Search:

Type: Posts; User: Arno

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Replies
    19
    Views
    1,173

    Sover ek kan sien is die belangrikste...

    Sover ek kan sien is die belangrikste regsbeginsel hier wat die status quo moet verseker, sosiale harmonie. Enigiets wat hierdie harmonie bedreig word met mag aangeval.

    Ek lees eergisteraand die...
  2. Replies
    19
    Views
    1,173

    472, Dankie. In die Bybel is ooreenkomste ook...

    472, Dankie.
    In die Bybel is ooreenkomste ook gemaak met God as getuie. Is dit enigsins reg om dan kontrakte te teken waarin God nie as getuie erken word nie? Ooreenkomste tussen mense in die Bybel...
  3. Replies
    19
    Views
    1,173

    Dankie ook Chris en 472. Jammer Hein, my vorige...

    Dankie ook Chris en 472. Jammer Hein, my vorige pos lyk kortaf. Ek was aan die beweeg en het vinnig geantwoord. Ja, daar is geen direkte voorbeeld van my situasie in die Bybel nie; baie tekste egter...
  4. Replies
    19
    Views
    1,173

    Dankie vir julle reaksies. Ek het geen probleem...

    Dankie vir julle reaksies. Ek het geen probleem om die wet te verbreek as dit teen God se woord is nie. Die probleem lÍ vir my daarin om te teken dat jy die wette gaan gehoorsaam wees en dit dan nie...
  5. Replies
    19
    Views
    1,173

    Goeie dag Hein, Dankie vir jou antwoord. Jy is...

    Goeie dag Hein,

    Dankie vir jou antwoord. Jy is nie die eerste mens wat dit so vir my stel nie.

    Dit lyk of jy sÍ die doel heilig die middele? Die dilemma is vir my steeds die twee opsies: 1....
  6. Replies
    19
    Views
    1,173

    Goeie dag Hein, Dankie vir jou antwoord. Jy is...

    Goeie dag Hein,

    Dankie vir jou antwoord. Jy is nie die eerste mens wat dit so vir my stel nie.

    Dit lyk of jy sÍ die doel heilig die middele? Die dilemma is vir my steeds die twee opsies: 1....
  7. Replies
    19
    Views
    1,173

    Hoe kan 'n Christen in China woon?

    Goeie dag,

    Ek werk in China. Van my verblyfpermit tot die opdattering van sagteware vereis 'n instemming om die landswette te gehoorsaam. Hierdie landswette sluit in dat 'n mens nie die evangelie...
Results 1 to 7 of 7