Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 1 of 14 123 11 ... LastLast
Results 1 to 10 of 132

Thread: Son Paneel stelsels

  1. #1

    Son Paneel stelsels

    Wie wat hier lees het so stelsel, wat se komponente gebruik jy , hoeveel krag kan jy opwek en stoor?

  2. #2

    Son paneel

    Quote Originally Posted by baardman View Post
    Wie wat hier lees het so stelsel, wat se komponente gebruik jy , hoeveel krag kan jy opwek en stoor?
    DagsÍ

    Daar is so baie op die mark ons het tans n 6000 watt per uur systeem wat ek stadig aan mekaar sit

    Die 16 paneele alleen is 300 watt elk gekopel in 48 v systeem

    Die son paneel vermoeŽ tans is 6000 watt x 6 uur van 90% radiasie
    Opwekkings vermoŽ tans op 3 tot 3,8 Kw per uur net as die son skyn 9hoo uur tot so 16hoo
    Ek is tans ook besig om n windlaaier tebou die generator gedeelte van usa so net duskant R5800
    Adisioneele 3000 watt per uur as die wind lekker sterk waai, sagte wind gaan my so 300 watt per uur gee.

    N vriend van my het n waterwiel gebou op kanaal geplaas dit wek so 3500 wat per uur op en die systeem loop 24/7 as die kanaal loop.
    Ek vind tans dit is beter om n paar alternatiewe energie bronne van gebruik temaak

  3. #3

    Msolar batterye

    Het msolar batterye aan geskaf die goed is peperduur

    Stelsel werk as n 6 volt sell so agt van die reg gekopel maak 48 vdc die batterye het 900 amp per uur kapasiteit en is vir 20 jaar gewaarborg indien jy log boek hou, daar is beperkte voorwaardes.

    Op die het ek die sonpaneele met n charge controller van 80 amp asook n dump charge funksie indien daar teveel krag gemaak word vanaf son of wind die stelsel gebruik dan n element om water warm temaak.

    Off grid 9 kva inverter maak die 220 vac 50 hz vir al die huis toestelle, my peak power of krag verbruik is tans 2,5 kw per uur dan skaal dit af na so n 1,5 kw per uur

    Mlt drives het besonder gooie produkte en advies wees net gewaarsku daar is baie pry en manne buite wat enige iets wil smous

  4. #4

    Stelsel

    Ek het ons stelsel so gebou

    1500 watt inverter vir sekuriteit alleen met sy eie batterye 24 v sesteem

    1500 watt inverter vir nood ligte alleen eie batterye sesteem 24 vdc

    9 kva sesteem vir huis 48 vdc

    Gas gysers

    Gas braaiers

  5. #5

  6. #6

    Krag bron

    DagsÍ baardman

    Enige vordering met jou stelsel

    Ons stelsel loop nou baie lekker

    Getoets tans
    Boorgat 1200 watt pomp so n uur perdag 5000 liter

    As daar n lekker sonnige dag is wikkel die sesteem teen 24 Kw per uur

    Dan weer die slegte dae as wolke lekker dik is 5 tot 8 kw per uur

    So ja dan skakel ek maar die nood kragbron aan en charge die sesteem op vir n uur of twee

    Ons krag gebruik soos van eskom het baie verminder tans net 689 units gebruik vir die laaste maand.

    Indien die windlaaier op en reg werk kan ek die sesteem adisioneel 700 watt per uur opwek op die minste wind,

    So fan kan ons eskom bye bye groet

  7. #7

    3 slaap kamer huis

    Naand hanlie

    Ek maak n lys hier en jy vul in met uure se gebruik

    Ontbyd 45 minuute

    Midagete 60 minuute

    Aand ete 60 minuute

    Na aand eete wat gaan krag gebruik en hoeveel

    Yskaste?
    Ketel? Gas of krag
    Agv n 3 slaap kamer huis wat gaan alles krg gebruik per kamer mak n lys
    Kamer een totaal?
    Ligte musiek sesteem
    Ligte
    Waaier
    Haar drŲer

    Wat wel baie krag neem is ligte, so beste is om oor teskakel na 12 v of 24 volt ligte die led tiepe werk baie goed 18 watt tot met 5 watt vir noodligte

    Om water verhitting te benut is alternatiew besikbaar die ou donkie, of dalk gas die son is altyd daar
    Die beste raad wat ek tans kan gee is neem n krag verbruik rekord gaan kyk na die krag leesing op n tyd en herhaal dit met n nuwe leesing na 24 hr
    Doen dit vir n week lank om n gemidel tekry wt julle gebruik
    Die tye wat ek op staatmaak is ontbyt midag en dn weer aand ete neem n leesing net voor jy met die taak sou begin dit gee jou n beter indikasie van jou hooste krag verbruik oor n kort tyd
    Sal mŰre verder help
    Lekker aand
    Barry

  8. #8

    Ups inverter

    Sien communica het n redelike produc hier

    http://www.communica.co.za/Catalog/Details/P0782849642

    Die inverter kan parallel gekoppel word so n perseel kan klein begin en so die systeem op bou

  9. #9
    Baie nice!

  10. #10
    Ek wil voorstel dat ons op die forum menu 'n afdeling skep vir drade wat handel oor alternatiewe energie en tegnologie en goed soos Tom se patats en planne vir watersuiwer en so aan. Dan is al die goed net lekker bymekaar vir as mens vinnig iets wil seker maak.

+ Reply to Thread
Page 1 of 14 12311 ... LastLast

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •