Search:

Type: Posts; User: Lukas

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.11 seconds.

  1. Replies
    8
    Views
    484

    Ons moeti was self ontwerpte, onsigbare...

    Ons moeti was self ontwerpte, onsigbare elektroniese snellers, wat ons gebel het wanneer daar iets by die ding gekom het wat geteiken was. Hulle kon dit nie sien nie. Hulle het geweet dat die wagte...
  2. Replies
    15
    Views
    550

    Elke gelowige word gelouter en gesuiwer en dit...

    Elke gelowige word gelouter en gesuiwer en dit maak nie saak wie jy is nie. Jy verloor baie in die proses maar dit is alles terwille van n upgrade wat beter is. Lees die laaste deel van Job en jy sal...
  3. Replies
    15
    Views
    550

    Dankie S415. Arno. Uiteindelik gaan alles oor...

    Dankie S415.

    Arno. Uiteindelik gaan alles oor jou motief wat jy in jou hart dra. Mense is baie geneig om met God deals te maak sodat dit met hulle beter kan gaan. Finansieel beter.

    Wanneer jy...
  4. Replies
    15
    Views
    550

    Georganiseerde Godsdiens sÍ jy?...

    Georganiseerde Godsdiens sÍ jy? http://www.sherv.net/cm/emoticons/yes/yes-sir-bow-down-smiley-emoticon.gif

    EK sien al hierdie hedendaagse TV geloofshelde is besig om die knie voor die Pous te...
  5. Replies
    15
    Views
    550

    NOV16. Baie daie vir jou getuienis. Gedurende...

    NOV16. Baie daie vir jou getuienis.

    Gedurende 1978 het ek deur n doods-akker beweeg waar meer as 90 mense, op ’n afstand van 20 tot 25 meter op my teiken geskiet het. Ek kan nie vir jou beskryf...
  6. Replies
    15
    Views
    550

    Jy is welkom

    Jy is welkom
  7. Replies
    15
    Views
    550

    Waarom kan jy nie jou grond vir God gee nie?

    Die vraag was of Green groen ’n dooie bobbejaan teen sy draad kon hang en dan vir die werkers vertel dat hy by ’n sangoma was. Hein se antwoord was die volgende. “

    "Gaan dan met n opregte hart na...
  8. Replies
    8
    Views
    484

    Hein. Ek sal jou later op die Geestelike draad...

    Hein. Ek sal jou later op die Geestelike draad antwoord.
  9. Thread: Betekn die iets

    by Lukas
    Replies
    1
    Views
    533

    Wanneer jy n foto wil oplaai, moet jy op3739...

    Wanneer jy n foto wil oplaai, moet jy op3739 daardie blokkie druk.

    Jy kan dan in die sekuriteit knoppie akska2 in tik nadat jy die foto van jou rekenaar opgelaai het
  10. Thread: Angus se hand?

    by Lukas
    Replies
    7
    Views
    461

    Ek kan niks met sy vertolking van die Woord...

    Ek kan niks met sy vertolking van die Woord verkeerd vind nie.
  11. Replies
    8
    Views
    484

    Hein ek stem nie heeltemal met jou saam nie en...

    Hein ek stem nie heeltemal met jou saam nie en daarvoor het ek die verhaal van Ananias en Saffira in Handelinge 5.
    Jy kan nie jou grond vir God gee en dan die geld vir jouself hou wanneer jy dit...
  12. Replies
    5
    Views
    504

    Dit lyk vir my of ek toe verkeerd was. Die...

    Dit lyk vir my of ek toe verkeerd was. Die Sjinese gaan die geld vir die ontginning van die olie voorsien.
  13. Replies
    5
    Views
    504

    Ons is te ver uit die pad. Die regering sal nie...

    Ons is te ver uit die pad. Die regering sal nie neutraal wees nie, maar hulle sal ook nie veel kan doen nie.

    3# Die olie wat in Mosambiek ontdek sal word sal nie deur Sjinese ontgin word nie....
  14. Replies
    5
    Views
    504

    Sjina is nie net by ons betrokke nie. Afrika is...

    Sjina is nie net by ons betrokke nie. Afrika is deur Brittanje aan Sjina gegee en wat ons nou sien gebeur is deel van die BRICS ooreenkomste.

    Sjina beplan om die ouboet in Afrika en suid Amerika...
  15. Replies
    9
    Views
    1,176

    My opinie. Die antwoord is nie eenvoudig nie en...

    My opinie. Die antwoord is nie eenvoudig nie en kan in drie dele verdeel word

    1. Globalisering
    2. Te (Te lui om te werk en te lief om te drink.)
    3. Die illusie van ekonomie

    GLOBALISERING:
    ...
  16. Nov datums

    Nov datums
  17. Thread: Thomas Sankara

    by Lukas
    Replies
    3
    Views
    436

    OVS. Ek het ook gedink dat die PANS iets van die...

    OVS. Ek het ook gedink dat die PANS iets van die verlede was tot en ongeveer ín jaar gelede gehoor het dat die PAN agente carte blanch geniet waar hulle ook al gaan.

    En jy is reg. Om nou so iets...
  18. Thread: Angus se hand?

    by Lukas
    Replies
    7
    Views
    461

    Praat julle van die min dae teken wat vir ons...

    Praat julle van die min dae teken wat vir ons gewys het hoe ver ons van uitklaar is, of van die uitkyk teken wat swart kulture gebruik? Daar is soveel handgebare wat aan organisasies gekoppel word...
  19. Replies
    12
    Views
    1,104

    OVS. Ek stem met jou saam. Die onderwerp kan op...

    OVS. Ek stem met jou saam. Die onderwerp kan op die geestelke forum verder bespreek word.
  20. Thread: Thomas Sankara

    by Lukas
    Replies
    3
    Views
    436

    OVS. Hier is nog iets wat jy by jou denke kan...

    OVS. Hier is nog iets wat jy by jou denke kan inwerk. EN dan wil ek ín klippie in die bos gooi waarna ek graag sal wil sien hoe jy dit dan opsom.

    Volgens my info moet wat voedselsekerheid betref,...
  21. Replies
    5
    Views
    494

    OVS is nou genadeloos besig om die grysstof te...

    OVS is nou genadeloos besig om die grysstof te skut en te skommel.

    As ek so bietjie aan my eie duim mag suig?

    Ek dink dat die ANC uiteindelik soos die NP sy naam gaan verloor. Hulle het so...
  22. Replies
    12
    Views
    1,104

    As die Demokrate hierdie senaat verkiesing wen,...

    As die Demokrate hierdie senaat verkiesing wen, kan Trump herkies word tot hy van ouderdom doodgaan, hy sal niks kan uitrig nie.

    Daar is baie profete in die wÍreld en Bill Meyer het dit mooi...
  23. Replies
    3
    Views
    519

    Vrymesselaars is maar n baie klein speek in 'n...

    Vrymesselaars is maar n baie klein speek in 'n baie groot wiel. Alle Vrymesselaars kan glo wat hulle wil maar dit is n proses oor baie grade wat hulle oriŽntasie verander. Nie Jode kan glo net tot by...
  24. Replies
    3
    Views
    519

    Ons het twee jaar gelede gesien dat die politieke...

    Ons het twee jaar gelede gesien dat die politieke proses so bietjie aangepas was. Ramaphosa was veronderstel om die vredemaker te wees. Twee jaar gelede was besluit om ín tweede vredemaker ook te...
  25. Replies
    12
    Views
    1,104

    OVS. Ek dink dat jy dit baie mooi saamgevat het....

    OVS. Ek dink dat jy dit baie mooi saamgevat het. Daar is net nog ’n ding wat vir my duidelik uitstaan. Die "Franchisees" se bestuur, of hulle nou nuut of opkomend is, moet die kursus van die...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4