Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.04 seconds.

  1. Replies
    74
    Views
    1,888

    https://www.youtube.com/watch?v=4T1dawjOsKg&t=4015...

    https://www.youtube.com/watch?v=4T1dawjOsKg&t=4015s
  2. Replies
    74
    Views
    1,888

    https://www.youtube.com/watch?v=Dcn3M7EMKZ4

    https://www.youtube.com/watch?v=Dcn3M7EMKZ4
  3. Replies
    74
    Views
    1,888

    https://www.youtube.com/watch?v=7b9b6FRH8Uk

    https://www.youtube.com/watch?v=7b9b6FRH8Uk
  4. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein As jou laster nie so walglik was nie sou...

    Hein

    As jou laster nie so walglik was nie sou ek seker maar gedink het jy is snaaks. Jy weet in jou hart jou redenasies maak glad nie sin nie. Die "almal" waarna jy verwys sluit die "ons" in....
  5. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Vir wie is die geskryf? Dit is mos in die...

    Hein

    Vir wie is die geskryf? Dit is mos in die Bybel.

    Deu 22:22 As n man betrap word terwyl hy met n getroude vrou gemeenskap het, moet hulle altwee sterwe: die man wat met die vrou...
  6. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Volgens jou redenasie het Paulus dan vir...

    Hein

    Volgens jou redenasie het Paulus dan vir die Korinthe gelieg. Daar is nie een van hulle nog lewend nie en hulle het ook nie verheerlikte liggame gekry nie. Ek lees dit presies soos dit daar...
  7. Replies
    74
    Views
    1,888

    Nee Hein, ek wys vir jou dat Paulus se brief aan...

    Nee Hein, ek wys vir jou dat Paulus se brief aan die gemeente in Korinthe geskryf was, nie aan jou nie. Dit wat Paulus dus se moet op hulle van toepassing wees, van dit kan ook met ons gebeur, maar...
  8. Replies
    74
    Views
    1,888

    Dis wat jy wil glo Hein maar lees aan wie rig...

    Dis wat jy wil glo Hein maar lees aan wie rig Paulus die skrywe.

    1Co 1:1 Paulus, n geroepe apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Ssthenes,
    1Co 1:2 aan die gemeente...
  9. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Wat sal Paulus bedoel met die gedeelte? ...

    Hein

    Wat sal Paulus bedoel met die gedeelte?

    "Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word"

    Chris
  10. Replies
    74
    Views
    1,888

    Nee Hein ek stry nie met die Bybel nie, ek stry...

    Nee Hein ek stry nie met die Bybel nie, ek stry met jou verkragte weergawe.
  11. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Wie is die "ons" waarvan die skrywer 'n...

    Hein

    Wie is die "ons" waarvan die skrywer 'n deel is? Met wie praat hy? Aan wie is die brief gerig?
    1Co 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons...
  12. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Die geskiedenis bewys jou verkeerd, jy...

    Hein

    Die geskiedenis bewys jou verkeerd, jy kies om dit te verwerp en te maak asof dit nie gebeur het nie. Daardie deel van die geskiedenis is baie mooi gekamoefleer met die doel dat ons dit moet...
  13. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Presies Hein, jy se dit het nie gebeur...

    Hein

    Presies Hein, jy se dit het nie gebeur nie. Met ander woorde jy se Jesus het vir Sy dissipels gelieg toe Hy se:

    Mat_23:36 Voorwaar Ek s vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie...
  14. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Die feit dat jy iets nie sien of beleef...

    Hein

    Die feit dat jy iets nie sien of beleef nie maak nie van Jesus 'n vals profeet of God 'n verraaier, soos jy beweer nie.

    Ons bely almal ons is dood, Christus leef in ons. In hoeveel...
  15. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein As jy die moeite doen om te lees wat ek...

    Hein

    As jy die moeite doen om te lees wat ek jou antwoord sou jy lankal die ding verstaan het en opgehou het om God as 'n moordlustige verraaier uit te beeld.

    Lees vir wie word gese wat gaan...
  16. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Sorry, ek het bietjie besig geraak. Jou...

    Hein

    Sorry, ek het bietjie besig geraak. Jou vrae in 43 het ek geantwoord so goed ek kan. Ek is oortuig dat dit reeds plaasgevind het.
    44 Het al telkemale vir jou geantwoord. Ja ek glo Jesus het,...
  17. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Jy gorrel. Hier se Jesus die tempel gaan...

    Hein

    Jy gorrel. Hier se Jesus die tempel gaan afgebreek word.

    Mat 24:2 En Jesus s vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek s vir julle, daar sal hier sekerlik nie een klip op die...
  18. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein As jy enige iets wat ek vir jou geskryf...

    Hein

    As jy enige iets wat ek vir jou geskryf en gestuur het gelees het, sou jy anders redeneer het.

    Lees, kyk die videos al die bewyse is daar.

    Gee my een bewys dat die tempel nie...
  19. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Die evangelieis vandag nog nie oor die...

    Hein

    Die evangelieis vandag nog nie oor die hele wereld verkondig nie, tog was dit voor 70nc.

    Mat 24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wreld tot n...
  20. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Hier is die hongersnood. And now...

    Hein

    Hier is die hongersnood.

    And now there were three treacherous factions in the city, the one parted from the other. Eleazar and his party, that kept the sacred first-fruits, came against...
  21. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Hier is jou haelstorm, opgeteken in die...

    Hein
    Hier is jou haelstorm, opgeteken in die geskiedenis.

    Rev 16:21 en groot hael, omtrent n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van...
  22. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Kyk hoe het die water in bloed verander....

    Hein

    Kyk hoe het die water in bloed verander.

    On one occasion during the Jewish Great Tribulation, thousands of Jewish rebels fled to the Sea of Galilee from the Roman massacre of Tarichaeae....
  23. Replies
    74
    Views
    1,888

    Hein Rev 16:12 En die sesde engel het sy...

    Hein

    Rev 16:12 En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word.
    ...
  24. Replies
    74
    Views
    1,888

    In this commentary on Revelation 16 the reader...

    In this commentary on Revelation 16 the reader will see that the seven plagues of Revelation 16 are a very accurate description of several notable events throughout the course of the Jewish War. The...
  25. Replies
    74
    Views
    1,888

    Ek weet jy hou nie van lees nie, maar lees tog...

    Ek weet jy hou nie van lees nie, maar lees tog maar wat het die ou te se.

    Josephus (A.D. 75) - Jewish Historian
    "Besides these [signs], a few days after that feast, on the one- and-twentieth day...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4