae...
  18. Replies
    144
    Views
    6,762

    Nov16, dankie vir die teregwysing. Ek voel ook so...

    Nov16, dankie vir die teregwysing. Ek voel ook so en ons moet mekaar met respek behandel. Maar dit beteken nie ons moet nie die dinge bestudeer en ondersoek nie.
  19. Replies
    144
    Views
    6,762

    Observasie. In die video praat die spreker oor...

    Observasie.

    In die video praat die spreker oor 'persecution'.

    Persecution
    The act of persecuting.
    A program or campaign to subjugate or eliminate a specific group of people, often based on...
  20. Replies
    144
    Views
    6,762

    Hein, ek kan verkeerd wees, maar ek dink nie mens...

    Hein, ek kan verkeerd wees, maar ek dink nie mens vra vir hulp, en gaan beswadder dan n ander as jy nie eers seker is wat jy s nie. Ek haal aan en maak rooi wat ek sien as beswadder. Waar jy daaraan...
  21. Replies
    144
    Views
    6,762

    Nee, kyk...

    Nee, kyk http://www.akskagroep.com/showthread.php?2488-Ominous-endtimes-signs&p=20648&viewfull=1#post20648
  22. Replies
    144
    Views
    6,762

    Hein, ek wil jou net gou reghelp met iets. Ek...

    Hein, ek wil jou net gou reghelp met iets. Ek voel baie keer skuldig dat ek nie almal se lang relaas oor iets lees nie. Ek sien ek is in goeie geselskap! Net eergister het ek kortliks geskryf Walter...
  23. Replies
    144
    Views
    6,762

    Ek het die eerste 30 min gekyk en ek moet gaan...

    Ek het die eerste 30 min gekyk en ek moet gaan slaap. Maar eers wil ek gou my gevoel waarde sover gee. Ek stem saam met die verskillende vrae/dinge in die vraag in vers 3. Of dit 2 vrae is of drie,...
  24. Replies
    144
    Views
    6,762

    Nou weer terug.

    Nou weer terug.
  25. Replies
    144
    Views
    6,762

    Die videos is weg? Beide die van Walter Veith en...

    Die videos is weg? Beide die van Walter Veith en die een van Chris. Het iemand dit verwyder? Ek weet nie wat die naam was nie en kan nie self op YouTube soek nie.
Results 1 to 25 of 407
Page 1 of 17 1 2 3 4