Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    19
    Views
    677

    Hein Ek verwerp dit met die minagting wat dit...

    Hein

    Ek verwerp dit met die minagting wat dit verdien.

    Jy sien as ek dit glo, moet ek glo dat God teen Homself in opstand is. Jy wil he ek moet glo God onderwerp my aan die bose en ek moet...
  2. Replies
    19
    Views
    677

    Hein Die skrifgedeelte gaan oor dienaars van...

    Hein

    Die skrifgedeelte gaan oor dienaars van God. Jou voorbeeld, Nelson was geen dienaar van God nie, hy het die wereld en die se heersers gedien.

    Jy het nie gaan lees op die skakel nie, ek...
  3. Replies
    19
    Views
    677

    Hein Die versies is 4 jaar terug bespreek, ek...

    Hein

    Die versies is 4 jaar terug bespreek, ek sien jy het nie daar kommentaar gelewer nie, gaan kyk gerus, lewer kommentaar en vra jou vrae, ek wil ook die onderwerp weer aanroer en myself...
  4. Replies
    19
    Views
    677

    Arno Ek glo nie God heg enige waarde aan 'n...

    Arno

    Ek glo nie God heg enige waarde aan 'n gedwonge ooreenkoms wat ons met onheiliges sluit nie. Mense word forseer om goed teen hul wil te doen om te kan oorleef. Netso sal jy ook nie jou God...
  5. Replies
    19
    Views
    677

    Dankie Arno Die skakel wat jy gegee het maak...

    Dankie Arno
    Die skakel wat jy gegee het maak 100% sin.
    Die feit is, almal lieg op een of ander stadium vir een of ander rede. Aan God maak dit geen verskil wat jy se nie, God kyk na jou hart, jou...
  6. Replies
    4
    Views
    319

    Hein Nee wat, ek het nie tyd of lus vir 'n...

    Hein

    Nee wat, ek het nie tyd of lus vir 'n stryery nie. Ek wys jou maar net wat jy spreek en hoe jy die satan losmaak met jou los tong. Jy preek vir ander maar jy loop en laster.

    Ons glo God is...
  7. Replies
    4
    Views
    319

    More Hein Dankie vir jou skrywe, jy is reg,...

    More Hein

    Dankie vir jou skrywe, jy is reg, die ou spreekwoord se, wat die hart van vol is loop die mond van oor.

    Ek haal hier onder in rooi 'n paar goed aan wat jy ons kom vertel het met jou...
  8. Amper gee ek hom volpunte.

    Amper gee ek hom volpunte.
  9. Replies
    13
    Views
    1,939

    I626 Ek stem saam met jou. Die moontlike...

    I626

    Ek stem saam met jou. Die moontlike verwarring kom wanneer ons name gebruik wat die mense teenoor wie ons dit gebruik nie verstaan nie. dit maak die hele gesprek dan betekenisloos. Ek het al...
  10. Replies
    13
    Views
    1,939

    Tom, die argument dat Jesus nie God is nie, dra...

    Tom, die argument dat Jesus nie God is nie, dra geen water nie en is onbybels in enige taal. Net mense met baie boeke kennis, wat geen persoonlike verhouding met God het, sal so redeneer. Soos jy se...
  11. Replies
    13
    Views
    1,939

    Jyt my nou deurmekaar gehad!!! Ek lees weer.

    Jyt my nou deurmekaar gehad!!! Ek lees weer.
  12. Replies
    13
    Views
    1,939

    Tom Die Bybel is duidelik, Jesus is God, die...

    Tom

    Die Bybel is duidelik, Jesus is God, die Vader is God, die Gees is God. God drie-enig. Dit kan verwarrend wees om te se Jesus is die Vader al is dit tegnies korrek ervaar ons die...
  13. Replies
    13
    Views
    1,939

    Naand Tom Ek lees wat jy skryf en probeer...

    Naand Tom

    Ek lees wat jy skryf en probeer uitredeneer wat nou eintlik die verskil is. Wat probeer jy vir ons se, EHAYAH is heilig maar Jesus nie? Ek het grootgeword met baie name van God en soos...
  14. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Jy is reg ek kan nie onderskei nie want...

    Hein

    Jy is reg ek kan nie onderskei nie want ek hoef nie, ek weet My Vader sal my nooit verraai nie, ek weet my Vader wil my oorvloedig seen en beskerm ek weet my Vader is genadig en reken my...
  15. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein So nou wil jy ons kom vertel tsunamis is...

    Hein

    So nou wil jy ons kom vertel tsunamis is 'n goeie ding?
    Plaasmoorde is 'n goeie ding?
    Miljoene christene wat se koppe afgekap word is 'n goeie ding?
    Die boere wat verdruk word is 'n goeie...
  16. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Jy is nou weer in 'n hoek so ek vermoed...

    Hein

    Jy is nou weer in 'n hoek so ek vermoed jy sal soos altyd, bietjie ondergronds gaan. Sterkte, maar dit is onnodig.

    Jy se dit is ek wat nie lees nie, wat nie wil verstaan nie. Kyk na die...
  17. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Ontspan, God sal ons nooit uitlos nie....

    Hein

    Ontspan, God sal ons nooit uitlos nie. God se Gees woon in ons. Hy lei, tugtig ,onderrig en voed ons op in die Gees, soos Hebr 12 se. Hy oortuig ons in die Gees, nie fisies met ellende,...
  18. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Jy gorrel. Verduidelik asb vir ons dan...

    Hein
    Jy gorrel.
    Verduidelik asb vir ons dan hierdie in
    konteks. Waar is die straf?

    In many instances, it is our wrong choices that bring disaster upon us. In other cases, our problems are...
  19. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Kan jou sien hoekom ek moet aanhou om die...

    Hein

    Kan jou sien hoekom ek moet aanhou om die bygelofies uit te wys? Wanneer mens die gedeelte verstaan besef jy dat daar nou n klomp ander is. Dit is van kleins af in ons inforseer so dit is...
  20. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hoe lyk dit Hein, kop jy dit?

    Hoe lyk dit Hein, kop jy dit?
  21. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Ek het gedoen wat jy vra en na Andrew...

    Hein

    Ek het gedoen wat jy vra en na Andrew Wommack se webwerf gaan kyk. Ek lees toe die raak. Miskien glo jy hom.

    Sovereignty Of God

    My heart was really stirred this last month. I...
  22. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Jy is reg ek kop nie jou gelofie nie....

    Hein

    Jy is reg ek kop nie jou gelofie nie. Glad nie. As ek nou aanvaar wat jy se, dat die tronkstraf is God se straf. Hoekom straf God nie alle mense wat belasting ontduik nie? Onthou God is...
  23. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Dankie Hein, dit is n uitstekende...

    Hein

    Dankie Hein, dit is n uitstekende voorbeeld waarmee ek kan werk.

    So jy se nou die tronkstraf is God se straf. Die straf moet dus regverdig wees, want God is regverdig. Nou vra ek jou wat...
  24. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Pragtig vir jou Hein. Een voorbeeld...

    Hein

    Pragtig vir jou Hein.

    Een voorbeeld kan die hele argument stop Hein. Ek weet jy kannie en jy weet jy kannie. Tog sal aanhou. Vir wat? Jy is besig om jouself te mislei en jy is besig om...
  25. Replies
    135
    Views
    9,360

    Hein Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is....

    Hein

    Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is. ek verstaan ook jou frustrasie. Dit is die produk van jou hardkoppigheid. Bekeer of raak gewoond daaraan. Die Gees van God woon in jou en jy is besig...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4