Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: Hein

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    78
    Views
    1,269

    Chris, ek het telkemale aan jou verduidelikings...

    Chris, ek het telkemale aan jou verduidelikings gegee, oor en oor. Jy kan dit maar net gaan opsoek en lees. Dis al vir jare en jare aan jou gegee.

    Ek het al voor heen vir jou ges jy beskuldig my...
  2. Replies
    78
    Views
    1,269

    Ek wou weereens slegs aan jou toon hoe belaglik...

    Ek wou weereens slegs aan jou toon hoe belaglik dwaas jou redenasie is dat die verdrukking slegs op die Jode van toepassing is, en reeds gebeur het in 70 AD. Jy voer aan dat Jesus dit SLEGS aan...
  3. Replies
    78
    Views
    1,269

    Ek wou aan jou toon hoe belaglik dwaas jou...

    Ek wou aan jou toon hoe belaglik dwaas jou redenasie is dat die verdrukking slegs op die Jode van toepassing is, en reeds gebeur het in 70 AD. Jy voer aan dat Jesus dit SLEGS aan daardie dissipels...
  4. Replies
    78
    Views
    1,269

    Ek wil jou nog iets wys Chris, KYK GOU-GOU...

    Ek wil jou nog iets wys Chris, KYK GOU-GOU hierna.

    Soos jy kan sien is AL Jesus se vyande reeds deur ons AS SY KINDERS ‘n voetbank vir Jesus se voete gemaak met Sy wederkoms. Almal is gered...
  5. Replies
    78
    Views
    1,269

    Chris kyk gou mooi en let op: Chris, nt die...

    Chris kyk gou mooi en let op:

    Chris, nt die 11 dissipels kan gered word en hemel toe gaan, want Jesus het hier nt met hulle gepraat:
    Joh 6:67 Toe s Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook...
  6. Replies
    78
    Views
    1,269

    Kom ons toets jou dwase stelling wat jy maak dat...

    Kom ons toets jou dwase stelling wat jy maak dat Mat 24:30 aantoon dat dit slegs ‘n TEKEN is en slegs OORDEEL oor die Jode is in 70AD?

    Jy skryf:
    “Dit verwys na die teken van Jesus se koms, dit is...
  7. Replies
    78
    Views
    1,269

    Nee Chris, jammer. Jy verdwaal ALWEER ! JY DWAAL...

    Nee Chris, jammer. Jy verdwaal ALWEER ! JY DWAAL GROOTLIKS !

    Hoe moeilik is dit vir jou om in te sien wat jy hier kwytraak? Jy toon aan dat die verse verwys NIE na Jesus se koms in die...
  8. Replies
    78
    Views
    1,269

    En daar maak jy jou naam weer krater Chris, met...

    En daar maak jy jou naam weer krater Chris, met jou dwase redenasies. Jy beweer dus met jou dwase redenasie dat Jesus dus in 70 AD opgevaar het na die hemel, ipv 50 dae na Sy opstanding. Sjoe, jy is...
  9. Replies
    78
    Views
    1,269

    Mar 13:24 Maar in daardie dae, n di...

    Mar 13:24 Maar in daardie dae, n di verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie,
    Mar 13:25 en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die...
  10. Replies
    78
    Views
    1,269

    Chris, is ek reg as ek die stelling maak dat jy...

    Chris, is ek reg as ek die stelling maak dat jy glad nie die video gekyk het nie? Indien nie, waarom nie? Jy wil graag he ek moet jou goed kyk, maar as ek vir jou goed gee om oor na te dink dan doen...
  11. Replies
    78
    Views
    1,269

    https://www.youtube.com/watch?v=6aB2mu1_DvI

    https://www.youtube.com/watch?v=6aB2mu1_DvI
  12. Replies
    78
    Views
    1,269

    S415, 510 Julle kan met gerustheid aangaan om met...

    S415, 510 Julle kan met gerustheid aangaan om met Chris 454 te redekawel. Sterkte.

    Ek het genoeg gehad en is moeg vir sy dwase redenasies.
  13. Replies
    78
    Views
    1,269

    510, almal wat weergebore is en gelei word deur...

    510, almal wat weergebore is en gelei word deur die Heilige Gees, is heiliges (Rom 8:14)

    Chris
    Ek dui aan dat Jesus se Hy kom GOU in Openbaring briewe aan die gemeentes. Lyk my jy het dit alweer...
  14. Replies
    78
    Views
    1,269

    So Chris, die volgende het dus ook klaar gebeur....

    So Chris, die volgende het dus ook klaar gebeur. Dis nou volgens jou dwase redenasie...

    Rev 3:11 Kyk, Ek kom GOU! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie.
    Dit moes dan direk na...
  15. Replies
    78
    Views
    1,269

    so glo dit Chris, dis jou vooreg!

    so glo dit Chris, dis jou vooreg!
  16. Replies
    78
    Views
    1,269

    Ek het gese ek sluit af, en jy hou aan.... ...

    Ek het gese ek sluit af, en jy hou aan....

    Maar vir die ander lesers vir wie jy wil mislei, gaan ek weer antwoord...

    My liewe Chris,

    Jy hou aan daarmee om dwase drogredes en redenasies aan...
  17. Replies
    7
    Views
    352

    Hoekom word sekere Christene dan siek? Baie...

    Hoekom word sekere Christene dan siek?

    Baie verskeie redes kan daarvoor wees, en ek gaan slegs ‘n paar noem.
    Baie of meeste melk-drinkende Christene verklaar hulself nie gesond nie, en spreek...
  18. Replies
    7
    Views
    352

    Daar is net een wat steel, slag en verwoes en dis...

    Daar is net een wat steel, slag en verwoes en dis satan. (Joh 10:10). Ek verstaan dit so, en dis my eerlike opinie uit die Woord

    God kan siektes op mense l as Hy wil, veral as mense afwyk van God...
  19. Replies
    78
    Views
    1,269

    Chris, Ek sluit af. Ek gaan nie weer al die...

    Chris, Ek sluit af.
    Ek gaan nie weer al die vorige duidelike verstaanbare antwoorde en bewyse herhaal nie. Jy kan dit gaan soek, dis reeds mooi beantwoord, oor en oor, net vir jou Chris. Dis reeds...
  20. Replies
    0
    Views
    40

    Jul moet geloof IN GOD h

    So baie mense sukkel met geloof. So baie preke word deesdae gepreek oor geloof, EN my vraag was of dit wat hul preek reg oorgedra word?. Maar wat is die kruks van geloof?
    Ek het so bietjie in die...
  21. Replies
    78
    Views
    1,269

    Dit verbaas my nie dat jy die goed kwytraak wat...

    Dit verbaas my nie dat jy die goed kwytraak wat jy kwytraak nie Chris. Soos ek al ges het, ek het gewoond geraak daaraan. Weereens kom jy met die dwase stelling uit dat die Openbaring oordele reeds...
  22. Replies
    78
    Views
    1,269

    Chris, dis die wesenlike probleem met jou. Jy is...

    Chris, dis die wesenlike probleem met jou. Jy is al voorheen op hierdie webblad beskuldig dat jy aanvoer iemand s wat die persoon nooit ges het nie, of aanvoer dat dit is wat die persoon bedoel of...
  23. Replies
    78
    Views
    1,269

    Wys my asb waar ek in hierdie boekie geskryf het...

    Wys my asb waar ek in hierdie boekie geskryf het dat God toestemming aan satan gee gee om Sy kinders te VERNIETIG. Ek neem aan jy stem saam dat dit beteken doodmaak of uitwis.
  24. Replies
    78
    Views
    1,269

    Net so terloops. Alles wat ek skryf word deur...

    Net so terloops. Alles wat ek skryf word deur verskeie weergebore kinders van God geproeflees, wat lankal kinders van God is. Nog nooit is daar deur hul fout gevind nie. Eers daarna gee ek die...
  25. Replies
    78
    Views
    1,269

    Nee Chris, God het dit toegelaat. Lees die res....

    Nee Chris, God het dit toegelaat. Lees die res. Paulus vra vir God 3 maal om die engel van satan weg te neem, maar God doen dit nie. Dink jy Paulus het nie geestelike oorlog gevoer nie? So wat s...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4