Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 14 of 14 FirstFirst ... 4121314
Results 131 to 136 of 136

Thread: Son Paneel stelsels

  • Thread Tools
  • Rate This Thread
  • Display
  1. #131

    Batterye en systeeme

    Hier is nou n lekker web blad wat redelik inligting tegnies aangee.

    Met die ewige soeke na energie

    http://www.openelectrical.org/wiki/i...Battery_Sizing

  2. #132

    Slegte weer en weerlig afleiers

    Yip die sesteem werk lekker, met die nuwe omskakeling van series paneele tot op maksimum toelaatbaar vir 150 volt charge controller.

    Met die slegte of sekerlik lekker reent weer het ek die sesteem begin toets op redelike stroom.

    Kan tot 40 amp 135 volt uit die paneele trek. So ja dit is baie belangrik om series koppelings op die sonpaneele te doen om die hoogste moontlike spanning volts uit hulle te trek. Die parallele koppeling werk tans so

    5 paneele in series positief op negatief maw 5 x 24 volt teoreties gee ons dan 120 volt wanneer die son skaars skyn in dik wolke en die radieasie is laag trek jy nogsteeds n paar amps uit die stelsel

    Weerlig afleiers is baie belangrik, soveel moontlik penne inslaan op die negatiewe kant as wat moontlik is ek het ook n nat area ontwikkel om die grand en onmiddelike area waar die penne is so nat en klam te hou. Vir die beste sover.

    N kennis van ons se paneele was nie geaard nie asook nie die sesteem nie en die eerste ordentlike weerlig storm het daardie sesteem vernietig.

    Die paneele is nog werkend asook die batterye maar die inverter asook charge controller is kaput.
    Last edited by Nov16; 12-29-2016 at 07:10 PM.

  3. #133

    nou wat nou

    naandsee
    almal
    moet die met julle deel so twee weeke terug na n erg bewolkde week word ek heel ontevrede wakker so teen 5uur die oggend gaan kyk na die stelsel maar die mag van die gewoonte en met n skok sit die sesteem voltage op 44 volts net so voor die afsny volt waar die inverter nie meer sy werk gaan doen nie.

    skrik my boeglam en skakel dadelik oor na eskom sodat die batterye gelaai kan word los die storie op charge vir die dag.

  4. #134

    soo is dit

    namiddag so teen 18h00 bebyk ek weer die sesteem meet die volts en stroom en alles lyk heel oraait, tevrede gaan slaap en die volgende oggend teen 5 uur weer die groot skrik die sesteem gaan le op 46 volt dit is n teken nadat hy heel dag gecharge was is daar n mmmooooo erse fout.
    gaan meet dadelik die SG waardes van die batterye, en tot my ondersoek wys toe een 2volt sell is besig om lekker probleeme te maak.
    sit die storie weer op charge en dit pla my baie want as die ding warm gaan word is daar n kortsluiting in die battery en dit kan katastrofiese gevolge he.. so teen d10h00 die oggend probeer ek weer kyk hoe lyk die batterye en alles ruik en lyk reg tot ek die 2volt sell meet hy sit op 1.5 volt en die ander op 2.450 volts dit beteken die een sell werk soos n pap wiel hy trek die heele spul tot stilstand. spring op die foon enbel almal wat raay kan geee..

    die beste raad wat ejk toe kry is van my vrou ek het jou mos geseeee die goed werk nie.
    ons het net n klompgeldgemors indiewater gegooi..

    ok ja met al my kontakte kry ek toe n week later n nuwe 2volt sell die ding opgecharge en weer in die seteem inkoppel.. nou werk alles weer tr mooi..

    slotsom
    dit is wat die kenners se
    vrou eerste...jy kyk nie na die goed nie punt...

    kenner nr 2 ja ons het al probleeme met die soort batterye en ja ons vervang hulle maar gereeld..
    hmmm ja teen n koste van 80 ...000 rand die goed moet 10jaar plus hou..

    kenner nr 3 die vervaardiger oooo ja jy moet eintlik jou equalisation doen elke 28 dae.. ok ooo nie geweet nie of dit het my ontgaan? ek doen dit elke 3 maande soos dit is totaal verkeerd..

    kenner4.5.6 jy ket nou k...k die oplossing is kry nuwe batterye en gou ook

    oplossing
    kyk na die batterye beteken meet elke sell se voltage tenminste een keer n week, of kry n battery monitor teen n paar rand wat vir jou gaan vertel jy kyk nie na jou batterye nie.

    kyk na die sg waardes die sell het my gevang van uit gewoonte begin jy minder na die goed kyk elke 15 dae is nie reg nie..

    so ja n sonpaneelstelsel is soos n groente tuin jy moet elkedag nahom kyk...
    Last edited by Nov16; 04-11-2017 at 10:48 AM.

  5. #135

    die twee volt cell

    na n paar weeke het my moed my begewe en toe op n dag besluit ek om die 2 volt cell te begin charge

    die groot vraag is hoe charge jy n 2 volt cell met a kapasiteit van 900 ampere

    wel het so begin.. koppel hom direk op n 12 volt sonpaneel sonder n charge controller.. so wek dit in teorie???

    die 12volt sonpaneel het n geen stroom lading van tot 18 volts as jy hom kort sluiting gee val doe volts weg na 0(zero), maar jy kan darem 2.5 ampere uit dit kry

    so die 2volt sell gee n aanduiding van amper n short met die baie hoog stroom van 2.5 amp wat eintlik net 1.2 ampere op n kort sluit of toe stroom baan is oor die battery se poole.

    so werk dit nou al vir die afgeloope 3 weeke

    di ebattery vols het al begim klim canaf 1.5 volt na 1,985 die doel is om so met die son te laai tot die battery sy teretiese waarde op float kry van 2.5 volt. dan behoort hy vol gecharge te wees maw. dit gaan n lank tyd vat..

    dink op die oomblik om n 3.3 volt 40 ampere charge aan tekoop om die gedoente meer van n hup stoot te gee..

    met my soektog na die soort krag bron lyk dit amper asof n rekenaar met die AtX tiepe power supply eintlik die werk kan doen. sy spesifikasie is as volg

    3.3 volt 2 amp

    5 volt 2. amp

    12v met lekker amps

    en as jy na die diagram kyk kan jy amper 20 amp uit die 3.3 volt kry? wonder id daar mense wat speel met die dinge sonder om hulself en die omgewing te vernietig?


    cheers

    lekkerdag
    Last edited by Nov16; 06-01-2017 at 08:12 PM.

  6. #136
    https://www.weforum.org/agenda/2017/...ng-solar-power

    China just switched on the world's largest floating solar power plant



    It wasn’t too long ago that China had a reputation as a coal-guzzling, smog-blanketed polluter. But that is changing - and fast.

    Today, China invests more each year in wind, hydro and solar power than any other country on earth. This week it further underlined its role as the global leader in renewable energy by switching on the world’s largest floating solar power plant.

    The facility is located in the city of Huainan, in China’s eastern Anhui province. It has a capacity of 40 megawatts (MW), enough to power a small town. And in a stroke of pleasing symbolism, the plant floats over a flooded former coal-mining region.

    China leads the way in renewable research and development
    Floating solar arrays have been in use for a little over a decade. They have several advantages; they don’t take up any valuable space on land, and the cooling effect of the water on which the panels float makes them more efficient. They can also help to mitigate the evaporation of water for drinking or irrigation by intercepting sunlight before it hits a reservoir’s surface.

    But while the technology is well-established, the Huainan plant represents a giant step forwards in scale. Previously, the largest floating solar array was a 6.3MW plant located in the UK. That will be overshadowed by a plant in Japan, due to come online next year, that will produce 13.7MW - still a long way behind China’s new facility.

    As well as accelerating its investment in renewables, China has also been putting the brakes on its fossil fuel consumption. In January this year, the country's energy regulator brought a stop to more than 100 coal-fired power plants under construction across the country, with a combined output of 100 gigawatts (GW).


+ Reply to Thread
Page 14 of 14 FirstFirst ... 4121314

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •