Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0

Search:

Type: Posts; User: 454

Page 1 of 20 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Dit is baie eenvoudig, lees self wat daar...

    Hein

    Dit is baie eenvoudig, lees self wat daar staan.

    Mat 24:4 En Jesus antwoord en sÍ vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.
    Mat 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sÍ: Ek is...
  2. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy vra: iS HIERDIE DAN REGTIG SO VERDOMP...

    Hein

    Jy vra:
    iS HIERDIE DAN REGTIG SO VERDOMP MOEILIK OM TE VERSTAAN??? Hoekom dinge so "complicated" maak, as dit so duidelik opgeskryf is in God se Woord????

    Ek se vir jou lees wat daar...
  3. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Mat 24:1 En Jesus het uitgegaan en van...

    Hein

    Mat 24:1 En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys.
    Mat 24:2 En Jesus sÍ vir hulle: Sien julle al hierdie...
  4. Replies
    48
    Views
    724

    472 Ek sien die vrae en antwoorde soos volg. ...

    472

    Ek sien die vrae en antwoorde soos volg.

    1. Wanneer sal hierdie dinge wees? Matt 24:4-28

    2. Wat is die teken van u koms? Matt 24:29-35

    3. Vertel ons van die voleinding van die...
  5. Replies
    48
    Views
    724

    472 Ek moet die gedeelte weer gaan lees dan...

    472

    Ek moet die gedeelte weer gaan lees dan antwoord ek jou sodra ek tyd het.



    Hein

    So wat jy nou se is dat Jesus nie van die tempel gepraat het waaruit hulle gekom het nie. Die klippe...
  6. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Kyk weer na die twee verse. Mat 24:33 ...

    Hein

    Kyk weer na die twee verse.

    Mat 24:33 So weet julle ook, wanneer julle Šl hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
    Mat 24:34 Voorwaar Ek sÍ vir julle, hierdie geslag sal...
  7. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy gorrel, nou wat gaan afgebreek word?

    Hein
    Jy gorrel, nou wat gaan afgebreek word?
  8. Replies
    48
    Views
    724

    524 Die ergste is daar is miljoene opregte...

    524

    Die ergste is daar is miljoene opregte kinders van God wat hom glo.

    Chris
  9. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy se: "Chris, jy en ek weet die Woord...

    Hein

    Jy se:
    "Chris, jy en ek weet die Woord is op so Ů manier ingegee, dat dit enige persoon enige geslag en enige tydstip aanspreeklik maak."

    Nee Hein ek weet dit nie, ek glo dit ook nie....
  10. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Hierdie is drie vrae in een sin. 1....

    Hein

    Hierdie is drie vrae in een sin.

    1. Wanneer sal hierdie dinge wees?

    2. Wat is die teken van u koms?

    3. Vertel ons van die voleinding van die wereld.
  11. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy is al weer besig om verwarring te...

    Hein

    Jy is al weer besig om verwarring te probeer saai.

    Ek is nie 'n preterist nie, as jy die moeite doen om te lees wat ek vir jou skryf sal jy dit weet. Dit is net dieselfde as wat ek vir...
  12. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Mat 24:26 As hulle dan vir julle sÍ:...

    Hein

    Mat 24:26 As hulle dan vir julle sÍ: Kyk, Hy is in die woestynómoenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamerómoet dit nie glo nie.

    Met wie praat Jesus hier? Dit is tog duidelik dat Hy...
  13. Replies
    48
    Views
    724

    Hein ...

    Hein

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/Nero_(disambiguation)

    Jammer Hein, maar jy gaan Jesus se profesie oor die tempel beter moet verduidelik, ek kry dit nie in jou aanhalings nie.

    Chris
  14. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Ek het baie vragies oor daai redenasie...

    Hein

    Ek het baie vragies oor daai redenasie maar kom ek noem twee goed waaroor ons nog nie gepraat het nie.

    Ek vind dit moeilik om te glo dat die skrywer van openbaring 'n boek 25 jaar na die...
  15. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Om een of ander rede bly by die kat se...

    Hein

    Om een of ander rede bly by die kat se stert. Niemand ontken Jesus se wederkoms nie, verstaan asb net wanneer die Bybel praat van die wederkoms en wanneer die Bybel praat van Jesus se koms...
  16. Replies
    48
    Views
    724

    'n Meer volledige verduideliking. ...

    'n Meer volledige verduideliking.


    https://www.youtube.com/watch?v=rSBxjyU5UUo
  17. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Ek het daai vrae reeds geantwoord en al...

    Hein

    Ek het daai vrae reeds geantwoord en al probeer ek weer gaan jy dit nie verstaan nie want jy het nie die nodige kennis nie. Jy gaan bietjie wyer as jou lokale dominee en pastoor moet studeer....
  18. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy verstaan verkeerd, ek gaan jou niks...

    Hein

    Jy verstaan verkeerd, ek gaan jou niks wys nie. Jy kan dit self soek. Al rede hoekom ek jou vrae antwoord en op jou skrywes reageer is omdat jy verwarring probeer saai. Ek sal jou aanhou...
  19. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy se: "Jou PUNT 1 redenasie is belaglik...

    Hein

    Jy se: "Jou PUNT 1 redenasie is belaglik Chris. Kyk mooi wat daar staan.
    ..... en dan sal AL die stamme van die aarde rou bedryfÖ.Chris, niť net die paar Israeliete of dissipels nie Chris,...
  20. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Dis rerig jou keuse of jy dit kyk of nie....

    Hein

    Dis rerig jou keuse of jy dit kyk of nie. Hy het die kennis, jy kort dit, besluit self. Dit is maar 'n uitdaging wat leke predikers het, hulle het die salwing maar kort kennis. Die volk gaan...
  21. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Eerstens lees gou die eerste vers van...

    Hein

    Eerstens lees gou die eerste vers van Openb1.

    Rev 1:1 Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan sy...
  22. Replies
    48
    Views
    724

    Hein Jy sien, dit is my hele punt. Jy lieg vir...

    Hein

    Jy sien, dit is my hele punt. Jy lieg vir jouself en dink niemand anders sien dit nie. Wanneer ek in die Bybel lees daar kom 'n groot verdrukking en God gaan mense uitlewer aan die bose dan...
  23. Replies
    48
    Views
    724

    More Hein Eintlik wil ek my vir jou vererg en...

    More Hein

    Eintlik wil ek my vir jou vererg en dan dink ek terug oor die dae toe die goed ook nie vir my sin gemaak het nie. Ek het die selfde onvrede in my hart ervaar as wat jy nou doen, so nee,...
  24. Replies
    48
    Views
    724

    https://www.youtube.com/watch?v=4T1dawjOsKg&t=31s

    https://www.youtube.com/watch?v=4T1dawjOsKg&t=31s
  25. Replies
    20
    Views
    763

    S415 Mat 13:58 En Hy het daar vanweŽ hulle...

    S415

    Mat 13:58 En Hy het daar vanweŽ hulle ongeloof nie baie kragtige dade gedoen nie.

    As gevolg van hul ongeloof. By ons volkie is dit baie keer eerder as gevolg van ons bygeloof.

    'n...
Results 1 to 25 of 500
Page 1 of 20 1 2 3 4