Search:

Type: Posts; User: S415

Page 1 of 10 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    2
    Views
    722

    Ek glo beslis nie so nie. Ek het 'n hele klompie...

    Ek glo beslis nie so nie. Ek het 'n hele klompie jare in die staat gewerk saam met, wat ons dan as middelklas en selfs hoŽr, sal kan beskryf van alle rasse in Suid Afrika. Amper deur die bank het...
  2. Thread: Rasse en genetika

    by S415
    Replies
    10
    Views
    2,402

    Ek dink inderdaad nie dat die video iets te doen...

    Ek dink inderdaad nie dat die video iets te doen het met 'n poging om alle mense "gelyk" te stel nie, maar eerder om te bewys hoe 'n baie diverse mensdom uit slegs een gesin kon ontstaan.



    Ek...
  3. Replies
    7
    Views
    4,322

    Hierdie is nie die eerste keer wat ek van die...

    Hierdie is nie die eerste keer wat ek van die sogenaaamde skepping van Adam en Eva op die agtste dag hoo rnie. Waar kom mense hieraan?

    Indien daar dan 8 skeppingsdae was waarom sovel klem in die...
  4. Thread: Rasse en genetika

    by S415
    Replies
    10
    Views
    2,402

    Ek kry nie nou die video nie, maar die bloed wat...

    Ek kry nie nou die video nie, maar die bloed wat hulle vermoed die van Jesus was wat hulle op die verbondsark gekry het, het inderdaad net die gene van moederskant af gehad ...

    Vir die res, ek...
  5. Thread: Rasse en genetika

    by S415
    Replies
    10
    Views
    2,402

    Rasse en genetika

    Hierdie is een van so 'n par video's wat die genetiese verskille tussen rasse mooi verduidelik en ook verduidelik waarom daar eintlik net een ras op aarde is en dit is die menseras.
    ...
  6. Replies
    7
    Views
    4,322

    Net 'n tegniese regstelling ... die eiersel bevat...

    Net 'n tegniese regstelling ... die eiersel bevat slegs een X chromosoom en dei spermsel of 'n X of 'n Y chromosoom omdat die eier- en spermsel slegs die helfte van die volle stel dra.

    Tydens...
  7. Replies
    15
    Views
    3,863

    Ek het net 'n ligte vermoede dat Josef, Moses,...

    Ek het net 'n ligte vermoede dat Josef, Moses, DaniŽl, Paulus en so aan ook soos jy gevoel het.

    Daar is nie baie op aarde wat so uitgekies word nie.


    As ek myself net ook kan kry om op te...
  8. Replies
    15
    Views
    3,863

    Ek het nou weer krag :o Hier is hoe ek die...

    Ek het nou weer krag :o

    Hier is hoe ek die saak vir my uitgemaak het (vir nou) ...

    Ons word geskape met ingebore vermoeŽns of talente. Hoe PRESIES ons dit aanwend maak nie saak nie, maar ons...
  9. Replies
    15
    Views
    3,863

    My persoonlike opinie is dat daar oor die jare...

    My persoonlike opinie is dat daar oor die jare heen groot vir ons gelieg is oor wie en wat ons in Christus is. Ek het in vrees grootgeword en alles vanuit die wÍreld gedoen om aaan myself te...
  10. Replies
    15
    Views
    3,863

    Hierdie inderwerp lÍ my baie na aan die hart ......

    Hierdie inderwerp lÍ my baie na aan die hart ... mag ek saamgesels?
  11. Replies
    9
    Views
    2,617

    Hein, ek dink jy beskryf die een kant van die...

    Hein, ek dink jy beskryf die een kant van die muntstuk baie mooi.

    Die ander kant, volgens my, is dat God se kinders nie Jesus se opdragte in terme van die versorging van die weduwees en wese, hulp...
  12. Replies
    19
    Views
    3,638

    Vat maar my kommentar van wie dit kom ... ek...

    Vat maar my kommentar van wie dit kom ... ek vermoed jou bekommernis kom dalk uit die wettiese manier wat ons grootgemaak is.

    Dink jy dat indien jy die dokument teken en jy steeds die Evangelie...
  13. Replies
    9
    Views
    2,462

    Ek het nog nooit gaan rondsoek vir die beste...

    Ek het nog nooit gaan rondsoek vir die beste pryse nie. Toe ek nog in bosbou was het ek eenvoudig by die apteek ingestap en vir my 'n paar groottes burn shields en klomp pakkies burn gel gekoop.
  14. Replies
    9
    Views
    2,462

    Enige timpe burn gel sal werk. Dit gaan oor di...

    Enige timpe burn gel sal werk. Dit gaan oor di eproduk en ne die maak ("brand") nie.
  15. Replies
    3
    Views
    1,745

    Ek probeer die mense op die Whatsappgroepe ook...

    Ek probeer die mense op die Whatsappgroepe ook oorreed, maar die emosies is so hoog dat ek elke keer as die vark in die verhaal uitgemaak word ... want die mense daar buite moet mos weet dat so en so...
  16. Replies
    135
    Views
    17,309

    My eerlike opinie as buitestaander in hierdie...

    My eerlike opinie as buitestaander in hierdie "geveg" is dat julle mekaaar mis oor die terminologie wat julle gebruik ... maar dit is maar my opinie.

    Ek stem saam dat my sonde uit die verlede,...
  17. Replies
    135
    Views
    17,309

    En net hier dink ek is war julle mekaar mis ... ...

    En net hier dink ek is war julle mekaar mis ...

    Ek dink nie dat daar gesÍ word dat ons aan satan uitgelewer gaan word oor sondes waarvoor ons reeds vergewe is nie.

    Soos ek die redenasie...
  18. Replies
    135
    Views
    17,309

    En hier is 'n voorbeeld van dit waarmee ek stoei...

    En hier is 'n voorbeeld van dit waarmee ek stoei ...

    Veral wanneer ons oor tyd praat is baie van ons lief om na hierdie vers te gryp wanneer die tydraamwerk nie mooi uitwerk vir my redenasie nie. ...
  19. Replies
    79
    Views
    12,046

    Dit is hierdie uitsprake deur die beweging wat...

    Dit is hierdie uitsprake deur die beweging wat volle vervulling van profesieŽ voorstaan wat maak dat ek eers baie versigtig deur hulle "bewyse" sal moet werk. Ek lees wat die sprekers beweer, maaar...
  20. Replies
    23
    Views
    6,954

    Ek moet duidelik 'n probleeem hÍ waarvan ek nie...

    Ek moet duidelik 'n probleeem hÍ waarvan ek nie bewus is nie ...

    Ek is of toe nou glad nie so gekwalifiseer as wat ek dink nie of ek is toe nie so inteligent as wat ek gedink het nie ...

    Ek het...
  21. Replies
    79
    Views
    12,046

    Ek het nog nooit enige vrees vir God gehad soos...

    Ek het nog nooit enige vrees vir God gehad soos in bang wees nie. Ek het Sy liefde nog altyd verstaan en nog nooit gedink dat Hy met vrees regeer nie.

    Ek het wel ongelooflik baie vrae oor dinge...
  22. Replies
    79
    Views
    12,046

    Ons was nou vir vier weke sonder telefoon en...

    Ons was nou vir vier weke sonder telefoon en Internet so ek kom nou eers daarby uit om deur die video's te begin werk so verskoon asseblief dat ek so ver teruggryp op hierdie draad ...



    ALLES...
  23. Replies
    79
    Views
    12,046

    Hein en Chris ... Ek ken nie een van julle...

    Hein en Chris ...

    Ek ken nie een van julle persoonlik nie (of el dink in elkgeval nie so nie), maar ek kan vir julle noe dat ek vir albei van julle baie respek het omdat julle nie skroom om mekaar...
  24. Replies
    79
    Views
    12,046

    Dan waar presies pas die eindtyd en die wederkoms...

    Dan waar presies pas die eindtyd en die wederkoms in?
  25. Replies
    20
    Views
    5,127

    Ek dink hierdie is naby aan die regte antwoord. ...

    Ek dink hierdie is naby aan die regte antwoord. Ons reaksie op die genade is om dit net te aanvaar en daarom, omdat ons dit aanvaar, gedoop te word. Die doop is dus vir my nie net 'n teken van ons...
Results 1 to 25 of 244
Page 1 of 10 1 2 3 4