Search:

Type: Posts; User: 1616

Page 1 of 5 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. @Hein Ubunthu kan ge'romantieseer' word net soos...

    @Hein Ubunthu kan ge'romantieseer' word net soos die woord 'liefde' en weinig begryp dat 'liefde' is harde werk en soms maak harde werk seer...
  2. Ek wil ook graag byvoeg dat die gees van die...

    Ek wil ook graag byvoeg dat die gees van die wereld nie die Woord van God sal begryp nie...of eens sal wil luister daarna nie.
  3. Hein, (1) begryp jy die volle konsep van Ubuntu?...

    Hein, (1) begryp jy die volle konsep van Ubuntu? Dan wil ek jou ook daarop wys dat baie blankes wel uitreik na ander blankes...in meeste gevalle is die wat uitreik nie welaf nie - hulle gee maar net...
  4. Replies
    2
    Views
    760

    As jy meer wil weet oor die Geestelike oorlog......

    As jy meer wil weet oor die Geestelike oorlog...

    https://www.youtube.com/watch?v=-Q2XsucBAlA

    Casting down strongholds
  5. Replies
    2
    Views
    760

    Bevryding in Jesus Christus

    Ons Geestlike oorlog is nie iets wat ons op ons eie hoef of kan aanpak nie. Ons is vry gekoop met Jesus Christus se bloed. Die oorlog is nie teen vlees en bloed nie. Daar is vir ons oorwinning en God...
  6. Replies
    135
    Views
    12,839

    Openbaringe / Revelation

    https://www.youtube.com/watch?v=E1-tPoqbyLk&list=PL6sYewnEzMefRX-mbpwqHyuJXHkY_kTXD

    "Revelation: The Fuel Project Guide"

    Goeie dag almal. Ek plaas die 'link' hierbo wat handel oor Openbaringe....
  7. Replies
    20
    Views
    3,737

    @472 Groot plesier, ek is bly jul maak tyd vir...

    @472 Groot plesier, ek is bly jul maak tyd vir die videos. Mens leer elke dag en dis vervullend om by iemand te leer wat baie lief is vir die Here en wat ook so mooi verduidelik.
    @S415 korrek. Ons...
  8. Replies
    20
    Views
    3,737

    So bly julle kyk na die video - Derek Prince se...

    So bly julle kyk na die video - Derek Prince se videos is simplisties en baie insiggewend! Jy kan gerus deur sy videos werk.

    Daar is ook 'n ander persoon wat ek sterk kan aanbeveel: "The Fuel...
  9. Replies
    7
    Views
    1,925

    ...nie teen vlees en bloed...

    Ons geveg is nie teen wesens van vlees en bloed nie maar teen die bose. Die Bybel maak dit baie duidelik. Ons leef in 'n land waar toordery en heksery en satanisme nog altyd die basis van mense se...
  10. Replies
    20
    Views
    3,737

    The Enemies we face

    https://www.youtube.com/watch?v=LZoleQVsCEE

    Gaan kyk gerus na die vier videos van Derek Prince - baie insiggewend! Ons woon in 'n land wat leef en beef op voorvader geeste en toordokters...
  11. https://www.youtube.com/watch?v=F82ehhHGJVs&list=P...

    https://www.youtube.com/watch?v=F82ehhHGJVs&list=PL_L1za0tEXFWUQ3pdP77HAzwkVxPvJXen&index=11
  12. Derek Prince oor God, Jesus en die Heilige Gees

    Doen jouself 'n guns en gaan kyk (en luister) gerus op YouTube na die mooi manier hoe Derek Prince moeilike konsepte oor ons pad met Jesus Christus op 'n maklik verstaanbare wyse verduidelik en...
  13. Replies
    8
    Views
    2,604

    ...ek het maar my bedenkinge oor RSG nuus......

    ...ek het maar my bedenkinge oor RSG nuus... Almal moet doen soos hul goed dink maar ek dink die draadsittery maak menigte se agterente tog seer want dis baie moeilik om deesdae 'n reguit en eerlike...
  14. Replies
    31
    Views
    10,303

    "The only real prison is fear, and the only real...

    "The only real prison is fear, and the only real freedom is freedom from fear." - Aung San Suu Kyi -

    Stem saam - net Jesus Christus in ons maak ons vry.
  15. Thread: Plaasaanvalle

    by 1616
    Replies
    18
    Views
    7,289

    Doen jou bes met die talente wat God ons Vader gee

    Stem saam: MAG DIE AFRIKANER NOOIT PATETIES WORD NIE. Moet erken meeste Afrikaners het hul kinders 'als gegee wat hulle nie gehad het nie'...nou sit ons met 'n spul kinders wat beroert pateties voor...
  16. Replies
    17
    Views
    3,513

    Gestem

    Hoop hulle wen. Boksburg in Duitsland jeeeeehaaaaa jawol!
  17. Replies
    15
    Views
    6,822

    524 - as jy verwag dat ander jou opinie moet lees...

    524 - as jy verwag dat ander jou opinie moet lees kan jy maar netsowel die minste wees en ook 'n ander se opinie lees. Jy hoef nie met my opinie saam te stem nie maar ek dink dis loutere snert dat...
  18. Replies
    15
    Views
    6,822

    Ek gaan sover gaan om te se dat enigiets wat nie...

    Ek gaan sover gaan om te se dat enigiets wat nie Jesus Christus volg en belei nie 'n satanis is.
  19. Thread: Leesstof

    by 1616
    Replies
    0
    Views
    1,328

    Leesstof

    "VERRAAD teen SUID-AFRIKA" geskryf deur Klaus D. Vaque - Gedruk in 1989 en uitgegee deur VARAMA UITGEWERS, Groenkloof, Pretoria. (Titel van die oorspronklike Duitse uitgawe: "VERRAT AN SUDAFRIKA"...
  20. Replies
    102
    Views
    55,272

    Kom ek se vir julle wat Siener beslis nie gesien...

    Kom ek se vir julle wat Siener beslis nie gesien het nie - dis dat AKSKA hier is om te bly!
  21. Replies
    0
    Views
    1,586

    Ray Mccauley se Rhema Kerk oortrek met BEE

    Ek is seker dat min mense graag die Rhema kerk in Randburg wil besoek. My Pa was nie te ingenome met my toe ek hom een keer soontoe geneem het nie. Ek was 'n paar keer in die 'ou' Rhema kerk wat...
  22. Replies
    3
    Views
    1,534

    Lukas - weet jy wat jou naam beteken? Jou ouers...

    Lukas - weet jy wat jou naam beteken? Jou ouers het jou goed gedoop! "luminous, light-giving, enlightening, instructing." When one ceases to cling to material things, the luminous state of mind...
  23. Replies
    5
    Views
    1,415

    Baie dankie dit was vir ons ook moerawies lekker!...

    Baie dankie dit was vir ons ook moerawies lekker! Ons hoop om gou weer saam te leer. Mooi loop almal en kapityt!
Results 1 to 23 of 119
Page 1 of 5 1 2 3 4